ATKV-DigiGedigte 2025: Wenners aangekondig!
ATKV-DigiGedigte, die ATKV se digitale kompetisie vir digters, is vanjaar vir die tweede keer aangebied. Woordsmede is uitgenooi om hul poësie-pennevrugte vlerke te gee en verse rondom die volgende drie temas in te skryf:
- Mense
- Ons wêreld
- Spore
Deelnemers kon binne sekere grense na gelang van die kategorie waarin hulle inskryf enige gedig vir beoordeling voorlê, solank dit oorspronklik is en die temas betrek.
Die kompetisie was oop vir deelnemers van graad 6 tot 12 (Afrikaans Huistaal en Afrikaans Addisionele Taal), maar volwassenes kon ook hul beste poësie inskryf.
Dit is ’n voorreg om die wenners van ATKV-DigiGedigte 2025 aan te kondig.
Graad 6 en 7, Afrikaans Huistaal
|
Deelnemer naam en van |
Titel van die gedig |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Milan Potgieter |
Laerskool Randhart |
A+++ |
Graad 8 en 9, Afrikaans Huistaal
|
Deelnemer naam en van |
Titel van die gedig |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Eva Luiters |
N.v.t. |
A+++ |
Graad 8 en 9, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
|
Deelnemer naam en van |
Titel van die gedig |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Willem Badenhorst |
Maritzburg Kollege |
A+ |
Graad 10 tot 12, Afrikaans Huistaal
|
Deelnemer naam en van |
Titel van die gedig |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Ruben Malan |
Helpmekaar Kollege |
A+++ |
Graad 10 tot 12, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
|
Deelnemer naam en van |
Titel van die gedig |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Alivia Ferreira |
N.v.t. |
A+ |
Volwassenes, Afrikaans Huistaal
|
Deelnemer naam en van |
Titel van die gedig |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Luan ten Cate |
N.v.t. |
A+++ |
Volwassenes, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
|
Deelnemer naam en van |
Titel van die gedig |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Eirene Hoving |
N.v.t. |
A+ |
Baie geluk aan al die wenners!
Ontdek ’n kleurvolle kultuurspektrum onder die ATKV se DigiProjekte-sambreel. Daar is iets vir almal – die grootpraters, die kreatiewes, die taalboffins en selfs dié wat hulle nou in die buiteland bevind! Klik hier vir meer inligting oor ons DigiProjekte: https://atkv.org.za/neem-deel/digiprojekte/
*Die inhoud van die gedigte is nie verteenwoordigend van die ATKV se menings en oortuigings nie. Die wenskrywes is gepubliseer soos die ATKV dit ontvang het. Dit is nie geredigeer of taalversorg nie.