ATKV-DigiSpanpraat 2024: Topspanne aangekondig
159 jong redenaars het vanjaar in spanne hulle gekose onderwerpe met kreatiewe invalshoeke, innoverende uitgangspunte en genoeg gees en ywer tydens ATKV-DigiSpanpraat getakel.
Na afloop van die evaluasieronde is dit duidelik dat spanwerk sowaar sentraal gestaan het en dat die boustene van deeglike beredenering die spanne gehelp het om nuwe hoogtes te bereik!
Dit is vir die ATKV ’n voorreg om aan elke span wat vanjaar presteer het, erkenning te gee, asook aan elkeen wat die geleentheid vir gesonde wedywering en spangees aangegryp het! Baie geluk!
Die topspanne in elke kategorie is:
Graad en kategorie |
Skool |
Spanlede |
Onderwerp |
Simbool |
Graad 1 Afrikaans Huistaal-spanne |
Laerskool Kruinsig
|
Bettina Jonischkeit, Lejuané Strauss, Berinca Joubert en Iwah du Preez |
Jok bring kinders net in die moeilikheid |
A++
|
Graad 2 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Laerskool Jan van Riebeeck
|
Mijean de Jager, Miane van Schalkwyk, Zak Havenga en Ankia Venter |
Ons moet wurms soen vir wat hulle doen
|
A++
|
Graad 3 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Laerskool Bakenkop
|
Reghardt Bezuidenhout, Juvan van Loggerenberg, Zihan Windt en Logan Donaldson |
Rugby maak alles reg!
|
A+
|
Graad 4 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Laerskool Tygerpoort
|
Daniël Groenewald, Joe Swanepoel, Eli-zé Grobbelaar en Mieke Delport |
Die beste BEELD is ’n voorbeeld
|
A++
|
Graad 5 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Laerskool Anton van Wouw
|
Christine Joonè, Nico Coetzee, Amelie Polson en Johann Christiaan du Toit |
Kitskos of gemorskos is GOED vir kinders
|
A++
|
Graad 6 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Laerskool Tygerpoort
|
Zoë Eysele, Christian Groenewald, Janette Cronje en Thomas van Deventer |
Die woord “legens” moet “lewens” wees
|
A++
|
Graad 7 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Laerskool Park
|
Joe Alberts, Lara Brown, Lienka Pretorius en Gisela Otto |
Kitsklets is gevaarliker as kitskos
|
A+++
|
Graad 7 Afrikaans Addisionele Taal-spanne
|
Unicorn Preparatory School
|
Ntsako Maluleke, Palesa Raphesu, Xiviko Sibisi en Thatego Molokomme |
Selfies is ’n towerstaf
|
A+
|
Graad 8 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Hoërskool Punt
|
Cara Bosman, Karli Weston, Monique Bonner en Livia Gericke |
Tieners moet gered word uit die nikotien-dryfsand
|
A++
|
Graad 9 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Helpmekaar Kollege
|
Tertius van der Walt, Stephan Potgieter, Jané Slabbert en John Butner |
Akademiese prestasie red nie ’n nasie nie!
|
A++
|
Graad 10 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
|
Hildegard Havenga, Heide Potgieter, Megan Naude en Nicole White |
Taal-bemagtiging verseker ’n veilige heenkome
|
A+
|
Graad 11 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Hoërskool Waterkloof
|
Zané van der Merwe, Marni Botha, Kyla Roos en Christiaan du Bruyn |
Takealot.com moet oop bokse aflewer
|
A++
|
Graad 12 Afrikaans Huistaal-spanne
|
Helpmekaar Kollege
|
Nelius van Graan, Nadia Meyer, Karla Prinsloo en Elanze Kuhn |
Vergeet van die wonders van die wêreld, Suid-Afrika het oorgenoeg wonders |
A++
|
Sien die volledige uitslae van ATKV-DigiSpanpraat 2024 deur hier te klik.