ATKV-Redenaars: Hier is die 2025-wenners!

Die ATKV glo wanneer ons deur ons vele projekte in iemand se toekoms belê, rus ons daardie deelnemer ook toe om ’n verskil in ander se lewe te maak. Met ATKV-Redenaars wil ons nie net vir deelnemers ’n platform gee om te praat nie, maar ons wil vir hulle vaardighede gee om ’n verskil te maak.
Hierdie kompetisie is een van die ATKV se oudstes en is vanjaar vir die 59ste keer landswyd, sowel as in Namibië, vir laerskool- en hoërskoolleerders aangebied.
Na afloop van 10 000 deelnemers se toesprake tydens die uitdunrondes het 295 deelnemers mekaar op 5 en 6 Augustus die stryd aangesê in ATKV-Redenaars 2025 se nasionale finale ronde, wat by ATKV-Goudini Spa aangebied is. Totale prysgeld van R80 000 was tydens die ATKV-Redenaars se nasionale finale ronde op die spel.
Geluk aan al die wenners! Klik hier vir die top-15.
Graad 1 tot 3 Afrikaans Huistaal |
|
Algehele wenner: |
Markus van Wyk Laerskool Roodekrans |
Naaswenner: |
Joshua Schulze Laerskool Tzaneen |
Derde plek: |
Jan Bester Worcester-Noord Primêre Skool |
Beste taalgebruiker: |
Joshua Schulze Laerskool Tzaneen |
Graad 4 en 5 Afrikaans Addisionele Taal |
|
Algehele wenner: |
Masana Muladi Laerskool Louis Trichardt |
Naaswenner: |
Erin Kundasamy Laerskool Hennopspark |
Derde plek: |
Vunene Mkhari Die Laerskool Rooihuiskraal |
Beste taalgebruiker: |
Masana Muladi Laerskool Louis Trichardt |
Graad 4 en 5 Afrikaans Huistaal |
|
Algehele wenner: |
Blake Kleynhans Laerskool Fairland |
Naaswenner: |
Logan van Heerden Laerskool Garsfontein |
Derde plek: |
Jessica Luies Laerskool Julian Muller |
Beste taalgebruiker: |
Linka Fraser Laerskool Wierdapark |
Graad 6 en 7 Afrikaans Addisionele Taal |
|
Algehele wenner: |
Thea Robertson Laerskool De Kuilen |
Naaswenner: |
Faith Mpeiwa Laerskool Louis Trichardt |
Derde plek: |
David Shepherd Truida Kestell Skool |
Beste taalgebruiker: |
Faith Mpeiwa Laerskool Louis Trichardt |
Graad 6 en 7 Afrikaans Huistaal |
|
Algehele wenner: |
Willem Minnaar Laerskool Anton van Wouw |
Naaswenner: |
Ané Marais Laerskool Outeniqua |
Derde plek: |
Elne du Plooy Hoërskool Heilbron |
Beste taalgebruiker: |
Willem Minnaar Laerskool Anton van Wouw |
Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid |
|
Algehele wenner: |
Chloe Kester Kimberley Girls’ High School |
Naaswenner: |
Tshepang Ledingwane Hoërskool Zwartkop |
Derde plek: |
Bokamoso Maile Hoërskool Secunda |
Beste taalgebruiker: |
Chloe Kester Kimberley Girls’ High School |
Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal Onvoorbereid |
|
Algehele wenner: |
Tiaana Rose de Vasconcelos Hoërskool Hans Moore |
Naaswenner: |
Kiara Kyriakou Hoërskool Rustenburg |
Derde plek: |
Sylvia Jordan Malin Hoërskool Kempton Park |
Beste taalgebruiker: |
Tiaana Rose de Vasconcelos Hoërskool Hans Moore |
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal Voorbereid |
|
Algehele wenner: |
Petrus de Swardt Hoërskool Stellenberg |
Naaswenner: |
Leané Gerber Die Hoërskool Menlopark |
Derde plek: |
Imke van der Lith Hoërskool Secunda |
Beste taalgebruiker: |
Divan Roos Hoërskool Waterkloof |
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal Onvoorbereid |
|
Algehele wenner: |
Juan Pienaar Hoërskool Gimnasium Paarl |
Naaswenner: |
Carli van Aswegen Curro Windhoek Gymnasium Secondary School |
Derde plek: |
Danné Strydom Helpmekaar Kollege |
Beste taalgebruiker: |
Ilnah van Wyk Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal Onvoorbereid |
|
Algehele wenner: |
Minenhle Siluma Hoërskool Waterkloof |
Naaswenner: |
Lesego Tswai Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
Derde plek: |
Tebogo Mosoma Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
Beste taalgebruiker: |
Minenhle Siluma Hoërskool Waterkloof |
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid |
|
Algehele wenner: |
Minenhle Siluma Hoërskool Waterkloof |
Naaswenner: |
Amo Letsie Hoërskool Marais Viljoen |
Derde plek: |
Liphumile Dyonta Hugenote Hoërskool |
Beste taalgebruiker: |
Minenhle Siluma Hoërskool Waterkloof |
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Voorbereid |
|
Algehele wenner: |
Nina Strydom Hoërskool Parel Vallei |
Naaswenner: |
Le Roux van Wyk Die Hoërskool Menlopark |
Derde plek: |
Hugo Louw Hoërskool Waterkloof |
Beste taalgebruiker: |
Ruewan Henning Helpmekaar Kollege |
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Onvoorbereid |
|
Algehele wenner: |
Heike Marx Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
Naaswenner: |
Bea van der Merwe Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
Derde plek: |
Thomas Smook Hoërskool Outeniqua |
Beste taalgebruiker: |
Heike Marx Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |