Tjokkertoneel neem Vrystaat op horings

Op 9 Augustus 2025 het 200 leerders uit Bloemfontein en omstreke die Wynand Mouton-teater oorgeneem tydens die ATKV-Tjokkertoneel-streeksfees. Met net sewe produksies op die program, het elke toneelstuk die kans gekry om magneties te skitter.
Die jong akteurs het met entoesiasme en toewyding stories laat lewe in produksies wat wissel van speels tot diepdenkend – ’n bewys van hoe betekenisvol Tjokkertoneel werklik kan wees.
Mentorbeoordelaars Lindsey Abrahams en René Cloete het die dag saam met die deelnemers beleef en waardevolle leiding gegee om hul liefde vir toneelspel te verdiep.
Die dag is afgesluit met ’n magnetiese prysuitdeling op 9 Augustus – ’n viering van die opkomende sterre van die Vrystaat.
Tegniese toekennings
Beste hantering van tegniese aspekte
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Cirque de la Liberté |
Eduplus |
Dalene se bos |
Voorbereidingskool Fanie Malan en Primêre Skool Op die Voorpos |
Wenner:

Toekennings vir spel
Beste tjokkerakteur
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Sias Sevenster |
Ampie |
Cirque de la Liberté |
Eduplus |
Owen Odendal |
Chucky |
Die Macaroni-misdaad |
Grey Kollege Primêr Bloemfontein |
Caleb du Preez |
Luca |
Sterrekind |
Voorbereidingskool Fanie Malan en Primêre Skool Op die Voorpos |
Wenner:

Beste tjokkeraktrise
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Abriëlle Wiehman |
Arabella |
Cirque de la Liberté |
Eduplus |
CariMari Swanepoel |
Chlythi die waternimf |
Putzonderwater |
Voorbereidingskool Fanie Malan en Primêre Skool Op die Voorpos |
Wenner:

Beste tjokkerensemble
Wenner:

Produksietoekennings
Beste regie
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Anniel Wege-Garvie |
Cirque de la Liberté |
Eduplus |
Mariëtta Swanepoel |
Putzonderwater |
Voorbereidingskool Fanie Malan en Primêre Skool Op die Voorpos |
Wenner:

Beste produksie
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Cirque de la Liberté |
Eduplus |
Die Macaroni-misdaad |
Grey Kollege Primêr Bloemfontein |
Die Trawante |
Bloemhof Gekombineerde Skool |
Wenner:

Die volgende magnetiese toneelstop is die Wes-Kaap-streeksfees van 18 tot 20 Augustus by die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch.
Kry jou kaartjie en die program hier: https://linktr.ee/atkv_toneel.