Skip to the content

DigiSpel

ATKV-DigiSpel: Hier is die Top 10!

S-P-E-L-L-E-R-S van regoor die land het die afgelope week aan ATKV-DigiSpel deelgeneem en spel kan hulle spel. ATKV-DigiSpel is aangebied met die doel om deelnemers uit te daag en hulle aan te moedig om hulle spelvermoëns op te skerp.

ATKV-Digi: Inskrywings van wyd en syd ontvang

Vir die eerste keer in die ATKV se bestaan van 90 jaar word die organisasie se projekte in die kuberruim aangebied en die reaksie is oorweldigend.

Nou is die tyd vir die jeug om hulself te bemagtig

Ter viering van Jeugdag gee die ATKV toe dat die inperking baie eise aan die jeug stel, maar ons glo dit is juis nou die tyd vir jongmense om aanpasbaar te wees en hulle vaardighede op te skerp.

ATKV-DigiProjekte is hier!

’n Verskeidenheid van splinternuwe projekte gaan deur die ATKV aanlyn aangebied word en is ook vir die eerste keer toeganklik vir dié wat oorsee bly, maar passievol oor Afrikaans is.