Skip to the content

Finaliste vir ATKV-Muziq en -Muziqanto bekend

Dis weer daardie tyd van die jaar wat sangers en instrumentaliste sake uitspook om deur te dring na die tweede en finale ronde van ATKV-Muziq en -Muziqanto

Die finaliste wat op 7 September in Kaapstad aan die tweede en finale ronde van ATKV-Muziq, ’n instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir jong volwassenes, gaan deelneem, is soos volg:

Naam

Instrument

Leermeester

Brian Bae

Klavier

Joseph Stanford/Ben Schoeman

Samantha Durrant

Viool

 

Sakhile Humbane

Fluit

Liesl Stoltz

Tesmarie Jansen van Vuuren

Viool

Denise Sutton

Chris Njapha

Tjello

Babette Roosenschoon

Paul Loeb van Zuilenburg

Viool

Farida Bacharova

Cameron Williams

Saksofoon

Arisa Voges

Myles Roberts (fluit) is oorspronklik ook uitgenooi, maar sal ten tye van die kompetisie in Amerika wees. Chris Njapha sal in Myles se plek deelneem.

Aanmoedigingspryse van R3 500 elk is toegeken aan:

Emilio Lorenzo February (marimba)

Nina Cilliers (fluit)

Mieke Struwig (klarinet)

Die finaliste wat op 7 September in Kaapstad aan die die tweede en finale ronde van ATKV-Muziqanto, ’n klassiekemusieksangkompetisie vir jong volwassenes, gaan deelneem, is soos volg:

Naam

Instrument

Leermeester

Bongani Kubheka

Bariton

Patrick Tikolo

Siphokazi Molteno

Mezzo-Sopraan

Patrick Tikolo

Luvuyo Mbundu

Bariton

Sarita Stern

Segomotso Shupinyaneng

Sopraan

Santisa Viljoen

Kamohelo Tsotetsi

Bas-bariton

Conroy Cupido

Nombulelo Yende

Sopraan

Virginia Davids

Thandolwenkosi Zwane

Bariton

Thami Zungu

Aanmoedigingspryse van R3 500 elk is toegeken aan:

Stephen Schalkwyk (bariton)

Lusibalwethu Sesanti (mezzo-sopraan)

Olu Yakhe (sopraan)

Die tweede en finale ronde sal op 7 en 8 September in die Hugo Lambrechts-musieksentrum, Kaapstad, plaasvind.

Vir meer inligting oor ATKV-Muziq of -Muziqanto kontak gerus vir Ilse Schűrmann by klassiek@atkv.org.za of ilsecat@vodamail.co.za.