ATKV-Redenaars 2024: Laerskoolwenners bekend
Die ATKV glo dat wanneer ons deur ons vele projekte in iemand se toekoms belê, ons daardie deelnemer ook toerus om ook ’n verskil in ander se lewe te maak. Met ATKV-Redenaars wil ons nie net vir deelnemers ’n platform gee om te praat nie, maar ons wil vir hulle vaardighede gee om ’n verskil te maak. John Keating het tereg opgemerk: Woorde en idees kan die wêreld verander.
Geluk aan al die wenners van graad 1 tot 7, wat op 12 Augustus by ATKV-Klein-Kariba aan die ATKV-Redenaarsfinaal deelgeneem het.
GRAAD 1 TOT 3: AFRIKAANS HUISTAAL
- Beste taalgebruiker: Andries van der Walt, Truida Kestell Skool
- Derde plek: Udia Grobler, Laerskool Kollegepark
- Tweede plek: Zhia Claassen, Laerskool Hennopspark
- Eerste plek: Andries van der Walt, Truida Kestell Skool
GRAAD 4 en 5: AFRIKAANS HUISTAAL
- Beste taalgebruiker: Linka Fraser, Laerskool Wierdapark
- Derde plek: Linka Fraser, Laerskool Wierdapark
- Tweede plek: Willem Minnaar, Laerskool Anton van Wouw
- Eerste plek: Josua Potgieter, Laerskool Durbanville
GRAAD 4 en 5: AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL
- Beste taalgebruiker: Zwonaka Madzivhandila, Laerskool Hennopspark
- Derde plek: Zwonaka Madzivhandila, Laerskool Hennopspark
- Tweede plek: Badr Ltaief, Ficksburg Primêre Skool
- Eerste plek: Benjamin Fitzjohn, Midstream College Primary
GRAAD 6 en 7: AFRIKAANS HUISTAAL
- Beste taalgebruiker: Heilene Meintjies, Truida Kestell Skool
- Derde plek: Suane Mathews, Laer Volkskool Heidelberg
- Tweede plek: Liam Havenga, Laerskool Hennopspark
- Eerste plek: Anzel Schuck, Laerskool Middelburg
GRAAD 6 en 7: AFRIKAANS ADDISIONELE TAAL
- Beste taalgebruiker: Tadisa Manyakaidze, Rijk Tulbagh Privaatskool
- Derde plek: Busisa Mashego, Laerskool Ellisras
- Tweede plek: McKayla-Shay Knott-Craig, Midstream College Primary
- Eerste plek: Tadisa Manyakaidze, Rijk Tulbagh Privaatskool
Baie geluk!