Magnetiese tjokkers trek die kollig aan

ATKV-Tjokkertoneel het op 22 Julie 2025 in Pretoria afgeskop en dié eerste streeksfees van die jaar het dit duidelik gemaak – Gauteng se jong akteurs is gretig om stories te vertel, te deel en te leef. Van 22 tot 26 Julie het die Unisa-kleinteater gegons met energie toe 496 tjokkers hul kreatiwiteit in 36 mini-produksies ten toon gestel het.
Die toneelstukke – elk slegs 25 minute lank – het uiteenlopende temas met vars perspektiewe aangebied: van pret en verbeeldingryk tot roerende oomblikke van wysheid uit kinderharte.
Solomon Cupido en Mari Molefe van Heerden het as mentorbeoordelaars opgetree en die deelnemers nie net gelei en geïnspireer nie, maar ook gekies wie se werk uitstaan as van die beste in die streek.
Die hoogtepunt was die spogprysuitdeling op 26 Julie waar uitnemendheid in spel, teks, kreatiwiteit en samewerking beloon is.
Tegniese toekennings
Beste hantering van tegniese aspekte
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Die losprys van die Wikings |
Laerskool Rustenburg |
Ruimtereis |
Improv Studios |
Bossies trek |
Laerskool Kruinsig |
Wenner:

Toekennings vir spel
Beste tjokkerakteur
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Bastian Jansen van Rensburg |
Oudste |
Groen lig |
Laerskool Concordia |
Armand Nel |
Koninklike wag, handlanger |
Ruimtereis |
Improv Studios |
William Smith |
Drikus |
Njannies kapêla |
Die Werkende Akteurs Klub |
Wenner:

Beste tjokkeraktrise
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Lara Ainslee |
Dalene |
’n Rat voor die oë draai |
Laerskool Unika |
Marinel Coetzee |
Twinkle |
Fabienne du Preez se feëvangkomitee |
Laerskool Wierdapark |
Tienike Kieswetter |
Bellie |
Njannies kapêla |
Die Werkende Akteurs Klub |
Minke-Miné Neethling |
Juffrou Poegie |
Romeo en Juliet met tamatiesous |
Laerskool Tygerpoort |
Wenner:

Beste tjokkerensemble
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Romeo en Juliet met tamatiesous |
Laerskool Tygerpoort |
Sig |
Laerskool Roodekrans |
Bossies trek |
Laerskool Kruinsig |
Kassandra en die bendehuis |
Laerskool Roodekrans |
Wenner:

Produksietoekennings
Beste regie
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Anél Wood |
Romeo en Juliet met tamatiesous |
Laerskool Tygerpoort |
Angela Sparks en Anieka Venter |
Sig |
Laerskool Roodekrans |
JJ Roberts |
Bossies trek |
Laerskool Kruinsig |
Angela Sparks, Gabi Griezel en Kiara MacKenzie |
Kassandra en die bendehuis |
Laerskool Roodekrans |
Wenner:

Beste produksie
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Romeo en Juliet met tamatiesous |
Laerskool Tygerpoort |
Sig |
Laerskool Roodekrans |
Bossies trek |
Laerskool Kruinsig |
Kassandra en die bendehuis |
Laerskool Roodekrans |
Wenner:

Volgende hou ons stil in Bloemfontein, waar die Wynand Mouton-teater op 9 Augustus jong stemme gaan verwelkom vir nóg ’n magnetiese streeksfees.
Die program en kaartjies is beskikbaar by https://linktr.ee/atkv_toneel.