ATKV-Tienertoneel vat vlam in Gqeberha

Die wind van kreatiwiteit het van 12 tot 15 Augustus sterk in Gqeberha gewaai toe 200 deelnemers aan 14 produksies hul hart op die verhoog van die Mandela-teater gelaat het. ATKV-Tienertoneel se Gqeberha-streeksfees was ’n viering van rou talent, stemme wat gehoor móés word en mentorbegeleiding van formaat.
Mentorbeoordelaars Marlo Minnaar, Solomon Cupido, Mari Molefe van Heerden en René Cloete het ’n belangrike rol gespeel in die begeleiding van die leerders en produksies.
Die wenners is op 15 Augustus tydens ’n feestelike geleentheid aangekondig – ’n laaste oomblik van glorie ná maande van kreatiewe werk.
TEGNIESE TOEKENNINGS
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Liyema Dyantyi |
As die wewer ophou dans |
Selborne College |
Cherize Schutte |
Vrou is van Venus. Aliens is van Mars. |
Hoërskool Framesby |
Wenner:

BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Kwakhanya Sinam |
Jesaja |
Selborne College |
Abdul-Qadir Marais |
Iets het onder die wilgerboom gebeur |
Selborne College |
Wenner:

BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Elné Burger |
Vrou is van Venus. Aliens is van Mars. |
Hoërskool Framesby |
Chantilee Maasdorp |
Blou |
Hoërskool Upington |
Luhle Vellem |
as die wewer ophou dans |
Selborne College |
Wenner:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Chantilee Maasdorp |
Blou |
Hoërskool Upington |
BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Jesaja |
Selborne College |
Die stoele |
Selborne College |
as die wewer ophou dans |
Selborne College |
Wenner:

TOEKENNINGS VIR SPEL
BESTE AKTEUR IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Ronald Theron |
Jesaja |
Jesaja |
Selborne College |
Liyabukwa Zondi |
Sion |
Jesaja |
Selborne College |
Abdul-Qadir Marais |
Junior |
Die stoele |
Selborne College |
Ronald Theron |
Ouboet |
Die stoele |
Selborne College |
Abdul-Qadir Marais |
Nihil |
as die wewer ophou dans |
Selborne College |
Wenner:

BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Aranearum in as die wewer ophou dans |
Selborne College |
Ronald Theron en Abdul-Qadir Marais vir samespel tussen Ouboet en Junior in Die stoele |
Selborne College |
Die mense in Jesaja |
Selborne College |
Wenner:

PRODUKSIETOEKENNINGS
BESTE REGIE
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Jo-Aithne Stemmet |
Die stoele |
Selborne College |
Ronald Theron en Abdul-Qadir Marais |
Jesaja |
Selborne College |
Wenner:

BESTE PRODUKSIE
Wenner:

Die magnetisme trek nou na Pretoria en Rondebosch vir die derde Gauteng-streeksfees en ons eerste stop in die Wes-Kaap.
Kaartjies en programme is by hierdie skakel beskikbaar: https://linktr.ee/atkv_toneel.