ATKV-DigiVoordrag 2025: Wenners aangekondig
ATKV-DigiVoordrag, die ATKV se digitale kompetisie vir jong voordragkunstenaars, is vanjaar vir die tweede keer aangebied. Die entoesiastiese belangstelling en deelname van leerders van graad RR tot graad 12 spreek van ’n behoefte aan ’n digitale verhoog en nog ’n geleentheid om hul voordragslag te wys. Die kompetisie is vir Afrikaans Huistaal- en Afrikaans Addisionele Taal-deelnemers aangebied.
Die ATKV is verheug om die wenners van ATKV-DigiVoordrag aan te kondig en is oortuig dat hierdie kompetisie in die toekoms van krag tot krag sal gaan.
Uitslae: ATKV-DigiVoordrag 2025
|
Graad RR en R, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Mia Symington |
Afrikaans Huistaal |
Graad RR en R |
Klankeland Kleuterskool |
A+++ |
|
Graad 1 tot 3, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Dylan Coetzee |
Afrikaans Huistaal |
Graad 1 tot 3 |
Worcester Primêre Skool |
A+++ |
|
Graad 1 tot 3, Afrikaans Addisionele Taal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Jane Kingsley |
Afrikaans Addisionele Taal |
Graad 1 tot 3 |
Laerskool Fontainebleau |
A++ |
|
Graad 4 en 5, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Karlie Nel |
Afrikaans Huistaal |
Graad 4 en 5 |
Laerskool Constantiapark |
A+++ |
|
Graad 4 en 5 Afrikaans Addisionele Taal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Mira Muthu |
Afrikaans Addisionele Taal |
Graad 4 en 5 |
Laerskool Fontainebleau (Skitter Sterre Dramaskool) |
A++ |
|
Graad 6 en 7, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Berné Peters |
Afrikaans Huistaal |
Graad 6 en 7 |
De Hoop Laerskool |
A+++ |
|
Graad 6 en 7, Afrikaans Addisionele Taal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Sandra Spies |
Afrikaans Addisionele Taal |
Graad 6 en 7 |
Unicorn Preparatory School |
A++ |
|
Graad 8 en 9, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Michail Kleyn |
Afrikaans Huistaal |
Graad 8 en 9 |
Hoërskool Hermanus |
A+++ |
|
Graad 10 tot 12, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer vaam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Jana Duvenhage |
Afrikaans Huistaal |
Graad 10 tot 12 |
Walvisbaai Privaatskool |
A+++ |
|
Graad 10 tot 12, Afrikaans Addisionele Taal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Ignatius Lindeque |
Afrikaans Addisionele Taal |
Graad 10 tot 12 |
Maritzburg College |
A++ |
Baie geluk aan al die wenners!
Ontdek ’n kleurvolle kultuurspektrum onder die ATKV se DigiProjekte-sambreel. Daar is iets vir almal – die grootpraters, die kreatiewes, die taalboffins en selfs dié wat hulle nou in die buiteland bevind! Klik hier vir meer inligting oor ons DigiProjekte: https://atkv.org.za/neem-deel/digiprojekte/