
Die doel van dié kompetisie is om Afrikaanse koorsang te bevorder deur komponiste die geleentheid te gee om nuwe, vars Afrikaanse koorwerke in te skryf wat uiteindelik in die ATKV-Applouskompetisie gesing kan word.
Vir meer inligting oor die ATKV-Komposisiekompetisie kontak vir Bessie Keun by bessie@applous.co.za of 012 804 5397/072 598 1480.
Dokumente