ATKV-Redenaars 2024: Hoërskoolwenners bekend
Die wenners van die onderskeie afdelings vir hoërskooldeelnemers is tydens die ATKV-Redenaarsfinaal by ATKV-Klein-Kariba aangewys.
ATKV-Redenaars: Hier is die hoërskoolwenners
Die ATKV glo dat wanneer ons deur ons vele projekte in iemand se toekoms belê, ons daardie deelnemer ook toerus om ook ’n verskil in ander se lewe te maak. Met ATKV-Redenaars wil ons nie net vir deelnemers ’n platform gee om te praat nie, ons wil ook vir hulle vaardighede gee om ’n verskil te maak.
Meer as 7 500 leerders vanaf graad 1 tot 12 het vanjaar aan die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem, en op 13 Augustus het die top-166 graad 8- tot 12-deelnemers die vaardigheid om oor komplekse onderwerpe te kan redeneer, na die hoogste rat geneem.
Geluk aan al die wenners:
GRAAD 8 EN 9: AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL – VOORBEREID
Beste taalgebruiker: Chrispin Buloze, Afrikaanse Hoër Seunskool
Derde plek: Tristan Vos, St Johns College
Tweede plek: Adam Marincowitz, Midstream College Secondary
Eerste plek: Chrispin Buloze, Afrikaanse Hoër Seunskool
GRAAD 8 EN 9: AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL – ONVOORBEREID
Beste taalgebruiker: Kaniz Fabia, Hoërskool Reitz
Derde plek: Adam Marincowitz, Midstream College Secondary
Tweede plek: Tiaana de Vasconcelos, Hoërskool Hans Moore
Eerste plek: Kaniz Fabia, Hoërskool Reitz
GRAAD 8 EN 9: AFRIKAANS HUISTAAL – VOORBEREID
Beste taalgebruiker: Eddie Mostert, Merensky Landbou Akademie
Derde plek: Eddie Mostert, Merensky Landbou Akademie
Tweede plek: Imke van der Lith, Hoërskool Secunda
Eerste plek: Juandré Gerber, Afrikaanse Hoër Seunskool
GRAAD 8 EN 9 AFRIKAANS HUISTAAL – ONVOORBEREID
Beste taalgebruiker: Eddie Mostert, Merensky Landbou Akademie
Derde plek: Saskia Coete, Hoërskool Durbanville
Tweede plek: Sandy Prinsloo, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Eerste plek: Eddie Mostert, Merensky Landbou Akademie
GRAAD 10 TOT 12 AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL – VOORBEREID
Beste taalgebruiker: Mpumi Rakhudu, Afrikaanse Hoër Seunskool
Derde plek: Imvelo Ngubeni, Hoërskool Stoffberg
Tweede plek: Eleanor Maredi, Hoërskool Die Anker
Eerste plek: Mpumi Rakhudu, Afrikaanse Hoër Seunskool
GRAAD 10 TOT 12 AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL – ONVOORBEREID
Beste taalgebruiker: Minenhle Siluma, Hoërskool Waterkloof
Derde plek: Lesego Tswai, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Tweede plek: Minenhle Siluma, Hoërskool Waterkloof
Eerste plek: Mpumi Rakhudu, Afrikaanse Hoër Seunskool
GRAAD 10 TOT 12 AFRIKAANS HUISTAAL – VOORBEREID
Beste taalgebruiker: Johanné Stander, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Derde plek: Steffan Thielen, Paul Roos Gimnasium
Tweede plek: Marione Muller, Hoërskool Hugenote
Eerste plek: Johanné Stander, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
GRAAD 10 TOT 12 AFRIKAANS HUISTAAL – ONVOORBEREID
Beste taalgebruiker: Rietjie Swanepoel, Stella Gekombineerde Skool
Derde plek: Susan Bender, Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Tweede plek: Jurie Blignaut, Hoërskool Rustenburg
Eerste plek: Rietjie Swanepoel, Stella Gekombineerde Skool
Baie geluk!