Wes-Kaap sluit toneelseisoen magneties af

Die tweede Wes-Kaap-streeksfees van ATKV-Tienertoneel, wat van 25 tot 30 Augustus by die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch plaasgevind het, was die groot afsluiting van ’n seisoen wat oor grense, drome en realiteite gestrek het. Met 430 deelnemers en 28 produksies, was hierdie laaste streekstop allesbehalwe stil.
Mentorbeoordelaars Marlo Minnaar, Hannah Borthwick, Wilhelm van der Walt en Marié-Heleen Coetzee het saam met die leerders gewerk om te verseker dat elke oomblik op die verhoog betekenisvol en magneetsterk was.
Die glansprysuitdeling op 30 Augustus het vanjaar se Wes-Kaapse toneelseisoen op ’n hoë noot afgesluit.
TEGNIESE TOEKENNINGS
BESTE VERHOOGBESTUURDER
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Mari van Zyl |
Tyd en wyl |
Hoërskool Durbanville |
Jenna de Beer |
Boet en Saartjie |
Hoërskool Parel Vallei |
Ánneh Mitrovich en Olvia Jacobs |
Wegwêreld slegwêreld |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

BESTE BELIGTINGSOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Kate Cornelissen |
Pille |
Hoër Meisieskool Bloemhof |
Hanju Roets |
Vlieg, Eva |
Hoërskool Bellville |
William Inggs |
“D” is vir Duxie |
Curro Durbanville Hoërskool |
Liam Parsons |
Die kleur van genade |
Elkanah House |
Wenner:

BESTE KLANKOPERATEUR
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Lili du Toit |
MISluk |
Hoër Meisieskool Bloemhof |
Leander Eloff |
Boet en Saartjie |
Hoërskool Parel Vallei |
Luca Burger |
RAAP |
Paul Roos Gimnasium |
Helé Erasmus |
om te laat gaan |
Hoërskool Durbanville |
Wenner:

BESTE HANTERING VAN TEGNIESE ASPEKTE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
Pilare van sout |
Curro Durbanville Hoërskool |
Boet en Saartjie |
Hoërskool Parel Vallei |
om te laat gaan |
Hoërskool Durbanville |
Wegwêreld slegwêreld |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

TOEKENNINGS VIR SPEL
BESTE AKTEUR IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Veon Bosman |
Adam |
Vlieg, Eva |
Hoërskool Bellville |
Francois Retief |
Brumilda Brummel |
Wegwêreld slegwêreld |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N ONDERSTEUNENDE ROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Kara Coetzee |
Eva |
Vlieg, Eva |
Hoërskool Bellville |
Celeste Grobler |
Ma en Mevrou |
Boet en Saartjie |
Hoërskool Parel Vallei |
Leonie Zimmermann |
Anja |
“D” is vir Duxie |
Curro Durbanville Hoërskool |
Wenner:

BESTE AKTRISE IN ’N HOOFROL
Nominasies:
Naam en van |
Rol |
Produksie |
Skool |
Keanté Korkie |
Maisie |
Vlieg, Eva |
Hoërskool Bellville |
Inge Dippenaar |
Greta |
“D” is vir Duxie |
Curro Durbanville Hoërskool |
Jana du Piesanie |
Kaya |
Tyd en wyl |
Hoërskool Bellville |
Zarelda de Bruin |
Lea |
Tyd en wyl |
Hoërskool Bellville |
Wenner:

BESTE ENSEMBLE
Nominasies:
Produksie |
Skool |
MISluk |
Hoër Meisieskool Bloemhof |
Pilare van sout |
Curro Durbanville Hoërskool |
Boet en Saartjie |
Hoërskool Parel Vallei |
Wegwêreld slegwêreld |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

PRODUKSIETOEKENNINGS
BESTE REGIE
Nominasies:
Naam en van |
Produksie |
Skool |
Mari Blom |
Tyd en wyl |
Hoërskool Durbanville |
Frans Hamman |
om te laat gaan |
Hoërskool Durbanville |
Darryl Spijkers |
Wegwêreld slegwêreld |
Hoërskool Parel Vallei |
Darryl Spijkers en Wilene Potgieter |
Boet en Saartjie |
Hoërskool Parel Vallei |
Wenner:

BESTE PRODUKSIE
Wenner:

Hou die ATKV se sosiale media en webwerf op Woensdag 3 September dop, wanneer die nasionale finaliste aangekondig word wat vanaf 6 tot 11 Oktober hul plek op die verhoog van die Pam Golding Baxter-teater sal inneem.