Finaliste vir ATKV-Muziq en -Muziqanto bekend

Dis weer daardie tyd van die jaar wat sangers en instrumentaliste sake uitspook om deur te dring na die tweede en finale ronde van ATKV-Muziq en -Muziqanto.
Die finaliste wat op 7 September in Kaapstad aan die tweede en finale ronde van ATKV-Muziq, ’n instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir jong volwassenes, gaan deelneem, is soos volg:
Naam |
Instrument |
Leermeester |
Brian Bae |
Klavier |
Joseph Stanford/Ben Schoeman |
Samantha Durrant |
Viool |
|
Sakhile Humbane |
Fluit |
Liesl Stoltz |
Tesmarie Jansen van Vuuren |
Viool |
Denise Sutton |
Chris Njapha |
Tjello |
Babette Roosenschoon |
Paul Loeb van Zuilenburg |
Viool |
Farida Bacharova |
Cameron Williams |
Saksofoon |
Arisa Voges |
Myles Roberts (fluit) is oorspronklik ook uitgenooi, maar sal ten tye van die kompetisie in Amerika wees. Chris Njapha sal in Myles se plek deelneem.
Aanmoedigingspryse van R3 500 elk is toegeken aan:
Emilio Lorenzo February (marimba)
Nina Cilliers (fluit)
Mieke Struwig (klarinet)
Die finaliste wat op 7 September in Kaapstad aan die die tweede en finale ronde van ATKV-Muziqanto, ’n klassiekemusieksangkompetisie vir jong volwassenes, gaan deelneem, is soos volg:
Naam |
Instrument |
Leermeester |
Bongani Kubheka |
Bariton |
Patrick Tikolo |
Siphokazi Molteno |
Mezzo-Sopraan |
Patrick Tikolo |
Luvuyo Mbundu |
Bariton |
Sarita Stern |
Segomotso Shupinyaneng |
Sopraan |
Santisa Viljoen |
Kamohelo Tsotetsi |
Bas-bariton |
Conroy Cupido |
Nombulelo Yende |
Sopraan |
Virginia Davids |
Thandolwenkosi Zwane |
Bariton |
Thami Zungu |
Aanmoedigingspryse van R3 500 elk is toegeken aan:
Stephen Schalkwyk (bariton)
Lusibalwethu Sesanti (mezzo-sopraan)
Olu Yakhe (sopraan)
Die tweede en finale ronde sal op 7 en 8 September in die Hugo Lambrechts-musieksentrum, Kaapstad, plaasvind.
Vir meer inligting oor ATKV-Muziq of -Muziqanto kontak gerus vir Ilse Schűrmann by klassiek@atkv.org.za of ilsecat@vodamail.co.za.