Tienertoneel: Gauteng sluit magneties af

Die vierde en laaste Gauteng-streeksfees van ATKV-Tienertoneel het van 25 tot 30 Augustus by die Unisa-kleinteater in Pretoria plaasgevind, en dit was duidelik dat hierdie streek weet hoe om die verhoog in te kleur. Met 392 deelnemers in 26 produksies is die seisoen afgesluit met kwaliteit, energie en indrukwekkende kreatiewe omvang.
Elke produksie het iets besonders na die Unisa-kleinteater gebring – van eksistensiële drome tot spitsvondige satire.
Mentorbeoordelaars Wilhelm van der Walt, André Lötter, Mari Molefe van Heerden en Lindsey Abrahams het hul ervaring ingespan om elke produksie tot nuwe hoogtes te help groei.
Die prysuitdeling op 30 Augustus het die streek se talent behoorlik gevier.
TEGNIESE TOEKENNINGS
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Suné van der Merwe |
Wanneer kraaie krys |
Hoërskool Eldoraigne |
Micke Fulton en Angelique Vorster |
Die eksotiese epiloog van Eddie |
Hoërskool Stoffberg, Schyff-Smal Studio |
Theana Cloete |
Sonderling en Wisselkind |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Megan Joubert |
Wanneer kraaie krys |
Hoërskool Eldoraigne |
Dylan Karsten |
Die eksotiese epiloog van Eddie |
Hoërskool Stoffberg, Schyff-Smal Studio |
Connor Mackenzie |
Sonderling en Wisselkind |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Nicholaas Mitchell |
’n Monodie vir ’n Motman |
Hoërskool Randburg |
Lisa Paynther |
Wanneer kraaie krys |
Hoërskool Eldoraigne |
Hermanus le Roux |
Die eksotiese epiloog van Eddie |
Hoërskool Stoffberg, Schyff-Smal Studio |
Wian van Zyl |
Sonderling en Wisselkind |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Wanneer kraaie krys |
Hoërskool Eldoraigne |
Die keiser se koker |
Afrikaanse Hoër Seunskool |
Die eksotiese epiloog van Eddie |
Hoërskool Stoffberg, Schyff-Smal Studio |
Sonderling en Wisselkind |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

TOEKENNINGS VIR SPEL
BESTE AKTEUR/AKTRISE IN ’N KAMEEROL
Wenner:

BESTE AKTEUR IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Wenner:

BESTE AKTEUR IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
James Thom |
Mercurius |
Die keiser se koker |
Afrikaanse Hoër Seunskool |
Rijn Schoeman |
Pertinax |
Die keiser se koker |
Afrikaanse Hoër Seunskool |
Ulrich Slabbert |
Eddie |
Die eksotiese epiloog van Eddie |
Hoërskool Stoffberg, Schyff-Smal Studio |
Markus Knop |
Sonderling |
Sonderling en Wisselkind |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N HOOFROL
Wenner:

BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Wanneer kraaie krys |
Hoërskool Eldoraigne |
DIT |
Hoërskool Pietersburg |
Die eksotiese epiloog van Eddie |
Hoërskool Stoffberg, Schyff-Smal Studio |
Sonderling en Wisselkind se wesens |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

PRODUKSIETOEKENNINGS
BESTE REGIE
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Kobus van der Schyff-Smal, Wayne van der Schyff-Smal en Marionè Muller |
Die eksotiese epiloog van Eddie |
Hoërskool Stoffberg, Schyff-Smal Studio |
Ronèl de Beer, Robert Kruger |
Die keiser se koker |
Afrikaanse Hoër Seunskool |
Robert Kruger |
Sonderling en Wisselkind |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE PRODUKSIE
Wenner:

Hou die ATKV se sosiale media en webwerf op Woensdag 3 September dop, wanneer die nasionale finaliste aangekondig word wat vanaf 6 tot 11 Oktober hul plek op die verhoog van die Pam Golding Baxter-teater sal inneem.