ATKV-takke skitter in 2020
Die ATKV beloon jaarliks tydens die AJV takke wat ʼn bydrae gemaak het tot die ATKV se visie en missie deur projekte wat hulle in hulle gemeenskappe en streke gedoen het.
Toekennings word in die vier kategorieë gedoen, nl.
- Twee toekennings vir elk van die nege streke wat takke beloon met ’n baie hoë graad van funksionaliteit, een jeugtak en een volwasse tak.
- Een toekenning vir elk van die nege streke wat ’n tak beloon vir hulle projek oor Lees,
- Een toekenning vir elk van die nege streke wat ’n tak beloon vir ’n Innoverende projek, EN
- Een toekenning vir elk van die nege streke wat ’n tak beloon vir ʼn projek van ’n hoë kwaliteit ten opsigte van die ATKV se vier hooffokusse.
Genoemde toekennings maak dit vir enige tak moontlik om te presteer; maak nie saak hoe groot die gemeenskap is waarbinne hulle werksaam is en of dit in ’n stedelike of landelike gebied geleë is nie.
Takke wat hierdie toekennings ontvang, sal ’n digitale sertifikaat kry en ’n kontantbedrag om hulle te ondersteun in die aanbieding van ’n groot projek wat die ATKV se voetspoor nog verder in hul gemeenskappe kan vergroot.
TOEKENNINGS:
In die eerste kategorie word die toekenning gegee aan ’n tak met ʼn baie hoë graad van funksionaliteit. Een jeugtak en een volwasse tak uit elke streek.
FUNKSIONALITEIT
STREEK |
TAK |
STREEKSBESTUURDER |
Gauteng en Limpopo |
1. ATKV-jeugtak Mondjievol 2. ATKV-tak Vereeniging
|
Melvin Tobias |
Gauteng en Mpumalanga
|
1. ATKV-jeugtak Jonge Bomme 2. ATKV-gesinstak Boksburg |
Magon Mouton |
Noordwes, Noord-Kaap en Namibië
|
1. ATKV-jeugtak Duine 2. ATKV-tak Windhoek |
Marco van den Berg
|
Vrystaat
|
1. ATKV-jeugtak Kaalvoetkinners 2. ATKV-tak Gemeenskapsteater
|
Andriette Potgieter |
KwaZulu-Natal en Oos-Vrystaat
|
1. ATKV-jeugtak Vrede Vonk 2. ATKV-tak Glencoe
|
Coenraad van Rensburg |
Oos- en Suid-Kaap
|
1. ATKV-jeugtak Staan Rotsvas EN (Twee jeugtakke deel die toekenning) 2. ATKV-tak Uitenhage
|
Elda Kruger |
Boland en Karoo
|
1. ATKV-jeugtak Calvies 2. ATKV-tak Tehilah
|
Almero Oosthuizen |
Die Skiereiland en Weskus
|
1. ATKV-jeugtak Kultuurkorf 2. ATKV-tak Durbanville |
Elize Fortuin |
Noord-Oos-Kaap |
1. ATKV-jeugtak Prieska 2. ATKV-tak Gariep Dam |
Gertjan Holtzhausen |

LEES
In die tweede kategorie word die toekenning gegee aan ’n tak vir hulle projek wat Lees bevorder het.
STREEK |
TAK |
STREEKSBESTUURDER
|
NAAM VAN PROJEK |
Gauteng en Limpopo |
ATKV-tak Ennerdale Baanbrekers |
Melvin Tobias |
Interskole Leesprojek |
Gauteng en Mpumalanga
|
ATKV-tak Kosmosrand |
Magon Mouton |
Boekhuisies-leesprojek |
Noordwes, Noord-Kaap en Namibië
|
ATKV-tak Sultana |
Marco van den Berg
|
Boek-en-tydskrifverspeiding |
Vrystaat
|
ATKV-tak Theunissen & ATKV-tak Lanties & ATKV-tak Jan Brand
(Deel toekenning) |
Andriette Potgieter |
Boektrommels |
KwaZulu-Natal en Oos-Vrystaat
|
ATKV-tak Richardsbaai |
Coenraad van Rensburg |
|
Oos- en Suid-Kaap
|
ATKV-damestak Despatch |
Elda Kruger |
Stigting van leesontwikkelingsgroep vir leerders |
|
GEEN TOEKENNING |
Almero Oosthuizen |
|
Die Skiereiland en Weskus
|
ATKV-jeugtak Parel Vallei |
Elize Fortuin |
Uyavula-leesprojek |
Noord-Oos-Kaap |
ATKV-tak Stormberg & ATKV-tak Korbeel & ATKV-damestak Kro'bossie |
Gertjan Hotlzhausen
|
Boektrommelprojek
Boektrommelprojek |

Innovasie
In die derde kategorie word die toekenning gegee aan ’n tak vir die mees Innoverende projek.
STREEK |
TAK |
|
NAAM VAN PROJEK |
Gauteng en Limpopo |
ATKV-tak Woordplesier |
Melvin Tobias |
Digitale-redenaarsopleiding |
Gauteng en Mpumalanga
|
ATKV-tak Kosmosrand |
Magon Mouton |
Mobiele Boekhuisies |
Noordwes, Noord-Kaap en Namibië
|
ATKV-jeugtak Duine |
Marco van den Berg
|
Taalghoeroe-toekenningsknopies |
|
ATKV-tak Gemeenskapsteater |
Andriette Potgieter |
Sig vir Kersfees-projek |
|
ATKV-tak Durban |
Coenraad van Rensburg |
Arabiese Nag |
|
ATKV-jeugtak Rabieratels |
Elda Kruger |
Digitale-voorlesingsprojek |
|
ATKV-tak Laingsburg |
Almero Oosthuizen |
Karoo-naamborde |
Die Skiereiland en Weskus
|
ATKV-jeugtak Beeldskoon |
Elize Fortuin |
Beeldskoon-matriekdatafonds |
Noord-Oos-Kaap |
|
|
#weesdieverskil in Burgersdorp |

Taal, Kunste, Gemeenskap en Onderwys
In die vierde kategorie word die toekenning gegee aan ’n tak vir ’n projek van ’n hoë kwaliteit ten opsigte van die ATKV se vier hooffokusse.
TAAL
STREEK |
TAK |
|
NAAM VAN PROJEK |
Gauteng en Limpopo |
ATKV-tak Centurion |
Melvin Tobias |
Vlam vir Afrikaans |
Gauteng en Mpumalanga
|
|
Magon Mouton |
|
Noordwes, Noord-Kaap en Namibië
|
ATKV-tak Rooiduin |
Marco van den Berg
|
Beurtkrag-kookboek |
|
ATKV-tak Sandtrappers |
Andriette Potgieter |
|
|
|
Coenraad van Rensburg |
Taalkaskenades |
|
|
Elda Kruger |
HOOP-gedigtekompetisie |
|
ATKV-tak Olifantsrivier |
Almero Oosthuizen |
|
Die Skiereiland en Weskus
|
|
Elize Fortuin |
Spel is pret op Goedverwacht! |
Noord-Oos-Kaap |
|
|
#weesdieverskil-buitelugborde |
KUNSTE
STREEK |
TAK |
|
NAAM EN BESKRYWING VAN PROJEKINHOUD |
Gauteng en Limpopo |
ATKV-tak Cum Laude
|
Melvin Tobias |
Renoster F-kalenderkompetisie |
Gauteng en Mpumalanga
|
ATKV-tak Arendsnes
|
Magon Mouton |
ATKV “rocks” |
Noordwes, Noord-Kaap en Namibië
|
ATKV-tak Thabazimbi |
Marco van den Berg
|
Dramafeeste |
Vrystaat
|
ATKV-tak Gemeenskapsteater |
Andriette Potgieter |
Grendel-giggel-produksie |
KwaZulu-Natal en Oos-Vrystaat
|
ATKV-tak Durban
|
Coenraad van Rensburg |
Arabiese Nag-skilderkompetisie |
|
|
Elda Kruger |
Produksie: Moer toe, maar moedig |
|
GEEN TOEKENNING |
Almero Oosthuizen |
|
Die Skiereiland en Weskus
|
ATKV-tak Shebokasie |
Elize Fortuin |
Genesing deur Woorde |
Noord-Oos-Kaap |
ATKV-tak Colesberg
&
ATKV-tak Zastron
(deel toekenning) |
Gertjan Holtzhausen
|
Kersmark met Kerssang by kerslig
Huis Vergesig-fondsinsameling |
GEMEENSKAP
STREEK |
TAK |
|
NAAM EN BESKRYWING VAN PROJEKINHOUD |
Gauteng en Limpopo |
|
Melvin Tobias |
Oophandprojek
|
Gauteng en Mpumalanga
|
ATKV-tak Benoni
|
Magon Mouton |
Liefde vir Liefdadigheid |
Noordwes, Noord-Kaap en Namibië
|
ATKV-tak Kultuurdiere |
Marco van den Berg
|
Droogtehulp |
Vrystaat
|
ATKV-tak Senekal & ATKV-tak Bloemfontein
(deel toekenning) |
Andriette Potgieter |
Potjiekoswenners van Laat die potjie prut |
KwaZulu-Natal en Oos-Vrystaat
|
ATKV-tak Platberg |
Coenraad van Rensburg |
Rolbaltoernooi |
Oos- en Suid-Kaap
|
ATKV-tak Edik
&
ATKV-tak Oudtshoorn
(deel toekenning) |
Elda Kruger |
Opleiding van aspirantverslaggewers en -joernaliste
Covid-19-pandemie: Gemeenskapsondersteuning |
|
ATKV-tak Tehilah |
Almero Oosthuizen |
Covid-19-sensus, Touwsrivier |
Die Skiereiland en Weskus
|
ATKV-tak Tygerberg |
Elize Fortuin |
Tygerberg Poppieprojek |
Noord-Oos-Kaap |
ATKV-tak Die Juweel |
Gertjan Holtzhausen
|
Klereprojek |
ONDERWYS
STREEK |
TAK |
STREEKSBESTUURDER
|
NAAM EN BESKRYWING VAN PROJEKINHOUD |
Gauteng en Limpopo |
|
Melvin Tobias |
Motivering en erkenning van toppresteerders in Afrikaans
|
Gauteng en Mpumalanga
|
ATKV-tak Comienzo
|
Magon Mouton |
Deurlopende ondersteuning aan skole in Randfontein
|
Noordwes, Noord-Kaap en Namibië
|
ATKV-tak Viljoenskroon
|
Marco van den Berg
|
Redenaarswerkswinkels |
Vrystaat
|
ATKV-jeugtak Kaalvoetkinners
|
Andriette Potgieter |
Kreatiewe speletjiesdag |
Kwazulu-Natal en Oos-Vrystaat
|
|
Coenraad van Rensburg |
Onderwysersdag - Olieboljol
|
Oos- en Suid-Kaap
|
ATKV-gesinstak Despatch |
Elda Kruger |
Fynskrifkompetisie |
Boland en Karoo
|
ATKV-tak Wellington |
Almero Oosthuizen |
Soetendal Kerssangaand
|
Die Skiereiland en Weskus
|
ATKV-tak Kuilsrivier
|
Elize Fortuin |
Leesbevordering in skole
|
Noord-Oos-Kaap |
ATKV-jeugtak Die Beiteltjies
&
ATKV-tak Rouxville |
Gertjan Holtzhausen
|
Deurlopende Motivering
Uitreik na plaaslike skole |