Skip to main content

ATKV-DigiSkryf: Hier is die wenners!

Die ATKV se kompetisie om goeie Afrikaanse skryfwerk te beloon het skrywers van wyd en syd die geleentheid gegee om met hulle skryftalent te spog.

Deelnemers moes een van die temas kies om hulle skryfwerke te inspireer:

My Afrikaans

Só leef ek Afrikaans

Afrikaans: ’n Nuwe denkrigting

Beoordelaars het opgemerk dat die inskrywings oor die algemeen van uitstaande gehalte was. Verder, dat die skryfwerk meesleurend was, sowel as boeiend met uitstekende ritme wat die leeservaring verryk. “Sommige prosastukke het selfs die potensiaal om ontwikkel te word in langer tekste wat vir die groter publikasiemark aangewend sou kon word!”

Elke kategoriewenner se pennevrug word op die ATKV se digitale platforms, asook in die Taalgenoot gepubliseer.

Wenners loop ook weg met fantastiese boekpryse.

Die wenners is soos volg:

Graad of ouderdom

Deelnemer 

Tema:

Onderwerp:

Instansie

Simbool

Graad 4 en 5

Lodewyk Buckle

Afrikaans: ’n Nuwe denkrigting

Langlewendheid

Laerskool Impala

A

Graad 6 en 7

Charmoné du Toit

Só leef ek Afrikaans

Só leef ek Afrikaans

Privaatskool Cum Laude

A+

Graad 8 en 9

Ankijahh Olivier

My Afrikaans

My Afrikaans

Tuisonderrig

A

Graad 10 tot 12

Mia Marais

My Afrikaans

Dis my taal, maar deel my taal!

Hoërskool Linden

A+

Studente

Ané Croucamp

My Afrikaans

Roekeloos Afrikaans

Noordwes Universiteit

A+

Volwassenes (25 tot 59 jaar)

Natasha Robbetze

My Afrikaans

Moedertaal

Vaal Universiteit van Tegnologie

A+

Senior burgers (60 jaar en ouer)

Stephanie Strydom

My Afrikaans

Bure reünie

 

A

* Die teks is gepubliseer soos die ATKV dit ontvang het. Dit is nie geredigeer of taalversorg nie.