Skip to the content

Taal

Afrikaans vir almal ATKV

Afrikaans vir almal

Die Afrikaans vir almal-projek het eers as die Afrikaans in Soweto-projek bekend gestaan, maar sprei nou sy vlerke. Kom maak ’n verskil en word deel van die span.

Beter Afrikaans

Die gratis digitale taalspeletjie Beter Afrikaans raak ’n al meer onontbeerlike hulpmiddel vir die klaskamer en mense wat hul Afrikaanse taalvaardigheid wil verbeter.

leeskringe atkv book club

Boekklubs

Is jy lief vir lees en wil jy graag dié stokperdjie met ander deel? Dan is ’n ATKV se boekklubs vir jou. Ons kringe strek van Atlantis tot Uitenhage en dit die beste van alles: dit is gratis.

Inkstories

Letterkunde is soveel meer as net woorde op papier. Inkstories is dié platform waar jy jou liefde vir Afrikaanse letterkunde kan uitleef en deelneem aan waardevolle gesprekke. 

Moedertaalonderrig

In watter taal moet my kind skoolgaan, is ’n vraag waarmee baie ouers worstel. Die ATKV wil die belangrikheid van moedertaalonderrig beklemtoon met die doel om ouers te motiveer om hul kinders in hul moedertaal te laat skoolgaan.

Voertaal | (Vir)Taal

Voertaal | (Vir)Taal

Voertaal | (Vir)Taal wil vir Afrikaans- en Nederlandssprekende studente ’n platform te skep om hul akademiese stem te ontwikkel. Dit sluit navorsing in alle sfere in, ook die wetenskappe en geesteswetenskappe.

Vriende van Afrikaans ATKV

Vriende van Afrikaans

Vir alles en nog wat oor die Vriende van Afrikaans se boektrommels vol heerlike boeke, hul nuusbrief (Doendinge vir Afrikaans) en ook die voorleesprojek wat die belang van voorlees in elke Afrikaanse huis wil tuisbring.