ATKV-DigiPraat 2022: Hier is die topsprekers!
Met ATKV-DigiPraat kry deelnemers ’n platform waarop hulle in Afrikaans kan wys hoe glad hulle met die mond is. Of hulle nou wou inlig, motiveer, vermaak of redeneer – ons het geluister!
Talle inskrywings is ontvang en die standaard wat die sprekers gestel het, was baie hoog. Dit was vir die beoordelaarspaneel ’n voorreg om toesprake van sulke gehalte te ervaar en beoordeel.
Erkenning van deelname met ’n toekenningsimbool en meegaande repliek op grond van die beoordeling is aan elke spreker verskaf om hulle te inspireer om altyd geleenthede aan te gryp, in hulself te glo en hulle vaardighede met oorgawe te bly ontwikkel!
Geluk aan elke deelnemer wat die geleentheid aangegryp het om hulself uit te daag, en wat hul sê met selfvertroue gesê het!
Hier is die topsprekers in elke kategorie:
Graad 1 tot 3 Afrikaans Huistaal
1 |
Aidan Havenga |
Oorredingstoespraak |
Sjokolade is die beste medisyne vir tiener-groeipyne |
A+ |
|
2 |
Livi Engelbrecht |
Oorredingstoespraak |
Woorde wek, maar voorbeelde en liefde trek |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
3 |
Milan du Plessis |
Oorredingstoespraak |
Stories leer ons gróót lewenslesse! |
Bryanston Parallel Medium |
A+ |
4 |
Jannelie Vermaak |
Oorredingstoespraak |
Die pandemie is ’n geldmaakstorie |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
5 |
Mila-né van der Schyff |
Oorredingstoespraak |
Ore wat hoor, laat dinge gebeur |
Leeuwenhof Akademie |
A+ |
5 |
Johanné Oosthuizen |
Oorredingstoespraak |
Sprokies is beslis nie net praatjies vir die vaak nie |
|
A+ |
7 |
Lienke Miles |
Oorredingstoespraak |
Kinders se ore is nie net ornamente nie |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
8 |
Kiara Korff |
Oorredingstoespraak |
Mense is gelukkiger in die somer as in die winter |
Laerskool Monumentpark |
A+ |
8 |
Carli de Jager |
Oorredingstoespraak |
Huiswerk laat kinders se ore hang |
Parys Primêre Skool |
A+ |
10 |
Reuben de Jager |
Oorredingstoespraak |
Rooimiere is maar deel van elke kind se storie |
Parys Primêre Skool |
A |
Graad 4 en 5 Afrikaans Huistaal
1 |
Rubert Pieters |
Oorredingstoespraak |
Arme Wolf trek altyd aan die kortste end in storieboeke… of doen hy? |
Laerskool Lynnwood |
A++ |
2 |
Minei Booysen |
Oorredingstoespraak |
Boeke kan gebruik word vir meer as net lees |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
3 |
Kara Breed |
Oorredingstoespraak |
Moenie jou talente soos ’n boek op die rak laat staan nie |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
4 |
Christopher Oelofse |
Oorredingstoespraak |
Groener planne maak ryker manne |
Laerskool Vastrap |
A+ |
5 |
Danae Conradie |
Motiveringstoespraak |
Patrone van die kunste moet jou lewe vorm |
Curro Krugersdorp |
A+ |
6 |
Imke Nel |
Oorredingstoespraak |
Ouers moenie patrone op ons afdruk nie – laat ons rol op die wieke van die wind |
Curro Krugersdorp |
A+ |
7 |
Liam Havenga |
Oorredingstoespraak |
Boeke is die beste medisyne vir tienerseuns se streke |
|
A+ |
8 |
Alexi Engelbrecht |
Oorredingstoespraak |
’n Man se patrone is sy lewe! |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
9 |
Ingrid Enslin |
Oorredingstoespraak |
Niemand verdien ’n bynaam nie |
Laerskool Durbanville |
A+ |
10 |
Wehann Snyman |
Vermaaklikheidstoespraak |
Laerskoolsokkies het ’n klankie – soos stink kouse |
Laerskool Anton van Wouw |
A+ |
Graad 6 en 7 Afrikaans Huistaal
1 |
Elzerie Vermaak |
Oorredingstoespraak |
Dis humor, en nie geld nie, wat die wêreld laat draai |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
2 |
Milan Booysen |
Oorredingstoespraak |
Applous vir ’n pa-seun A+ verhouding |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
3 |
Simon Viljoen |
Vermaaklikheidstoespraak |
Applous vir Lego as skoolvak |
Laerskool Durbanville |
A+ |
4 |
Tristan Engelbrecht |
Oorredingstoespraak |
Humordiewe steel ons vreugde en gesondheid |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
5 |
Anouk Gerber |
Oorredingstoespraak |
Die Babelse toring het opvangs |
Laerskool Durbanville |
A+ |
6 |
Minje le Roux |
Oorredingstoespraak |
Daar kort ’n paar balkies op ons skoolbaadjie |
Laerskool Durbanville |
A+ |
7 |
Dané Morkel |
Oorredingstoespraak |
Lag is nie altyd die beste medisyne nie |
Laerskool Durbanville |
A+ |
8 |
Mila Morkel |
Oorredingstoespraak |
Applous het goedkoop geword |
Laerskool Durbanville |
A+ |
9 |
Nicola Koen |
Oorredingstoespraak |
E-boeke: hande vol drome |
Laerskool Durbanville |
A+ |
10 |
Sion Coetzee |
Oorredingstoespraak |
Werk voor plesier – ek sien nie die humor daarin nie! |
Laerskool Durbanville |
A+ |
Graad 6 en 7 Afrikaans Addisionele Taal
1 |
Claudio de Sa |
Oorredingstoespraak |
Die Afrikaanse taal verdien ’n applous! |
Laerskool Hermanstad |
A+ |
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal
1 |
Anjené Jacobs |
Oorredingstoespraak |
Ons kan nie die lewe voluit leef as ons deur ’n lens vol krake kyk nie! |
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
A++ |
2 |
Inge Dippenaar |
Oorredingstoespraak |
Krake definieer jou |
Curro Durbanville |
A++ |
3 |
Monja van Heerden |
Oorredingstoespraak |
Die gekraakte spieël – nie die einde van die wêreld |
Hoërskool Noordheuwel |
A++ |
4 |
Aiden Bester |
Oorredingstoespraak |
Vryheid van spraak is die samelewing se gids |
Hoërskool Waterkloof |
A+ |
5 |
Ina Truter |
Oorredingstoespraak |
Die invloed van skole op die vorming van identiteit |
Curro Durbanville |
A+ |
Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal
1 |
Abigail Cullen |
Motiveringstoespraak |
NOU is die tyd! Gryp elke oomblik aan! |
Hoërskool Middelburg |
A+ |
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal
1 |
Waldo Haasbroek |
Oorredingstoespraak |
Die maatstaf in die lewe is geld |
Helpmekaar Kollege |
A+ |
2 |
Waldo Haasbroek |
Vermaaklikheidstoespraak |
My ma se nuwe rol in die huis |
Helpmekaar Kollege |
A+ |
3 |
Waldo Haasbroek |
Motiveringstoespraak |
Haal daardie masker af! |
Helpmekaar Kollege |
A+ |
4 |
Logan van der Merwe |
Oorredingstoespraak |
’n Gelyke speelveld is nie ’n maatstaf vir gelykheid nie |
Hoërskool Marais Viljoen |
A+ |
5 |
Phillip de Jager |
Oorredingstoespraak |
Onnosel is ’n keuse |
Hoërskool Ferrum |
A+ |
6 |
Mia le Roux |
Oorredingstoespraak |
Taal kan die grense tussen mense oorsteek |
Hoërskool Randburg |
A+ |
7 |
Daniella Schmahl |
Oorredingstoespraak |
Maatstaf: Hier te kort en daar te lank |
Curro Hazeldean |
A+ |
8 |
Chanté Luus |
Oorredingstoespraak |
’n Mens moet nie toelaat dat jou omstandighede vir jou grense stel nie |
Hoërskool Ferrum |
A+ |
9 |
Leché Steenberg |
Oorredingstoespraak |
Keuses alleen bepaal wie jy is |
Hoërskool Marais Viljoen |
A+ |
10 |
Kara Meyer |
Oorredingstoespraak |
Donkerwerk is konkelwerk |
Hoërskool Durbanville |
A+ |
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal
1 |
Marissa de Coning |
Oorredingstoespraak |
Onverskillige bewaringskeuses sal ons volksidentiteit vernietig |
Hoërskool Eric Louw |
A+ |
*Die hoeveelheid topspreker(s) in ’n kategorie is bekendgemaak op grond van die hoeveelheid inskrywings wat die kategorie ontvang het.