ATKV-DigiKuns: Hier is die wenners
Die ATKV se eerste digitale kunskompetisie het aan deelnemers die geleentheid gegee om die prag van Afrikaanse digkuns op ’n kreatiewe manier visueel te interpreteer deur ’n oorspronklike kunswerk daarvan te skep.
Die beoordelaars het in die volgende kategorieë wenners vir elke kunsmedium aangewys.
Beeldhouwerk |
||
Ouderdomskategorie |
Naam en van |
Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer) |
5 tot 8 jaar |
Nua Doman |
“Potkleimannetjie”, C. Louis Leipoldt |
9 tot 12 jaar |
Sulize Hennig |
“Kameelperd”, digter onbekend |
13 tot 18 jaar |
Anouk van der Walt |
“Sien”, digter onbekend |
Collage |
||
Ouderdomskategorie |
Naam en van |
Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer) |
5 tot 8 jaar |
San-Marie van Niekerk |
“See toe!”, Jaco Jacobs |
9 tot 12 jaar |
James Magee |
“Suid-Afrika my hartsland”, Griet |
13 tot 18 jaar |
Emma Bornman |
“Jou oë”, digter onbekend |
Digitale illustrasie |
||
Ouderdomskategorie |
Naam en van |
Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer) |
9 tot 12 jaar |
Hildegard Schraader |
“Tippie-tone”, selfgeskrewe |
13 tot 18 jaar |
Mia Marais |
“Winternag”, Eugène N. Marais |
Volwassenes (26+ jaar) |
Chanelle Volschenk |
“Agterkamers”, Marnus Breed |
Fotografie |
||
Ouderdomskategorie |
Naam en van |
Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer) |
5 tot 8 jaar |
Joshua de Beer |
“Yster van die plaas”, selfgeskrewe |
9 tot 12 jaar |
Stefan Heyneke |
“Ek is nie nou hier nie”, Jaco Jacobs |
13 tot 18 jaar |
Stefan Verhoef |
“Dis weer winter”, Lukas Engelbrecht |
19 tot 25 jaar |
Megan Coetzee |
“Welkom, vreemdeling vergetelheid”, Wilma Stockenström |
Volwassenes (26+ jaar) |
Lindy Phaal |
“2020”, selfgeskrewe |
Senior burgers (60+ jaar) |
Linda Brink |
“Waterspieël”, selfgeskrewe |
Teken |
||
Ouderdomskategorie |
Naam en van |
Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer) |
5 tot 8 jaar |
Lome du Plessis |
“Maskers”, Elzane Brand |
9 tot 12 jaar |
Madri van Niekerk |
“Die sokkievreter”, Jaco Jacobs |
13 tot 18 jaar |
Tiard Thompson |
“Kaalwoorde”, selfgeskrewe |
Volwassenes (26+ jaar) |
Adele van Zyl |
“Weemoed”, D.J. Opperman |
Verf |
||
Ouderdomskategorie |
Naam en van |
Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer) |
5 tot 8 jaar |
Liam Spies |
“Polisieman Jan”, digter onbekend |
9 tot 12 jaar |
Abigail Cullen |
“Ek het ʼn huisie by die see”, F.A. Fagan |
13 tot 18 jaar |
Minante Jonker |
“Ken jy die see…”, Uys Krige |
19 tot 25 jaar |
Emily van der Linde |
“Only one mother”, George Cooper |
Volwassenes (26+ jaar) |
Elzeth Jacobs |
“Vrye wil”, selfgeskrewe |
Senior burgers (60+ jaar) |
Rene Lubbe |
“Soms in stille tyd”, selfgeskrewe |
Die kykerskeusewenner is in die volgende kategorieë van elke kunsmedium aangewys:
Kunsmedium |
Ouderdomskategorie |
Naam en van |
Kunswerk geïnspireer deur (gedigtitel en skrywer) |
Beeldhouwerk |
5 tot 8 jaar |
Nua Doman |
“Potkleimannetjie”, C. Louis Leipoldt |
Collage |
9 tot 12 jaar |
Chrisjan Smith |
“Suid-Afrika my hartland”, digter onbekend |
Digitale illustrasie |
Volwassenes (26+ jaar) |
Brenda Myburgh |
“Ma se vingers”, Anton Döckel |
Fotografie |
19 tot 25 jaar |
Stefan Verhoef |
“Dis weer winter”, Lukas Engelbrecht |
Teken |
Volwassenes (26+ jaar) |
Gretchen du Plessis |
“Kalahari Huis”, selfgeskrewe |
Verf |
Senior burgers (60+ jaar) |
Linda Brink |
“Waterspieël”, selfgeskrewe |
Die wenners se kunswerke sal deel vorm van ʼn digitale kunsuitstalling wat ná afloop van die kompetisie deur die ATKV aangebied word.
Baie geluk aan elke deelnemer en wenner van die eerste ATKV-DigiKuns. Hou jou oor op die grond vir die tweede kompetisie!