Vrystaat-jeug bring vuur na die verhoog

Van 10 tot 16 Augustus was Bloemfontein die toneel van pure magnetiese kreatiwiteit toe 440 leerders aan 31 produksies by die Wynand Mouton-teater deelgeneem het. Hierdie ATKV-Tienertoneel-streeksfees het gebrul met passie, taalvernuf en hartsverhale.
Die teater het elke aand ’n warm wentelbaan geword waar jongmense hul siel uitgestort het – vasgevang in spel, tegniek en regie van hoë gehalte.
Wilhelm van der Walt, Lindsey Abrahams, Marié-Heleen Coetzee en André Lötter het as mentorbeoordelaars opgetree en hul kennis met passie gedeel.
Die streek se wenners is op 16 Augustus tydens ’n magnetiese prysuitdeling aangekondig en sal vir seker onthou word as toneelsterre in wording.
TEGNIESE TOEKENNINGS
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Erné van Aswegen |
Roadtrip |
Hoërskool Witteberg |
Zanel Myburgh en Adelle Froneman |
Wanneer die wind draai |
Hoërskool Jim Fouché |
Amelie Botha |
Antler |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Gerhard Nel |
Tafel van die ongewenstes |
Hoërskool Witteberg |
Miné Truter |
Tussen die kollig en die krake |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
Aiden Steyn |
Wrakke |
Grey Kollege |
Minke Meyer |
Antler |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Gerhard Nel |
Roadtrip |
Hoërskool Witteberg |
Hanro Snyman |
Wanneer die wind draai |
Hoërskool Jim Fouché |
Abigail Dicks |
Vyf |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
Paige Alexander |
Antler |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Veldbrand |
Hoërskool Fichardtpark |
Wanneer die wind draai |
Hoërskool Jim Fouché |
Spoke |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
Antler |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

TOEKENNINGS VIR SPEL
BESTE AKTEUR IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Dian van Wyk |
Christo |
Wanneer die wind draai |
Hoërskool Jim Fouché |
Rico Immelman |
Antler |
Antler |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Leonelle van Niekerk |
Daisy |
Tafel van die ongewenstes |
Hoërskool Witteberg |
Kaylee Coetzee |
Emma |
Wanneer die wind draai |
Hoërskool Jim Fouché |
Caitlin Erasmus |
Ma en verskeie ander |
Vyf |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
Lenadri Groenewald |
Milan |
Antler |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Bloedval |
Hoërskool Jim Fouché |
Vyf |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
Spoke |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
Antler |
Hoërskool Noordheuwel |
Wenner:

PRODUKSIETOEKENNINGS
BESTE REGIE
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Robert Kruger |
Antler |
Hoërskool Noordheuwel |
Barnie Mans en Alae Hanekom |
Spoke |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
Stella Nortier |
Wanneer die wind draai |
Hoërskool Jim Fouché |
Chanmari Erasmus en Lynmari Brink |
Vyf |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
Wenner:

BESTE PRODUKSIE
Wenner:

Volgende hou ons van 18 tot 23 Augustus in Pretoria stil vir die derde Gauteng-streeksfees en gaan draai van 21 tot 23 Augustus in Rondebosch vir die eerste Wes-Kaap-streeksfees.
Programme en kaartjies is by hierdie skakel beskikbaar: https://linktr.ee/atkv_toneel.