Skip to the content

ATKV-DigiPraat: Hier is die topsprekers!

Met ATKV-DigiPraat skep ons vir sprekers ’n platform waar hulle in Afrikaans kan wys hoe glad hulle met die mond is. Óf hulle nou wou inlig, motiveer, vermaak óf redeneer – ons het geluister!

Sprekers kon in die gerief van hulle eie huis hulle toespraak opneem en vir ons stuur.

Die standaard van die inskrywings was baie hoog en dit was vir die beoordelaarspaneel ’n voorreg om toesprake van sulke gehalte te beoordeel.

Erkenning van deelname met toekenningsimbool en meegaande repliek op grond van die beoordeling is aan elke spreker toegeken om as inspirasie te dien om altyd geleenthede aan te gryp, altyd in hulleself te glo, en hulle vaardighede met oorgawe te bly ontwikkel!

Hier is die topsprekers in elke kategorie:

Graad 1 tot 3, Afrikaans Huistaal

#

Deelnemer Naam en Van

Soort Toespraak

Onderwerp

Opvoedkundige instansie

Simbool

1

Danae Conradie

Motiverings-
toespraak

Dis nie nodig om te wonder hoe ons ons aarde gaan skoon kry nie.

Curro Krugersdorp

A+++

2

Andreas de Vries

Oorredings-toespraak

Fees

Curro Hazeldean

A++

3

Christopher Oelofse

Oorredings-toespraak

Kinderpartytjies is nie ’n oorbodige luuksheid nie.

Laerskool Vastrap

A++

4

Desiré Roodt

Oorredings-toespraak

Dat haarstiliste wonders doen, is ononderhandelbaar.

 

A++

5

Catherine Oelofse

Oorredings-toespraak

Dis ’n fees om een van ’n tweeling te wees.

Laerskool Vastrap

A++

6

Leila Erasmus

Oorredings-toespraak

Kaalvoet

Welkom Volkskool

A++

7

Ankia Killian

Oorredings-toespraak

Die wonderwêreld van voëls.

 

A++

8

Milan du Plessis

Oorredings-toespraak

Ek sê jou ... ons hoef nie te WONDER of ons spesiaal is nie!

Bryanston Parallelmedium

A++

9

Jacobus Oosthuizen

Oorredings-toespraak

Die wonder van die menslike verbeelding.

Voluit Primêre Skool

A++

10

Mila-né van Der Schyff

Oorredings-toespraak

Dis 'n fees om 'n kind in my huis te wees.

Leeuwenhof Akademie

A++

Graad 1 tot 3, Afrikaans Eerste Addisionele Taal

#

Deelnemer Naam en Van

Soort Toespraak

Onderwerp

Opvoedkundige instansie

Simbool

1

Steyn Bronkhorst

Oorredings-
toespraak

Wonder

Bryanston Parallelmedium

A

Graad 4 en 5, Afrikaans Huistaal

#

Deelnemer Naam en Van

Soort Toespraak

Onderwerp

Opvoedkundige instansie

Simbool

1

Annabella van der Linde

Oorredings-
toespraak

Ek wonder vir ’n lewe!

 

A++

2

Emma Roos

Oorredings-
toespraak

Vriende los mooi voetspore.

 

A++

3

Reinhard Roodt

Oorredings-
toespraak

Ek voel dat skool sonder sport nie skool is nie.

 

A++

4

Denay Welgemoed

Oorredings-
toespraak

Vrees: Mens moet die vrees voel, maar nie toelaat dat dit jou beheer nie.

Laerskool Hennopspark

A++

5

Joah de Villiers

Oorredings-
toespraak

Dit is ’n fees om ’n sokkerspeler te wees.

Fichardtpark Primêre Skool

A++

6

Elri Fourie

Oorredings-
toespraak

Kaalvoet loop laat mens borrel van geluk.

 

A++

7

Noah Cremore

Oorredings-
toespraak

Die wonder van voëls word afgeskeep.

Laerskool Tzaneen

A+

8

Wian Matthee

Oorredings-
toespraak

Kaalvoet – 'n stap in die regte rigting.

Willem Postma Primêre Skool

A+

9

Kayla van de Merwe

Oorredings-
toespraak

2020 verdien ’n plek rondom die feestafel.

 

A+

10

Elzerie Vermaak

Oorredings-
toespraak

Kommunikasie word beïnvloed deur sekere struikelblokke.

Laerskool Elarduspark

A+

Graad 6 en 7, Afrikaans Huistaal

#

Deelnemer Naam en Van

Soort Toespraak

Onderwerp

Opvoedkundige instansie

Simbool

1

Luke Nijland

Oorredings-
toespraak

Net drie letters is die wortels van menswees.

Laerskool Risiville

A++

2

Nathan Pucjlowski

Oorredings-
toespraak

Tienertyd is ’n deurgang na die toekoms wat ons kop om hoog kan in gaan.

Laerskool Randhart

A++

3

Lienke Olivier

Oorredings-
toespraak

'n Blink toekoms wag vir onsterflike onderwys.

Laerskool Randhart

A++

4

Andre Pieterse

Oorredings-
toespraak

Voel

Hoërskool Wilgerivier

A+

5

Melmari Ann Pretorius

Motiverings-
toespraak

Ons kan ’n verskil aan die toekoms maak.

 

A+

6

Daniëlle Montgomery

Oorredings-
toespraak

Voel

Laerskool Protearif

A+

7

Edwin Montgomery

Oorredings-
toespraak

Toekoms

Laerskool Protearif

A+

8

Dawid Roos

Oorredings-
toespraak

Pasop! Die toekoms lyk rookkleurig en morsig.

 

A+

9

Cara Verster

Oorredings-
toespraak

Letters is die lot wat die toekoms van ons kinders bepaal.

Leeuwenhof Akademie

A+

10

Clara Serfontein

Oorredings-
toespraak

Voel battery bobaas.

Laerskool Lynnwood

A+

Graad 6 en 7, Afrikaans Eerste Addisionele Taal

#

Deelnemer Naam en Van

Soort Toespraak

Onderwerp

Opvoedkundige instansie

Simbool

1

Aeden Anderson

Oorredings-
toespraak

’n Ware man mag maar voel en huil.

Laerskool Messina

A+

2

Abigail Cullen

Vermaaklikheids-toespraak

Poeierhol

 

A+

3

Anke Pretorius

Oorredings-
toespraak

Jou manier van letters skryf wys met watter gesindheid jy lewe.

Cambridge Academy

A+

Graad 8 en 9, Afrikaans Huistaal

#

Deelnemer Naam en Van

Soort Toespraak

Onderwerp

Opvoedkundige instansie

Simbool

1

Waldo Haasbroek

Vermaaklikheids-toespraak

Ons is maar net almal kinders van die wind.

Helpmekaar Kollege

A++

2

Waldo Haasbroek

Motiverings-toespraak

Is jy IN of UIT?

Helpmekaar Kollege

A++

3

Monet Meyer

Oorredings-
toespraak

Ink op papier gee steeds die grootste plesier.

Hoër Meisieskool Oranje

A+

4

Leané Craucamp

Oorredings-
toespraak

Jy moet tussen die lyne kan lees!

Hoërskool Merensky

A+

5

Caitlin Scheepers

Oorredings-
toespraak

Beroepskeuses is nie instinktief nie.

Hoërskool Hentie Cilliers

A+

6

Henk de Wet

Oorredings-
toespraak

’n Mens se neus is jou persoonlike super instinkmeter.

Hoërskool Merensky

A+

7

Leah Vivier

Oorredings-
toespraak

Ouers moet ophou om vir hulle tieners "nee" te sê

Hoërskool Oosterlig

A+

8

Mia Bester

Oorredings-
toespraak

Biblioteke is nie ’n ding van die verlede nie, maar die hoekstene van ’n suksesvolle toekoms.

Curro Grantleigh

A+

9

Hilke Scheepers

Oorredings-
toespraak

Die hand van etiek is nog nie ferm genoeg om die monster van digitale kommunikasie te tem nie.

Hoërskool Parys

A+

10

Leché Steenberg

Oorredings-
toespraak

Om lief te hê is soms meer pyn as plesier.

Hoërskool Marais Viljoen

A+

Graad 8 en 9, Afrikaans Eerste Addisionele Taal

#

Deelnemer Naam en Van

Soort Toespraak

Onderwerp

Opvoedkundige instansie

Simbool

1

Geane Anderson

Oorredingstoespraak

Tieners se toekoms word bedreig.

Hoërskool Merensky

A+

Graad 10 tot 12, Afrikaans Huistaal

#

Deelnemer Naam en Van

Soort Toespraak

Onderwerp

Opvoedkundige instansie

Toekenning

1

Chante Luus

Oorredings-
toespraak

Daar moet plek gemaak word vir drama op die puntestaat

Ferrum Skool

A++

2

Kayla Olivier

Oorredings-
toespraak

Dis mos 'n vrou se werk!

Global Leadership Academy

A++

3

Joscelyn Wessels

Oorredings-
toespraak

Murgbene uitsuig kan tot nuwe insigte lei

Hoërskool Oosterlig

A++

4

Keynan Fox

Oorredings-
toespraak

Die F-generasie wurg die murg uit ons

Hoërskool Merensky

A+

5

Elisna Fourie

Oorredings-
toespraak

Kuns is die sein van verandering

Hoërskool Randburg

A+

6

Marlo Kirsten

Oorredings-
toespraak

Opvoeding is die deur tot sukses.

Stirling High School

A+

7

Drikus du Toit

Oorredings-
toespraak

Vir elke woord so stief, is daar 'n alternatief

Hoërskool Merensky

A+

8

Zoe Labuscagne

Oorredings-
toespraak

Tieners se menslikheid-seine is broos en kwesbaar

Hoërskool Noordheuwel

A+

9

Micarney Janse van Vuuren

Oorredings-
toespraak

Erosie is nie 'n doodsvonnis nie

Hoërskool Zwartkop

A+

10

Johan van den Heever

Oorredings-
toespraak

Vroumense krap waar dit nie jeuk nie

Hoërskool Merensky

A+

10

Mia le Roux

Oorredings-
toespraak

Erodeer informalisering die voortbestaan van Afrikaans?

Hoërskool Randburg

A+

Graad 10 tot 12, Afrikaans Eerste Addisionele Taal

#

Deelnemer Naam en Van

Soort Toespraak

Onderwerp

Opvoedkundige instansie

Simbool

1

Marissa de Coning

Oorredings-
toespraak

Die erosie van spraakvryheid bedreig ons demokrasie.

Hoërskool Eric Louw

A++

2

Shudu Maboyi

Oorredings-
toespraak

Die E-boek is NIE die alternatief vir ’n regte boek NIE.

Hoërskool Merensky

A+

3

Gavin Cullen

Oorredings-
toespraak

Rookseine

Middelburg Hoërskool

A+

*Hoeveelheid topspreker(s) in ’n kategorie is bekend gemaak op grond van die hoeveelheid inskrywings wat die kategorie ontvang het.