Kaapse kreatiwiteit vertel magnetiese stories

Van 21 tot 23 Augustus is die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch in ’n kreatiewe magneetveld omgetower. Hierdie eerste Wes-Kaap-streeksfees het vir 220 leerders en 10 produksies ’n platform gegee – elkeen ’n unieke bydrae tot die jaar se magnetiese toneelpalet.
Die Kaapse stories was eg, diep, snaaks en meesleurend.
Mentorbeoordelaars René Cloete, Bianca Flanders, Marlo Minnaar en Hannah Borthwick het saam met die deelnemers gewerk om toneelwerk tot sy volle potensiaal te lei.
’n Hoogtepunt was die prysuitdeling op 23 Augustus, waar talentvolle akteurs, regisseurs en tegnici erkenning ontvang het.
TEGNIESE TOEKENNINGS
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Unathi Mankahla |
Pynappel op ’n troukoek |
Hoërskool Parel Vallei |
Lené van Walt en Sophia Fourie |
PMYES |
Hoërskool Jan van Riebeeck |
Christy-Leigh Dickson en Bethany Wentzel |
GROOTVOET |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
William Inggs |
Onthou |
Hoërskool Curro Durbanville |
Hanju Roets |
Die Van der Merwes |
Hoërskool Bellville |
Joshua Heinemann |
Vroue van die vlieë |
Hoërskool Stellenbosch |
Wenner:

BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Leander Eloff |
Pynappel op ’n troukoek |
Hoërskool Parel Vallei |
Jano Lötter en Minki Brink |
Die 1-2-3 kollege vir kriewelrige kinders |
Hoërskool Durbanville |
Wenner:

BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
PMYES |
Hoërskool Jan van Riebeeck |
GROOTVOET |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

TOEKENNINGS VIR SPEL
BESTE AKTRISE IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Roslin Spires |
Rosie |
GROOTVOET |
Hoërskool Parel Vallei |
Unathi Mankahla |
Ouma |
GROOTVOET |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

BESTE AKTEUR IN ’N HOOFROL
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Carla Moses |
Lolla |
GROOTVOET |
Hoërskool Parel Vallei |
Mia-Cecilia Kriel |
Edith |
Onthou |
Hoërskool Curro Durbanville |
Celeste Grobler |
Ilke-Mari |
Pynappel op ’n troukoek |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
PMYES |
Hoërskool Jan van Riebeeck |
GROOTVOET |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

PRODUKSIETOEKENNINGS
BESTE REGIE
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Darryl Spijkers |
Pynappel op ’n troukoek |
Hoërskool Parel Vallei |
Darryl Spijkers en Wilene Potgieter |
GROOTVOET |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

BESTE PRODUKSIE
Wenner:

Vanaf 25 Augustus sluit die tweede Wes-Kaap-streeksfees weer by Pretoria se vierde Gauteng-streeksfees aan en beloof om ’n kragtige afsluiting van die streekfeeste te wees.
Kaartjies en programme: https://linktr.ee/atkv_toneel.