Skip to the content

Komposisiekompetisie

komposisiekompetisie atkv

Die doel van dié kompetisie is om Afrikaanse koorsang te bevorder deur komponiste die geleentheid te gee om nuwe, vars Afrikaanse koorwerke in te skryf wat uiteindelik in die ATKV-Applouskompetisie gesing kan word.

Vir meer inligting oor die ATKV-Komposisiekompetisie kontak vir Bessie Keun by bessie@applous.co.za of 012 804 5397/082 454 6060.