ATKV-Debat 2025: Hier is die wenners!
Die ATKV-Debatsfinaal het op 4 Augustus by ATKV-Goudini Spa plaasgevind, waar die land se topdebatspanne om die gesogte titel van die beste nasionale debatspan meegeding het.
Die ATKV belê in mense en die ATKV-Debatskompetisie bied ’n platform vir raakpraters om nie net nuwe vaardighede aan te leer nie, maar ook die toekoms met selfvertroue aan te pak.
Die junior spanne se voorstanders moes argumenteer dat Suid-Afrikaanse realiteitsprogramme die werklikheid weerspieël, terwyl die teenstanders moes bewys dat Suid-Afrikaanse realiteitsprogramme nie die werklikheid weerspieël nie.
Geluk aan al die wenners:
- Beste taalgebruiker: Gerhard Nel van die Hoërskool Witteberg
- Beste junior debatteerder van die dag: Mia Pecoraro van die Hoër Meisieskool Bloemhof
- Eerste plek: Leonelle van Niekerk, Heilene Meintjes en Gerhard Nel van die Hoërskool Witteberg
- Naaswenners: Ella Jonker, Mia Pecoraro en Emma Nel van die Hoër Meisieskool Bloemhof
- Derdeplekwenners: Janita Labuschagne, Sandre van Heerden en Ilnah van Wyk van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Top-10- junior debatte:
Plek |
Skool |
Spreker naam |
1 |
Hoërskool Witteberg |
Leonelle van Niekerk, Heilene Meintjes en Gerhard Nel |
2 |
Hoër Meisieskool Bloemhof |
Ella Jonker, Mia Pecoraro en Emma Nel |
3 |
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
Janita Labuschagne, Sandre van Heerden en Ilnah van Wyk |
4 |
Paul Roos Gimnasium |
Retief Ferreira, Lian Winckler en Paul du Plessis |
5 |
Helpmekaar Kollege |
Kristian van Gaalen, Katie Doyer en Mila Kapp |
6 |
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
Roxanne Bornman, Zia van Wyk en Skye Byles |
7 |
Hoërskool Nelspruit |
Jeani Willemse, Leandri Pretorius en Miané van Niekerk |
8 |
Hoërskool Durbanville |
Christian Coetzer, Leila Viljoen en Sophia Viljoen |
9 |
Helpmekaar Kollege |
Elle Miller, Neil Robinson en Hade-Mari van Graan |
10 |
Hoërskool Rustenburg |
Ruan Boy, Alexi Schuch en Wiehan Geldenhuys |
Die hoërskool seniors se onderwerpe was:
Voorstanders: Die afskaling van gedrukte media is geregverdig.
Teenstanders: Die afskaling van gedrukte media is nie geregverdig nie.
Geluk aan die wenners:
- Beste taalgebruiker: Andru van Zyl van die Afrikaanse Hoër Seunskool
- Beste senior debatteerder van die dag: SE du Toit van die Afrikaanse Hoër Seunskool
- Eerste plek: SE du Toit en Andru van Zyl van die Afrikaanse Hoër Seunskool
- Naaswenners: Christiaan Burger en Wihan Koster van die Afrikaanse Hoër Seunskool
- Derdeplekwenners: Ingrid van Loggerenberg en Sandy Prinsloo van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Top-10- senior debatte:
Plek |
Skool |
Spreker naam |
1 |
Afrikaanse Hoër Seunskool |
SE du Toit en Andru van Zyl |
2 |
Afrikaanse Hoër Seunskool |
Christiaan Burger en Wihan Koster |
3 |
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
Ingrid van Loggerenberg en Sandy Prinsloo |
4 |
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
Lisa Ferreira en Chanté Kemp |
5 |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
Brigitte von Maltitz en Cara Conradie |
6 |
Helpmekaar Kollege |
Thea Kotzé Emile du Toit |
7 |
Hoërskool Durbanville |
Angelique Myburgh en Genevieve Myburgh |
8 |
Hoërskool Gimnasium Paarl |
Carii van Niekerk en Mila Nel |
9 |
Hoërskool Outeniqua |
Helena Burger en Carli van Rooyen |
10 |
Hoër Meisieskool Bloemhof |
Delinda Quinot en Gabbi Spammer |
Baie dankie aan elke ATKV-Debatdeelnemer wat vanjaar in hierdie kompetisie hul slag gewys het!