ATKV-DigiSpel 2025: Tweede groep wenners bekend!
Die ATKV se digitale spelkompetisie, ATKV-DigiSpel, het vanjaar nie minder nie as twee keer vir topspellers die geleentheid gegee om hul spelvernuf ten toon te stel.
Deur middel van onder andere flitswoorde, veelkeusevrae en luister- en speltoetse is die topspellers bepaal deur die hoeveelheid korrekte antwoorde wat in die kortste tyd gegee is.
Dit is vir die ATKV ’n voorreg om die wenners van hierdie kompetisie aan te kondig. Baie geluk!
In die kategorie Afrikaans Huistaal:
|
Kategorie/Graad |
Naam en van |
Opvoedkundige instansie |
Totale persentasie |
Totale tyd |
|
Graad 1 |
Reathan Piek |
|
100,00% |
16:39:00 |
|
Graad 2 en 3 |
Matthew Hitzeroth |
Laerskool Tuine |
100,00% |
08:47:00 |
|
Graad 6 en 7 |
Jana Kruger |
Laerskool Park, Mosselbaai |
92,50% |
04:27:00 |
|
Graad 8 en 9 |
Olivia de Lange |
Hoërskool DF Malan |
98,00% |
05:57:00 |
|
Graad 10 tot 12 |
Carmé Louw |
Merensky Landbou Akademie |
86,00% |
09:42:00 |
|
Volwassenes |
Ernest Swanepoel |
Merensky Landbou Akademie |
86,00% |
11:49:00 |
Baie geluk aan al die deelnemers!
Ontdek ’n kleurvolle kultuurspektrum onder die ATKV se DigiProjekte-sambreel. Daar is iets vir almal – die grootpraters, die kreatiewes, die taalboffins en selfs dié wat hulle nou in die buiteland bevind! Klik hier vir meer inligting oor ons DigiProjekte: https://atkv.org.za/neem-deel/digiprojekte/