Gauteng se derde ronde bring magnetiese stories

Die derde Gauteng-streeksfees van ATKV-Tienertoneel het van 18 tot 23 Augustus 2025 by die Unisa-kleinteater in Pretoria plaasgevind. Hierdie keer het 315 deelnemers in 27 produksies hul kreatiwiteit, stem en visie op die verhoog uitgegiet met resultate wat die gehoor en beoordelaars laat regop sit het.
Elke aand was ’n uitnodiging tot empatie, humor en refleksie. Die magnetiese aantrekkingskrag van toneel het weereens sy krag gewys met mentors wat hul insette met toewyding gelewer het.
Mentorbeoordelaars Lindsey Abrahams, Solomon Cupido, Mari Molefe van Heerden en Marié-Heleen Coetzee het met insig, aanmoediging en professionele terugvoer elke deelnemer se reis verryk.
Die glansgeleentheid op 23 Augustus het prestasie op elke vlak van teatermaak beloon.
TEGNIESE TOEKENNINGS
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Joney Lange |
Berading |
Hoërskool Wilgerivier |
Andrea du Plessis |
’n Boudjie van my Vroutjie! |
Hoërskool Wilgerivier |
Henriette Jansen van Vuuren |
Agter die Gordyne |
Potchefstroom Gimnasium |
Wenner:

BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Janay Horn |
Liza |
Hoërskool Linden |
Megan Joubert |
Ek wil saam met die voëls swem en die visse vlieg |
Hoërskool Eldoraigne |
Tertius de Klerk |
Vrolike Ferdie en Vriende |
Hoërskool Zwartkop |
Wenner:
Megan Joubert |
Ek wil saam met die voëls swem en die visse vlieg |
Hoërskool Eldoraigne |
BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Nicolaas Mitchell |
(wildsblom) |
Hoërskool Randburg |
Marnu Schoeman |
Vrolike Ferdie en Vriende |
Hoërskool Zwartkop |
Wenner:

BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Moenie vir my wag nie |
Hoër Volkskool Potchefstroom |
Onderwater |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE AKTEUR IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Leandré Jordaan |
Zelda/Mina Muis |
Vrolike Ferdie en Vriende |
Hoërskool Zwartkop |
Jenna Cronje |
Paige |
Onderwater |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE AKTEUR IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Hanno van Zyl |
Hendrik |
Moenie vir my wag nie |
Hoër Volkskool Potchefstroom |
Etienne Dannhauser |
Lloyd |
Agter die Gordyne |
Potchefstroom Gimnasium |
Shaun du Plessis |
Gavin |
Agter die Gordyne |
Potchefstroom Gimnasium |
Pieter Kruger |
David |
Agter die Gordyne |
Potchefstroom Gimnasium |
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Minante Jonker |
Malie |
Mallewales |
Hoërskool Hartbeespoort |
Nicole de Klerk |
Mia |
(wildsblom) |
Hoërskool Randburg |
Zanri Dicks |
Hanneke |
Onderwater |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:
Nicole de Klerk |
Mia |
(wildsblom) |
Hoërskool Randburg |
BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Hendrik, Frans en Pieter in Moenie vir my wag nie |
Hoër Volkskool Potchefstroom |
Lani, Ronel en Mariaan in Moenie vir my wag nie |
Hoër Volkskool Potchefstroom |
Vrolike Ferdie en Vriende |
Hoërskool Zwartkop |
Agter die Gordyne |
Potchefstroom Gimnasium |
Wenner:

PRODUKSIETOEKENNINGS
BESTE REGIE
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Aileen Steenkamp en Mariki de Villiers-Knop |
Onderwater |
Hoërskool Noordheuwel |
Ashley Schwartz |
Agter die Gordyne |
Potchefstroom Gimnasium |
Feriska v d Merwe |
Moenie vir my wag nie |
Hoër Volkskool Potchefstroom |
Johann Smith en Pieter Alberts |
Vrolike Ferdie en Vriende |
Hoërskool Zwartkop |
Wenner:

BESTE PRODUKSIE
Wenner:

Volgende aan die beurt is Pretoria en Rondebosch, waar die vierde Gauteng-streeksfees en tweede Wes-Kaap-streeksfees van 25 tot 30 Augustus plaasvind.
Kry jou program en kaartjie hier: https://linktr.ee/atkv_toneel.