ATKV-DigiSpanpraat 2021: Hier is die topspanne
520 jong redenaars het vanjaar in spanne hulle gekose onderwerpe met kreatiewe invalshoeke, innoverende uitgangspunte en genoeg gees en ywer getakel!
Ná afloop van die evaluasieronde is dit duidelik dat spanwerk sentraal gestaan het en dat die boustene van deeglike beredenering spanne gehelp het om nuwe hoogtes te bereik!
Dit is vir die ATKV ’n voorreg om aan elke span erkenning te gee wat vanjaar presteer het, asook aan elkeen wat die geleentheid aangegryp het vir gesonde wedywering en spangees onder mekaar! Baie geluk!
Die nasionale topspanne in elke kategorie is soos volg:
Graad 2 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Laerskool Lynnwood |
Cullen Naude Nina Curtis Miane Swanepoel en Livi Engelbrecht |
Hoe kleur mens ’n sebra in? Strepie vir strepie! |
Naaswenners |
Bryanston Parallel Medium |
Milan du Plessis Steyn Bronkhorst Alisa-Jane Malan en Nina Combrink |
Dis tyd dat ons Ma's bietjie chill! |
Derde Plek |
Laerskool Orion |
Mart-Mari Rautenbach Sumay Heymans Lanrich Jankowitz en Minke Scholtz |
Huiswerk is ’n doring in ons vlees |
Vierde Plek |
Laerskool Concordia |
Sjanri Botha Dian Toerien Isabella Janse Van Rensburg en Zander Goosen |
Vrugte is nie regtig poeding nie |
Vyfde Plek |
Laerskool Concordia |
Kian Jordaan Ru-Jean Ueckerman Benjamin Burke en Bastian Janse Van Rensburg |
Pakslae is steeds die wonderkuur! |
Graad 3 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Curro Hazeldean |
Steph Beyers Lieschen Raath Etienne Fourie en Jan Morgan |
Kinders ritteltit, terwyl grootmense sit |
Naaswenners |
Laerskool Orion |
Mignon Brakhoven Pieter Labuschagne Kiara Jordaan en Joshua Scheepers-Gregorowski |
Meisies en seuns verskil soos dag en nag |
Derde Plek |
Laerskool Concordia |
Amber Green Andre van Antwerpen Luane Botha en Genevieve Gerber |
Deel is nie altyd ’n fees nie |
Vierde Plek |
Laerskool Concordia |
Berto Van Niekerk Nina De Jager Simone Theunissen en De Wet Bezuidenhout |
Tuisbly is ’n fees! |
Vyfde Plek |
Laerskool Randhart |
Danika Cato Tegan van Niekerk Lizay Joubert en Clarindi le Roux |
Skoolgaan is nie vir kaalvoeters nie |
Graad 4 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Bryanston Parallel Medium |
Danielle van der Westhuysen Waldo du Plessis Jozua Nel en Dané Antunes |
2021? Kry vir jou ’n BOEK! |
Naaswenners |
Laerskool Anton van Wouw |
Liza Marais Gustav Kluge Milla Landman en Wehann Snyman |
Dit is voordelig om ’n "Tween" in die huis te hê |
Derde Plek |
Laerskool Lynnwood |
Rubert Pieters Lienka Lamprecht Alexi Engelbrecht en Bella Nel |
BASTA MET BOELIES: Haal die wind uit die boeliekultuur se windsak-seile! |
Vierde Plek |
Laerskool Anton van Wouw |
Gustav Kluge Milla Landman Wehann Snyman en Liza Marais |
Ons moet almal skool met lekkerkry klaarkry |
Vyfde Plek |
Pietersburg Laerskool |
Ertjie Lourens Rieke Bosman Rowyn Steyn en Tinelle Wilken |
Ons moet kaalkop die waarheid praat, want dit werk |
Graad 5 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Laerskool Orion |
Jacques Ferreira Mire Rautenbach Kayla Zalewki en Liam de Swardt |
Met gierigheid, kan ons almal doen met ’n miljoen |
Naaswenners |
Laerskool Lynnwood |
Lehan Swanepoel Inge Hatting Layla Coetzee en Mia Potgieter |
Hoe meer jy doen, hoe meer kán jy doen! |
Derde Plek |
Laerskool Anton van Wouw |
Bernard van Nieuwenhuizen Clarise van Niekerk Rikus Pretorius en Stegmann Joone |
Met grysheid kom wysheid |
Vierde Plek |
Laerskool Concordia |
JC Burger Nimari Jansen Ewan Vermaak en Zian Trahms |
Trap jou voetspore in plakkies! |
Vyfde Plek |
Laerskool Orion |
Anje Brakhoven Marne Mynhardt Leane Viljoen en Carmi van Westing |
Soen om raak te soen |
Graad 6 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Laerskool Tygerpoort |
Megan Eysele Cobus Verster Rachel Peasley en Reuben Dreyer |
Hoe meer jy jaag, hoe meer tyd verloor jy |
Naaswenners |
Laerskool Anton van Wouw |
Leo Fourie Hermann Kluge Krisjan du Plooy en Adri de Beer |
'n Goeie begryper het kwaaijongstreke nodig |
Derde Plek |
Laerskool Lynnwood |
Tristan Engelbrecht Leane Muller Simone Spies en Kayden Venter |
Elke ouer dink sy kraai is ’n perfekte papegaai |
Vierde Plek |
Laerskool Randhart |
Lorent de Jager Emma Nel Mieke Lok en Lienke Olivier |
Kinders sal hoog vlieg as hulle self die reëls maak |
Vyfde Plek |
Bryanston Parallel Medium |
Amelie van Zyl Christian Hodgman Jean Malan en Dian Vorster |
Ons spieëls weerkaats voorspoed! Jy moet net reg kyk |
Graad 7 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Laerskool Mooirivier |
Estian Terblanche Antoinette de Lange Matilda Liebenberg en Anke Jacobs |
Irritasies, ons inspirasies |
Naaswenners |
Laerskool Randhart |
Juan Korsten Eldin Davel Teneal de Jong en Mattéo du Preez |
Laat "FOP" jou aan die neus rondlei! |
Derde Plek |
Laerskool Lynnwood |
Mia de Waal Erik Senekal Christopher Niemann en Mela Swanepoel |
Wie is hulle? Hulle sê so en so... |
Vierde Plek |
Laerskool Orion |
Jean-Mari Van Westing Ayva Schutte Michelle Ferreira en Ninke Botha |
Blaas Jan Tuisbly se karretjie se wiele af |
Vyfde Plek |
Laerskool Impala |
Reeze Zeuner Ruan Pretorius Ruan Groenewald en Zamian Robbetze |
Kanselleer-kultuur" kos die mensdom gans te duur |
Graad 8 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Hoërskool Waterkloof |
Je-Miné de la Rey Tamia Stanczyk Reuben Blignaut en Nicolas du Plooy |
Wys vir ons ’n tiener en ek wys vir jou die wêreld |
Naaswenners |
Hoërskool Parel Vallei |
Annerie Griesel Christiaan Botha Nina Strydom en Hugo Strydom |
Julle piep ons op! |
Derde Plek |
Hoërskool Waterkloof |
Chloé Collins Aimée Collins Zané van der Merwe en Marni Botha |
Corona dra miskien ’n kroon, maar die wêreld kraai steeds koning |
Vierde Plek |
Hoërskool Kempton Park |
Wian Pieters Karlien Venter Abigail Grobler en Paris van der Westhuizen |
Het tieners rigtingwysers nodig? |
Vyfde Plek |
Hoërskool Pietersburg |
Jahkuska Zanna Kylie Campbell Marili Nel en Erna Kotze |
Groen is die nuwe swart |
Graad 9 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Hoërskool Waterkloof |
Laureanne Geertsema Arnoliez Bothma Juné Denysschen en Louize Smit |
Voel ’n veer en voel fantasties |
Naaswenners |
Hoërskool Punt |
Johannes Pretorius TJ Vorster Evert Potgieter en Gratia Pauw |
Etikette hoort op klere |
Derde Plek |
Hoërskool Rustenburg |
DeNicke Pretorius Sharni van der Westhuizen Abrie Rocher en Jurie Blignaut |
Dagga is nie twak nie, maar groen goud |
Vierde Plek |
Hoërskool Zwartkop |
Emma Thompson Jessica Pretorius Morne Kruger en Alexa Retief |
Kinders moet ’n groter sê hê in skoolsake |
Vyfde Plek |
Helpmekaar Kollege |
Gizelle Jordaan Coenraad Olivier Melissa Campbell en Lindi-Ann De Vries |
Die generasiegaping is nie ’n kortsluiting nie, maar ’n vonk wat energie gee |
Graad 10 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Hoërskool Kempton Park |
Monique van Niekerk Megan Smith Elsje Cloete en Helen Peach |
In die post-Covid-19 wêreld van môre gaan generasie-Z koning kraai |
Naaswenners |
Hoërskool Marais Viljoen |
Kyle Middleton Dewan Botha Kaylee Schutte en Karla Jansen |
Suid-Afrika is jou KAIA! |
Derde Plek |
Helpmekaar Kollege |
Vian Singleton Josh van Rhyn Joshua Strydom en Lehan Kruger |
As jy hard werk kan jy die sterre bereik! |
Vierde Plek |
Helpmekaar Kollege |
Aldoné Kok Jané Kloppers Abigael Barnard en Ansie du Plessis |
Skoenlappers is leermeesters |
Vyfde Plek |
Helpmekaar Kollege |
Mikayla Saaiman Daniella Popivic Tessa Volschenk en Jenna Volschenk |
Die rol van vroue |
Graad 11 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Hoërskool Dr. E.G. Jansen |
Vianette de Kock Kime' Steenkamp Joanique du Toit en Ruan Tredoux |
’n Gelyke speelveld waarborg beslis nie gelykheid nie |
Naaswenners |
Hoërskool Kempton Park |
Sarel Erasmus Alda Mostert Xanthus Matthee en Mia Gildenhuys |
Covid-19 hou baie positiewe alternatiewe in |
Derde Plek |
Helpmekaar Kollege |
Dené Potgieter Nina Germishuysen en Nico Olivier |
Korrupsie skep geleenthede |
Vierde Plek |
Stella Gekombineerde Skool |
Antoinette Swanepoel Tia Bouwer Rietjie Swanepoel en Grethe Bouwer |
Dis tyd om te dink oor vroue familiename! |
Vyfde Plek |
Hoërskool Pietersburg |
Ruvé Erasmus Tanya Kruger Shani du Plessis en Mia van Straaten |
Ry die golf van die vierde nywerheidsrewolusie of bly agter |
Graad 12 Afrikaans Huistaal
Plasing |
Instansie |
Spanlede |
Onderwerp |
Wenspan |
Hoërskool Kempton Park |
ChaunD du Plessis Julius Derksen Janu van Zyl en Rikus Burger |
Ons sal die wêreld op sy kop draai en ’n verskil maak |
Naaswenners |
Hoërskool Pietersburg |
Cor Müller Sarissa van der Goot Leana Swarts en Annadeé Oerlemans |
Gawe ouers is so skaars soos boerewors in ’n hondehok |
Derde Plek |
Helpmekaar Kollege |
Pieter-Jan Nel Milezaan Lategan Anneke van der Walt en Erika van der Walt |
Struikelblokke is daar om jou STERK te maak |
Vierde Plek |
Helpmekaar Kollege |
Michaela Meiring Ruan Slabbert en Neill Krynauw |
Tiener 2021 sit met knope in sy yo-yo |
Vyfde Plek |
Hoërskool Kempton Park |
Donvae du Plessis Aneska Meyer Chanel Mulder en Angelique van den Berg |
Hoërskool is ’n oorlogsone |
Ontdek ’n kleurvolle kultuurspektrum onder die ATKV se DigiProjektesambreel. Daar is iets vir almal, jonk en oud! Die grootpraters, die kreatiewes, die taalboffins en selfs dié wat hulle nou in die buiteland bevind! Besoek die ATKV se webwerf en sosialemediaplatforms vir meer inligting.
Prysuitdeling
Kyk hier na die aankondiging van ATKV-DigiSpanpraat se topspanne: