Skip to the content

ATKV-Debat 2022: Onderwerpe bekend

Hier is die onderwerpe vir die junior en senior spanne van die ATKV-Debatskompetisie 2022!

Begin solank navorsing doen en kry jou span se argumente reg vir ’n goeie debatsgesprek!

JUNIORS

VOORSTANDER: Gaming-gewoontes van tieners moet deur wetgewing gereguleer word.
TEENSTANDER: Gaming-gewoontes van tieners moet nie deur wetgewing gereguleer word nie.

SENIORS

VOORSTANDER: Pleknaamsverandering bevorder versoening in Suid-Afrika.
TEENSTANDER: Pleknaamsverandering bevorder nie versoening in Suid-Afrika nie.

Laai ’n PDF-dokument met die onderwerpe hier af.