Pretoria word magneet vir jong stories

Van 28 Julie tot 2 Augustus 2025 het die Unisa-kleinteater in Pretoria verander in ’n ruimte waar kreatiewe energie, storievertelling en talent in ’n perfekte storm saamgesmelt het. Die eerste Gauteng-streeksfees van vanjaar se ATKV-Tienertoneel was ’n indrukwekkende toonbeeld van die magnetiese aantrekkingskrag van toneel.
’n Magnetiese 340 deelnemers het aan 26 produksies deelgeneem – ’n rekordgetal vir dié streek. Elke verhoogoptrede was propvol vars perspektiewe, rou emosie en dapper kreatiwiteit.
Mentorbeoordelaars Jacques Bessenger, Lindsey Abrahams, Solomon Cupido en Mari Molefe van Heerden het as kreatiewe ligbakens gedien en waardevolle insigte gebied tydens die mentorwerkswinkelsessies wat ná elke produksie plaasvind – ’n kernpilaar van ATKV-Tienertoneel se unieke leerproses.
Die prysuitdeling op 2 Augustus het uitstaande spel, tegniese werk en regie vereer en bewys dat die toekoms van Suid-Afrikaanse teater helder in Gauteng skyn.
TEGNIESE TOEKENNINGS
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Ruby-Ann King |
die laaste wens(e) |
Hoërskool Stella |
Ilze van der Walt |
Skeptisisme, optimiste en narsiste |
Hoërskool Montana |
Mia Bothma |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Maggie Frech |
Flits |
Hoërskool Ben Viljoen |
Wenner:
Maggie Frech |
Flits |
Hoërskool Ben Viljoen |
BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Karli Nel |
Langs lemmetjiesdraad |
Helpmekaar Kollege |
Connor McKenzie |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Christiaan van der Merwe |
VLERKTOG |
Helpmekaar Kollege |
Wenner:

BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Johan Venter |
Langs lemmetjiesdraad |
Helpmekaar Kollege |
Markus Knop |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Joshua Vermeulen |
Geheime |
Hoërskool Nylstroom |
Wenner:

BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Langs lemmetjiesdraad |
Helpmekaar Kollege |
VLERKTOG |
Helpmekaar Kollege |
Koolstofdrome |
Hoërskool Kempton Park |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

TOEKENNINGS VIR SPEL
BESTE AKTEUR/AKTRISE IN ’N KAMEEROL
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Linden Ribeiro as Gabe |
Skeptisisme, optimiste en narsiste |
Hoërskool Montana |
Lea Coetzee as Francesca |
Skeptisisme, optimiste en narsiste |
Hoërskool Montana |
Wenner:

BESTE AKTEUR IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Keagan Cooper |
Milton |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Christiaan Luus |
Strauss |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Luan Kleingeld |
Beyer |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Heinz Loewenthal |
Bakkies |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Chenique Pieterse |
Gogga |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Summer Whitfield |
Henli |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Victoria Mackenzie |
Sieron |
Sieron |
Merensky Landbou Akademie |
Wenner:

BESTE AKTEUR IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Dewald Mouton |
Thomas |
die laaste wens(e) |
Hoërskool Stella |
Ruben Malan |
Finn |
Langs lemmetjiesdraad |
Helpmekaar Kollege |
Hendré Henning |
Danie |
VLERKTOG |
Helpmekaar Kollege |
Kevin Olckers |
Johannes |
VLERKTOG |
Helpmekaar Kollege |
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Almay Erasmus |
Kayla |
Naelstring |
Helpmekaar Kollege |
Blyde Schoeman |
Aletta |
VLERKTOG |
Helpmekaar Kollege |
Symone Venter |
Mischa |
VLERKTOG |
Helpmekaar Kollege |
Landi Schütte |
Roxy |
Skarumba |
Hoërskool Pietersburg |
Wenner:

BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
VLERKTOG |
Helpmekaar Kollege |
Wenner:

PRODUKSIETOEKENNINGS
BESTE REGIE
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Robert Kruger, Suné Senekal, Amoré Van Zyl |
Skande (en ’n snytjie brood) |
Hoërskool Noordheuwel |
Eghard Basson |
VLERKTOG |
Helpmekaar Kollege |
Wenner:

BESTE PRODUKSIE
Wenner:

Die magnetiese storietrein beweeg nou voort na die tweede Gauteng-streeksfees van 4 tot 9 Augustus by die Unisa-kleinteater in Pretoria. ’n Nuwe groep kreatiewes wag om hul wêreld op die verhoog te plaas.
Besoek die volgende skakel vir programme en kaartjies: https://linktr.ee/atkv_toneel.