ATKV-DigiPraat 2025: Hier is die topsprekers!

Die indrukwekkende jong sprekers wat vanjaar aan ATKV-DigiPraat deelgeneem het, het weereens bewys dat hulle Afrikaans met insig en oortuiging kan gebruik. Deur hul toesprake het hulle gehoorlede ingelig, gemotiveer en vermaak.
Die kompetisie het ’n groot aantal inskrywings gelok en die gehalte van die aanbiedings was van ’n uitsonderlik hoë standaard. Om deelnemers aan te moedig om elke kans met selfvertroue aan te gryp en hul kommunikasievaardighede met entoesiasme te slyp, ontvang elke deelnemer ’n toekenningsimbool wat hul deelname erken.
Baie geluk aan elke ATKV-DigiPraat-deelnemer wat die moed gehad het om hul stem te laat hoor – duidelik, doelgerig en met trots!
Hier is die topsprekers in elke kategorie:
*Die hoeveelheid topspreker(s) in ’n kategorie is bekendgemaak op grond van die hoeveelheid inskrywings wat die kategorie ontvang het.
Graad 1 tot 3, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Mila Visser |
Twee is beter as een. Meer kinderstemme in die huis is eerste prys. |
Laerskool Elarduspark |
A+++ |
2 |
Hannah van Niekerk |
Ek stem vir ’n dik stem. |
Laerskool Helderkruin |
A+++ |
3 |
Liara Fick |
Grootmense vandag het voete van klei. |
Laerskool Ooskus Gimnasium |
A+++ |
4 |
Lincke Jacobs |
Gee vir ’n kind ’n opvourits! |
Laerskool Kruinsig |
A+++ |
5 |
Wynand Burger |
Niks kry ’n mens so holderstebolder aan die beweeg soos ’n bielie van ’n spinnekop nie! |
Laerskool Elarduspark |
A+++ |
6 |
Mila Els |
Redenaars is die stem van die wêreld. |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
7 |
Mia van Wyk |
Beweeg is nie net ’n fisieke aksie nie. |
Laerskool Vryheidsmonument |
A++ |
8 |
Reuben Jansen van Vuren |
Kinders moet kan stem. |
Laerskool Vryheidsmonument |
A++ |
9 |
Zinli du Toit |
Dogtertjies wil vinnig aanbeweeg en groot wees. |
Laerskool Tygerpoort |
A++ |
10 |
Anemé Fourie |
Die kleitrap-oomblikke in ons lewe het ook ’n positiewe kant. |
Dramatics Speech and Drama |
A++ |
Graad 4 en 5, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Sebastian Bornman |
Beloningstelsels is die VLOEK van ons tyd. |
Laerskool Tygerpoort |
A++ |
2 |
Reuben de Jager |
Meisies is ’n resep vir moeilikheid. |
Parys Laerskool |
A++ |
3 |
Logan van Heerden |
B-span speel is ’n wenresep vir ’n sterk karakter. |
Laerskool Garsfontein |
A++ |
4 |
Shaun van Zyl |
Aksie is die wenresep vir rooimiere. |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
5 |
Cara Chain |
Vloekwoorde is nie die sonnebokke nie. |
Laerskool Frans Conradie |
A+ |
6 |
Dina Gravett |
Die wonderwêreld van perde. |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
7 |
Lyla van Rooyen |
Bak en brou resepte leer ’n kind vaardighede. |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
8 |
Milandri Rossouw |
Dis beter om te onderstreep as om ’n streep te trek. |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
9 |
Mirei de Waal |
Slimkoppe se wenresep sluit kortpaaie in. |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
10 |
Noelle Janse van Rensburg |
Trek ’n streep deur studeer. |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
Graad 4 en 5, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Masana Muladi |
Die belangrikheid van koerantlees moet onderstreep word. |
Laerskool Louis Trichardt |
A++ |
2 |
Liam Eastman |
Woorde dra krag. |
Unicorn Preparatory School |
A+ |
Graad 6 en 7, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Kiara Jordaan |
Die hart van die 90’s sal nooit weer klop nie. |
Laerskool Orion |
A+++ |
2 |
Jannelie Vermaak |
Dansmammas is ’n spesie van hul eie. |
Laerskool Elarduspark |
A+++ |
3 |
Jannelie Vermaak |
Kinders is nie kitskos nie. |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
4 |
Kara Breed |
Los my taal! Laat Afrikaans ritmies voortdans. |
Lynnwood Laerskool |
A++ |
5 |
Kiara Jordaan |
Boekwurms spiraal na sukses. |
Laerskool Orion |
A++ |
6 |
Luan van Schalkwyk |
KI-robotte maak ons nie lui nie, dit maak ons slimmer… in ’n kits! |
Laerskool Anton van Wouw |
A++ |
7 |
Henning Bouwer |
Motivering is gevaarlik. |
Laerskool Jan Celliers |
A++ |
8 |
Inge Gouse |
Vakansie is ’n kitsoplossing vir ons daaglikse probleme. |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
9 |
Oban Minny |
Alles in die bereik van die kitsknoppie. |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
10 |
Nehan Vermaak |
’n Gelukkige kind is ’n kind wat waag. |
Privaat inskrywing |
A++ |
Graad 6 en 7, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Chadlin Davids |
Bewapen jouself met stilte. |
Unicorn Preparatory School |
A+ |
2 |
Amoré Frost |
#EkBly |
Privaat inskrywing |
A |
Graad 8 en 9, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Mikke Jooste |
Adrenalien is die klatergoud van sukses. |
Hoërskool Klerksdorp |
A+++ |
2 |
Ruben van der Merwe |
“Hoekom” is die belangrikste woord. |
CVO Vivo |
A+++ |
3 |
Kaitlyn de Beer |
Die vergelykingskultuur. |
Bergsig Akademie |
A+++ |
4 |
Sion Coetzee |
Oefening is belangriker vir jou brein as vir jou liggaam. |
Hoërskool Durbanville |
A++ |
5 |
Pieter Viviers |
’n Goeie redenaar is soos ’n towenaar. |
Grey Kollege |
A++ |
6 |
Olivia de Lange |
Prysparadys |
Hoërskool D.F. Malan |
A++ |
7 |
Cleo van Wyk |
Probleemouers is ’n mengelmoeskardoes wat tieners se uitkyk byvoorbaat verroes! |
Hoërskool Kempton Park |
A+ |
8 |
Elzerie Vermaak |
Botoks, fillers en oudwordrillers. |
Hoërskool Waterkloof |
A+ |
9 |
Elzerie Vermaak |
Prysuitdelings is klatergoud. |
Hoërskool Waterkloof |
A |
10 |
Elizma Truter |
Vergelyking is noodsaaklik. |
Hoërskool Pietersburg |
A |
Graad 10 tot 12, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Oarabile Mosito |
Meulsteen |
Hoërskool Vaalharts |
A++ |
2 |
Anke Cronje |
Boeremeisies het die debakel met stadswyfies gewen. |
Hoërskool Louis Trichardt |
A++ |
3 |
Annika van Zyl |
Ambassadeur vir Afrikaans. |
Hoërskool D.F. Malan |
A+ |
4 |
Kara Dekker |
Die druk van status maak van regte mense vals weergawes van hulself. |
Hoërskool Parel Vallei |
A+ |
5 |
Abigail Botha |
’n Agenda van vooruitgang vernietig die nou. |
Privaat inskrywing |
A+ |
6 |
Zimri de Wet |
Taal maak deure na die toekoms oop. |
Hoërskool Diamantveld |
A+ |
7 |
Zimri de Wet |
Die waarheid is oordrewe. |
Hoërskool Diamantveld |
A+ |
8 |
Janika Verwey |
’n Opgedolliede Afrikaans gee aan my generasie ammunisie om die taaldebakel te beveg. |
Curro Mosselbaai Hoërskool |
A+ |
9 |
Lienke Scholtz |
Gemeenskapstuine is deel van die oplossing! |
Hoërskool D.F. Malan |
A+ |
10 |
Lize Daniëlle Naudé |
Agenda dra krag. |
La Rochelle Hoër Meisieskool |
A+ |
Graad 10 tot 12, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Jessica Malungane |
Dryf die media ’n agenda, of berig hulle werklik die feite? |
Hoërskool Eric Louw |
A++ |
2 |
Tyrone Sibanda |
Visielose tieners verloor hul rigting in die samelewing |
Hoër Tegniese Skool Middelburg |
A+ |
Klik gerus hier vir meer inligting oor die ATKV se opwindende DigiProjekte.