Tweede Gauteng-streeksfees tref Pretoria

Die tweede ATKV-Tienertoneel-streeksfees in Gauteng, wat van 4 tot 9 Augustus by die Unisa-kleinteater in Pretoria plaasgevind het, het weer bewys dat tienertoneel in Suid-Afrika floreer. Die verhoog het gekreun onder die gewig van 25 produksies en die stemme van 310 dinamiese jong deelnemers.
Elke dag het ’n unieke storie op die planke gebring – van die roerendes tot die rebelse en alles tussenin. Die magnetiese aantrekkingskrag tussen spelers, gehore en mentorbeoordelaars was duidelik in die teater voelbaar.
Solomon Cupido, André Lötter, Mari Molefe van Heerden en Jacques Bessenger het die kreatiewe prosesse as mentorbeoordelaars ondersteun en deelnemers met passievolle terugvoer en professionele leiding toegerus.
Die glansprysuitdeling op 9 Augustus 2025 het aan talent op verskeie vlakke erkenning gegee en laat blyk dat Pretoria se teaterhart vir magnetiese talent en stories klop.
TEGNIESE TOEKENNINGS
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Wynandt van Dyk |
Van Dyk |
Hoërskool Menlopark |
Suri Breytenbach |
Ysbrekende Nuus |
Hoërskool Eldoraigne |
Milla Nolte |
Solstad |
Hoërskool Garsfontein |
Miane Jacobs |
Vlam-van-die-vlakte |
Helpmekaar Kollege |
Wenner:

BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Niané de Freitas |
Solstad |
Hoërskool Garsfontein |
Danielle van der Watt |
Roo:f,er/lief |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Amé Boshoff |
Die produk |
Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria |
Wian van Zyl |
Roo:f,er/lief |
Hoërskool Noordheuwel |
Barnard de Klerk |
Hoe proe Putin? |
Hoërskool Stoffberg en Schyff-Smal Studios |
Wenner:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Amé Boshoff |
Die produk |
Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria |
BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Roo:f,er/lief |
Hoërskool Noordheuwel |
Solstad |
Hoërskool Garsfontein |
Wenner:

TOEKENNINGS VIR SPEL
BESTE AKTRISE IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Wenner:

BESTE AKTEUR IN ’N HOOFROL
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Kirsten van den Bergh |
Verslaggewer 1 |
Ysbrekende Nuus |
Hoërskool Eldoraigne |
Lynne-Marié Nel |
Verslaggewer 2 |
Ysbrekende Nuus |
Hoërskool Eldoraigne |
Bianca Phyfer |
Mara |
Solstad |
Hoërskool Garsfontein |
Chermelè Wolmarans |
Karma |
Hoe proe Putin? |
Hoërskool Stoffberg en Schyff-Smal Studios |
Wenner:

BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Kirsten van den Bergh en Lynne-Marié Nel vir samespel tussen die verslaggewers in Ysbrekende Nuus |
Hoërskool Eldoraigne |
Kariesa Botha en Luan Kleingeld vir samespel tussen Kori en Reed in Roo:f,er/lief |
Hoërskool Noordheuwel |
Solstad |
Hoërskool Garsfontein |
Hoe proe Putin? |
Hoërskool Stoffberg en Schyff-Smal Studios |
Wenner:

PRODUKSIETOEKENNINGS
BESTE REGIE
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Kobus van der Schyff-Smal, Wayne van der Schyff-Smal, Marionè Muller |
Hoe proe Putin? |
Hoërskool Stoffberg en Schyff-Smal Studios |
Duandré Vorster, Tiaan Slabbert |
Solstad |
Hoërskool Garsfontein |
Wenner:

BESTE PRODUKSIE
Wenner:

Die volgende magnetiese hoofstuk speel van 10 tot 16 Augustus in Bloemfontein en van 12 tot 15 Augustus in Gqeberha af. Die verhoog wag!
Kry jou program en kaartjie by die volgende skakel: https://linktr.ee/atkv_toneel.