Topsprekers van ATKV-DigiPraat 2023 gekroon
ATKV-DigiPraat gee vir leerders nog ’n platform waar hul welsprekendheid in Afrikaans ten toon gestel kan word. Dit was weer ’n enorme voorreg om te hoor hoe hierdie jong raakpraters inlig, motiveer, vermaak en redeneer!
Talle inskrywings is ontvang en die standaard wat die sprekers gestel het, was baie hoog. Die beoordelaarspaneel voel bevoorreg om na toesprake van buitengewone gehalte te kon luister.
Erkenning van deelname met ’n toekenningsimbool op grond van die beoordeling is aan elke spreker verskaf om hulle te inspireer om altyd geleenthede aan te gryp, in hulself te glo en hulle vaardighede met oorgawe te bly ontwikkel!
Geluk aan elke deelnemer wat die geleentheid aangegryp het om hulself uit te daag, en wat hul sê met selfvertroue gesê het!
Hier is die topsprekers in elke kategorie:
Graad 1 tot 3 Afrikaans Huistaal
1 |
Joshua Steyn |
Oorredingstoespraak |
Klein is die nuwe groot. Kleiner is beter. |
|
A++ |
2 |
Joshua de Beer |
Oorredingstoespraak |
Slimfone is klein botteltjies met groot gif. |
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman |
A++ |
3 |
Nua Steyn |
Oorredingstoespraak |
Blink is ’n kleur – en maak die lewe ’n fees! |
|
A++ |
4 |
Lijah du Plessis |
Oorredingstoespraak |
Speel is nie altyd ’n goeie ding nie. |
Laerskool Olienpark |
A++ |
5 |
David van Wyk |
Oorredingstoespraak |
Werk hard, maar speel ook hard. |
Laerskool Kruinsig |
A++ |
6 |
Mila-né van der Schyff |
Oorredingstoespraak |
Speel is die nuwe goedvoelpilletjie |
Leeuwenhof Akademie |
A++ |
7 |
Mila Young |
Oorredingstoespraak |
Klein patrone is getryn! |
Laerskool Louis Trichardt |
A+ |
8 |
Emma Bester |
Oorredingstoespraak |
Grootmense speel te min. |
Laerskool Newtonpark |
A+ |
9 |
Nelshia Hagen |
Oorredingstoespraak |
Dogtertjies moet popspeel. |
Laerskool Kruinsig |
A+ |
10 |
Mereze Peyper |
Oorredingstoespraak |
Om met troeteldiere te speel, hou jou gesond! |
|
A+ |
Graad 4 en 5 Afrikaans Huistaal
1 |
Jancke Meaker |
Oorredingstoespraak |
’n Goeie naam is beter as reukolie. |
|
A++ |
2 |
Carli de Jager |
Oorredingstoespraak |
Daar is geen klank so vreesaanjaend soos stilte nie. |
Primêre Skool Parys |
A++ |
3 |
Miechke Mostert |
Oorredingstoespraak |
Oos, wes, flits bes, want Suid-Afrika is beter as die res. |
|
A++ |
4 |
Christoff Els |
Oorredingstoespraak |
Laat ons kinders toe om groot te droom. |
Laerskool Durbanville |
A++ |
5 |
Janique Goosen |
Vermaaklikheidstoespraak |
Die woord “dame” het ’n wanklank. |
Laerskool De Kroon |
A++ |
6 |
Ella van Viegen |
Oorredingstoespraak |
Die klinkende klank van geld maak mense koekoes. |
C&N Primêre Meisieskool Oranje |
A++ |
7 |
Milan du Plessis |
Oorredingstoespraak |
Kinders LUISTER nie na grootmense se dreigemente nie! |
Bryanston Parallel Medium |
A++ |
8 |
Livi Engelbrecht |
Oorredingstoespraak |
Die wolwe wat vir vandag se kinders ore aansit. |
Laerskool Lynnwood |
A++ |
9 |
Jana-Mari Janse Van Vuuren |
Oorredingstoespraak |
Luister, dit help nogal. |
Laerskool Lynnwood |
A++ |
10 |
Ankia Killian |
Oorredingstoespraak |
Bome kan praat en luister. |
Laerskool Wierdapark |
A++ |
Graad 4 en 5 Afrikaans Addisionele Taal
1 |
Ntsakisi Mabuza |
Oorredingstoespraak |
Kinders speel nie meer nie. |
Unicorn Preparatory School |
A |
2 |
Chadlin Davids |
Motiveringstoespraak |
Wees ’n kulkunstenaar in jou eie huis. |
Unicorn Preparatory School |
A |
3 |
Sandra Spies |
Oorredingstoespraak |
’n Ware vriend is ’n flits in die donker. |
Unicorn Preparatory School |
A |
Graad 6 en 7 Afrikaans Huistaal
1 |
Rubert Pieters |
Oorredingstoespraak |
Skilpad was toe nooit besig met ’n wedren nie. |
Laerskool Lynnwood |
A++ |
2 |
Martin Lamprecht |
Oorredingstoespraak |
Die lewensreis van ’n kind met ADHD is onregverdig. |
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman |
A++ |
3 |
Anel Dreyer |
Oorredingstoespraak |
Ons hardloop ons wedloop soveel stadiger |
|
A+ |
4 |
Simon Viljoen |
Oorredingstoespraak |
Op reis deur die wêreld van sprokieskarakters. |
Laerskool Durbanville |
A+ |
5 |
Waldo du Plessis |
Oorredingstoespraak |
Sirkuslewe stuur jou op die beste REIS ooit! |
Bryanston Parallel Medium |
A+ |
6 |
Wehann Snyman |
Oorredingstoespraak |
Generasie Adam tot Generasie Alpha reis in dieselfde sirkels. |
Laerskool Anton van Wouw |
A+ |
7 |
Lara van Schalkwyk |
Oorredingstoespraak |
Reis |
Den Ateljee |
A+ |
8 |
Minje le Roux |
Oorredingstoespraak |
Los vir skilpad uit! |
Laerskool Durbanville |
A+ |
9 |
Wehann Snyman |
Vermaaklikheidstoespraak |
Afrikaans is ’n lekker ding. |
Laerskool Anton van Wouw |
A+ |
10 |
Joah de Villiers |
Oorredingstoespraak |
Afdraaipaadjies op ’n seun se reis maak sy ma onnodig grys. |
Fichardtpark Primêre Skool |
A+ |
Graad 6 en 7 Afrikaans Addisionele Taal
1 |
Malcolm du Toit |
Oorredingstoespraak |
Vermy daardie slaggat. |
Unicorn Preparatory School |
A |
2 |
Klara Nel |
Oorredingstoespraak |
Oos, wes, tuis bes! |
Unicorn Preparatory School |
A |
Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal
1 |
Wilmie Lyons |
Oorredingstoespraak |
Die kruispad tussen ouerliefde en prestasie veroorsaak verwarring. |
Hoërskool Oosterland |
A++ |
2 |
Luca Human |
Oorredingstoespraak |
Zoem-zoem, ons storie is uit. |
Curro Durbanville |
A++ |
3 |
Luzaan Erasmus |
Motiveringstoespraak |
Elke angelier moet ’n angel hê! |
Merensky Landbou Akademie |
A+ |
4 |
Dean Wepener |
Oorredingstoespraak |
Met ’n trein kan ons enige kruispad oorsteek. |
|
A+ |
5 |
Tertius Booyens |
Vermaaklikheidstoespraak |
’n Braai is vir almal. |
Hoërskool Dr. Malan |
A+ |
6 |
Jaylee Ellis |
Oorredingstoespraak |
By die kruispad van enkelgeslagonderrig of gemengde skole is daar net een rigting om in te slaan ... |
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
A+ |
7 |
Daniëlle Potgieter |
Oorredingstoespraak |
Die angel in alhokol saai verwoesting. |
Hoërskool Die Anker |
A+ |
8 |
Dian Gildenhuys |
Oorredingstoespraak |
Dis tyd om die huiswerk-angel uit te pluk. |
Hoërskool Kempton Park |
A+ |
9 |
Wikus van Niekerk |
Oorredingstoespraak |
Die enigste teenmiddel vir ’n angel se steek, is doen. |
Hoërskool Kempton Park |
A+ |
10 |
Cheiden Joubert |
Oorredingstoespraak |
Lag al die skerpioen-angels uit die lewe. |
Hoërskool Die Anker |
A+ |
Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal
1 |
Eleanor Maredi |
Oorredingstoespraak |
Om die hutsmerk te gebuik, of nie te gebruik nie. |
Hoërskool Die Anker |
A+ |
2 |
Abegail Erasmus |
Motiveringstoespraak |
’n Nuwe begin. |
|
A |
3 |
Yolizma du Preez |
Motiveringstoespraak |
Die lewe is nie so ernstig nie. |
|
A |
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal
1 |
Paul Strydom |
Motiveringstoespraak |
Jongmense is beter leiers voor hulle prefekte word. |
Hoërskool Parel Vallei |
A++ |
2 |
Henco Mynhardt |
Oorredingstoespraak |
Ideologie maak jou ’n idioot. |
Wesvalia Hoërskool |
A++ |
3 |
Christiaan van der Westhuizen |
Oorredingstoespraak |
Bemagtig Suid-Afrika se filmindustrie. |
|
A++ |
4 |
Helen Peach |
Oorredingstoespraak |
Verwyder die etiket van geestesongestelde tieners se nekke. |
Hoërskool Kempton Park |
A++ |
5 |
Caylee Ueckermann |
Oorredingstoespraak |
Skoon van gelaat bemag die daad. |
Hoërskool Stoffberg |
A++ |
6 |
Paul Strydom |
Vermaaklikheidstoespraak |
ADHD – vonnis of vriend? |
Hoërskool Parel Vallei |
A++ |
7 |
Christine Delport |
Oorredingstoespraak |
Eksamens is nie ’n goeie assesseringsinstrument nie. |
Hoërskool DF Malan |
A++ |
8 |
Nina Strydom |
Vermaaklikheidstoespraak |
Die wonder van lieg. |
Hoërskool Parel Vallei |
A++ |
9 |
Ethan Bester |
Inligtingstoespraak |
Geweld teen vroue. |
Hoërskool Randburg |
A++ |
10 |
Logan van der Merwe |
Oorredingstoespraak |
Niks is so eksklusief soos Suid-Afrikaanse inklusiwiteit nie. |
Hoërskool Marais Viljoen |
A++ |
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal
1 |
Daniella Schmahl |
Oorredingstoespraak |
Bemagtig-prinses, red jouself! |
Curro Hazeldean |
A+ |
2 |
Sarah Steenekamp |
Motiveringstoespraak |
|
|
A+ |
3 |
Dadré Regan Mathyse |
Motiveringstoespraak |
Jy is genoeg |
|
A+ |
4 |
Inuhn Fourie |
Oorredingstoespraak |
Aanvaarding is nie ’n gegewe nie, dit word verdien. |
Curro Durbanville |
A+ |
5 |
Lisa Bezuidenhoud |
Oorredingstoespraak |
Keuses |
Curro Durbanville |
A+ |
6 |
Sumari Terblanche |
Oorredingstoespraak |
Skop onvoorbereide toesprake onder die bas met gas! |
Maragon Mooikloof |
A |
*Die hoeveelheid topspreker(s) in ’n kategorie is bekendgemaak op grond van die hoeveelheid inskrywings wat die kategorie ontvang het.