ATKV-DigiSpel 2026: Die spelkampioene is gekroon!
Die wenners van die ATKV se digitale spelkompetisie is bekend!
Deur middel van onder andere flitswoorde, veelkeusevrae en luister- en speltoetse is die topspellers bepaal deur die hoeveelheid korrekte antwoorde wat in die kortste tyd gegee is.
Dit is vir die ATKV ’n voorreg om die wenners van hierdie kompetisie aan te kondig. Baie geluk!
In die kategorie Afrikaans Huistaal:
|
Kategorie/Graad |
Naam en van |
Opvoedkundige instansie |
Totale |
Totale tyd |
|
Graad 1 |
Chezel Willemse |
Laerskool Florida |
67% |
08:27:00 |
|
Graad 2 en 3 |
Zani Joubert |
Laerskool Jan Celliers |
100% |
04:10:00 |
|
Graad 4 en 5 |
Joshua Joubert |
Laerskool Jan Celliers |
100% |
06:41:00 |
|
Graad 6 en 7 |
Lucah Coetzee |
Laerskool Kenmare |
100% |
05:40:00 |
|
Graad 8 en 9 |
Jowan Kemp |
Hoërskool Driehoek |
100% |
10:15:00 |
|
Graad 10 tot 12 |
Andries De Wet Steyl |
Hoërskool Bultfontein |
96% |
05:00:00 |
|
Volwassenes |
Cara-Lize Jansen van Rensburg |
Loskuil Primêre Skool |
94% |
06:54:00 |
In die kategorie Afrikaans Eerste Addisionele Taal:
|
Kategorie/Graad |
Naam en van |
Opvoedkundige instansie |
Totale |
Totale tyd |
|
Graad 4 en 5 |
Carmi Nothnagel |
Unicorn Preparatory School |
98% |
07:47:00 |
|
Graad 6 en 7 |
Adam de Lange |
Monte Vista Primary School |
100% |
05:57:00 |
|
Graad 8 en 9 |
Letho Djiane |
Middelburg Hoërskool |
72% |
21:59:00 |
|
Graad 10 tot 12 |
Ruby Quinn |
Merensky Landbou Akademie |
98% |
05:55:00 |
|
Volwassenes |
Gary le Kay |
|
64% |
10:55:00 |
Baie geluk aan elke deelnemer.
Ontdek ’n kleurvolle kultuurspektrum onder die ATKV se DigiProjektesambreel. Daar is iets vir almal, jonk en oud! Die grootpraters, die kreatiewes, die taalboffins en selfs dié wat hulle nou in die buiteland bevind! Klik hier vir meer inligting oor ons DigiProjekte: https://atkv.org.za/neem-deel/digiprojekte/