ATKV-DigiKuns 2023: Hier is die wenners!
Die ATKV se vierde digitale kunskompetisie het aan deelnemers die geleentheid gegee om oor mense en die omgewing na te dink, hul kreatiwiteit vlerke te gee en ’n visuele interpretasie van die tema te skep in die vorm van ’n oorspronklike kunswerk!
Die beoordelaars het in die volgende kategorieë wenners vir elke kunsmedium aangewys.
ILLUSTRASIE: POTLOOD, HOUTSKOOL OF PENSKETSE
Ouderdomskategorie: 5 tot 8 jaar
Minke van Zyl
Tema van kunswerk: Liefde wat ’n wêreld red
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Zoe Trusler
Tema van kunswerk: The Beauty is in Our Hands
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Melain Lubbe
Tema van kunswerk: My refleksie
Ouderdomskategorie: 17 tot 20 jaar
Kiara Schröder
Tema van kunswerk: "Scars made by comments"
SKILDER, VERF, AKRIEL, WATERVERF OF OLIEVERF
Ouderdomskategorie: 5 tot 8 jaar
Zoe-Jessie Pieters
Tema van kunswerk: Gelukkig by die rivier
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Izel Weideman
Tema van kunswerk: Ons kinders is kosbaar
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Jaco Steenkamp
Ouderdomskategorie: 17 tot 20 jaar
André de Vries
Tema van kunswerk: Growth/Groei
Ouderdomskategorie: Volwassenes – 25 tot 59 jaar
Antoilene du Toit
Tema van kunswerk: Mens en dier
COLLAGE
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Cara van der Walt
Tema van kunswerk: "Kat en Vis" n.a.v. stories van Alain Clark
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Wakhe Mamba
Tema van kunswerk: Ek moet my omgewing bewaar
BEELDHOUWERK
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Cara van der Walt
Tema van kunswerk: Kris de Kat n.a.v. Julia Donaldson se storie
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Carli Lourenco
Tema van kunswerk: Verminder Verdwyn
Ouderdomskategorie: 17 tot 20 jaar
Tenieke Moolman
Tema van kunswerk: As Suid-Afrikaners saam streef na ’n vredevolle en vrye samelewing vir ons pragtige land
FOTOGRAFIE
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Wehann Snyman
Tema van kunswerk: Pret met die Wildekusdraak, Citsa
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Klarissa Bezuidenhout
Tema van kunswerk: Boerseun se vervoer
Ouderdomskategorie: 17 tot 20 jaar
Danika Zwahlen
Tema van kunswerk: "Druk"
Ouderdomskategorie: Volwassenes: 25 tot 59 jaar
Liza Smith
Tema van kunswerk: Net nog ’n dag
OORSPRONKLIKE DIGITALE ILLUSTRASIE
Ouderdomskategorie: 17 tot 20 jaar
Pieter Smit
Tema van kunswerk: Progressie bo mens
Ouderdomskategorie: Volwassenes – 25 tot 59 jaar
Adéle Changuion
Tema van kunswerk: Verweef
GEMENGDE MEDIA
Ouderdomskategorie: 5 tot 8 jaar
Cynthea van der Walt
Tema van kunswerk: Lang trane huil
Ouderdomskategorie: 9 tot 12 jaar
Carmi Olivier
Tema van kunswerk: Kyk wat om jou aangaan!
Ouderdomskategorie: 13 tot 16 jaar
Janien Müller
Tema van kunswerk: Besoedeling op Moeder Natuur
Ouderdomskategorie: 17 tot 20 jaar
Marlize Theron
Tema van kunswerk: 2022 Karoowinter Rendezvous met Gerty
Ouderdomskategorie: Volwassenes – 25 tot 59 jaar
Chantelle Stassen
Tema van kunswerk: Selektiewe uitsig
Ouderdomskategorie: Senior burgers – 60 jaar en ouer
Tharina von Vollenhoven
Tema van kunswerk: Eendag lank gelede
Die kykerskeuse-wenners is aangewys na aanleiding van reaksie op die kunswerke op die ATKV se Facebook-blad – hier is die uitslae in die onderskeie mediums en kategorieë.
Kunsmedium |
Ouderdomskategorie |
Naam en van |
Tema van kunswerk |
Illustrasie: Potlood, houtskool of pensketse |
13 tot 16 jaar |
Leander du Preez |
Stille leuen |
Skilder, verf, akriel, waterverf of olieverf |
9 tot 12 jaar |
Izel Weideman |
Ons kinders is kosbaar |
Gemengde media |
5 tot 8 jaar |
Cynthea van der Walt |
Lang trane huil |
Fotografie |
Volwassenes: 25 tot 59 jaar |
Carminda Swanepoel |
Finale Samesyn |
Oorspronklike digitale illustrasie |
17 tot 20 jaar |
Marlize Theron |
Verweef |
Collage |
13 tot 16 jaar |
Janco Spies |
|
Beeldhouwerk |
17 tot 20 jaar |
Tenieke Moolman |
As Suid–Afrikaners saam streef na ’n vredevolle en |
Baie geluk aan elke deelnemer en wenner. Hou jou oor op die grond vir nuus oor die vyfde ATKV-DigiKuns-kompetisie!