Kaapse tjokkers laat verhoog vlamvat
Van 18 tot 20 Augustus 2025 het die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch ’n kreatiewe wentelbaan geword vir 307 tjokkers wat aan die Wes-Kaap-streeksfees van ATKV-Tjokkertoneel deelgeneem het. Met 19 produksies het dié fees gewys hoe ryk en verrassend die wêreld van Tjokkertoneel kan wees.
Mini-tonele van 25 minute het gewys dat jong stemme ook groot stories met humor, hart, ’n sin vir drama en verrassende insigte kan dra.
TEGNIESE TOEKENNINGS
BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Tussen slurp en hart |
Laerskool Beaumont |
Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het |
Laerskool Durbanville |
Horrel Borrel |
Curro Durbanville Laerskool |
OP DIE SPEL |
Laerskool Gene Louw |
Wenner:

TOEKENNINGS VIR SPEL
BESTE TJOKKERAKTEUR
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Matthys van der Merwe |
Schalk Strydom |
sjuut! |
Laerskool De Hoop |
Rijk Laubscher |
Pieter Strydom |
sjuut! |
Laerskool De Hoop |
Christoff Els |
Willie Wepener |
Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het |
Laerskool Durbanville |
Louis Laubscher |
Bertus Bakbeen Botha |
Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het |
Laerskool Durbanville |
Wenner:

BESTE TJOKKERAKTRISE
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Berné Peters |
Swemafrigter/sielkundige |
sjuut! |
Laerskool De Hoop |
Clea Nel |
Juffrou Voete |
Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het |
Laerskool Durbanville |
Judi Hattingh |
Mia |
Ek en jy |
Curro Durbanville Laerskool |
Marinell Wolmarans |
Marie |
OP DIE SPEL |
Laerskool Gene Louw |
Wenner:

BESTE TJOKKERENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Alice in Donkerland |
Laerskool Bastion |
Potloodsakkie – agter die zip |
Laerskool Durbanville |
Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het |
Laerskool Durbanville |
OP DIE SPEL |
Laerskool Gene Louw |
Wenner:

PRODUKSIETOEKENNINGS
BESTE REGIE
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Samuel Jumat |
sjuut! |
Laerskool De Hoop |
Veronica Geldenhuys |
Potloodsakkie – agter die zip |
Laerskool Durbanville |
Veronica Geldenhuys en Tronéll Lessing |
Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het |
Laerskool Durbanville |
Nina Smit en Kyla Jansen |
OP DIE SPEL |
Laerskool Gene Louw |
Wenner:

BESTE PRODUKSIE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
sjuut! |
Laerskool De Hoop |
Potloodsakkie – agter die zip |
Laerskool Durbanville |
Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het |
Laerskool Durbanville |
OP DIE SPEL |
Laerskool Gene Louw |
Wenner:

Hou die ATKV se webwerf en sosiale media op Dinsdag 26 Augustus dop vir die aankondiging van die nasionale finaliste wat op 10 Oktober by die magnetiese ATKV-Tjokkertoneelfinaal in die Pam Golding Baxter-teater sal optree.