ATKV-Redenaars 2026: Temas is bekend!
Die temas vir ATKV-Redenaars 2026 is bekend! Trek jou navorsingsbronne nader, wees kreatief en kom boul ons uit met jou beste oorredende toespraak.
Graad 1 tot 3 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal
- Huis
- Pleister
- Geraas
Graad 4 en 5 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal
- Koers
- Kriewel
- Sout
Graad 6 en 7 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal (Voorbereid)
- Kies
- Pronk
- Rebelleer
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal (Voorbereid)
- Mentor
- Onkruid
- Tendens
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal (Voorbereid)
- Risiko
- Polemiek
- Naskrif
Laai ’n dokument met die temas hier af.
Baie sterkte met jou voorbereiding – ons kan nie wag om jou standpunt in 2026 te hoor nie!