
Tydens die ATKV se algemene jaarvergadering kom afgevaardigdes van alle ATKV-takke byeen om nie net oor belangrike sake te beraadslaag nie, maar om ook saam te kuier en idees uit te ruil.
Die ATKV se algemene jaarvergadering (AJV) vind op 8 Julie om 18:00 virtueel plaas. Die tema is “Gemeenskap, Omgewing en Verbintenis – die ankers om te floreer.”