ATKV-DigiKuns: Hier is die wenners vir 2022
Die ATKV se derde digitale kunskompetisie het aan deelnemers die geleentheid gegee om oor eendag lank, lank gelede na te dink en ’n visuele interpretasie in die vorm van ’n oorspronklike kunswerk daarmee te skep, en om hul kreatiwiteit ’n groot hupstoot te gee!
Die beoordelaars het wenners vir elke kunsmedium in die volgende kategorieë aangewys:
Beeldhouwerk |
||
Kategorie |
Deelnemer |
Tema van kunswerk |
9 tot 12 jaar |
Cara van der Walt |
Een van die 12 dansende prinsesse |
Fotografie |
||
Kategorie |
Deelnemer |
Tema van kunswerk |
9 tot 12 jaar |
Janika Theron |
Eendag lank, lank gelede was daar... grendeltyd |
13 tot 16 jaar |
Danika Zwahlen |
Townshipvrou op die stoep |
17 tot 20 jaar |
Wicus van Deventer |
Eendag … lank, lank gelede was daar ʼn roos wat nooit sy blare verloor het nie |
Volwassenes: 25-59 jaar |
Lelanie de Wet |
Windpomp: My grootworddae op die plaas |
Gemengde media |
||
Kategorie |
Deelnemer |
Tema van kunswerk |
5 tot 8 jaar |
Hendré Tredoux |
Tandemuis |
9 tot 12 jaar |
Nikah Botes |
Posseëls |
13 tot 16 jaar |
Megan Lamminga |
What Dreams are Made of |
17 tot 20 jaar |
Michael Quadrado |
Ontlont |
Illustrasie: Potlood, houtskool of pensketse |
||
Kategorie |
Deelnemer |
Tema van kunswerk |
5 tot 8 jaar |
Isabelle Anthonissen |
Eendag lank, lank gelede het daar groot drake bestaan |
9 tot 12 jaar |
Milan du Plessis |
Mamma se oneindige liefde |
13 tot 16 jaar |
André de Vries |
Tree of Art |
17 tot 20 jaar |
Juané Rens |
Wedergeboorte |
Skilder, verf, akriel, waterverf of olieverf |
||
Kategorie |
Deelnemer |
Tema van kunswerk |
5 tot 8 jaar |
Mihla Engelbrecht |
Namakwaland se lente |
9 tot 12 jaar |
Ane Putter |
My ouma was die beste |
13 tot 16 jaar |
Lin-Mari van Zyl |
Eendag lank, lank gelede |
17 tot 20 jaar |
Kyla Vermeulen |
Nostalgie – verlange na kinderdae |
Volwassenes: 25-59 jaar |
Antoilene du Toit |
Eendag lank gelede |
Die kykerskeusewenner is in die volgende kategorieë vir elke kunsmedium aangewys:
Kunsmedium |
Kategorie |
Deelnemer |
Tema van kunswerk |
Beeldhouwerk |
9 tot 12 jaar |
Cara van der Walt |
Een van die 12 dansende prinsesse |
Collage |
9 tot 12 jaar |
Cara van der Walt |
Dans van nege tot nou |
Fotografie |
13 tot 16 jaar |
Clarinda Swanepoel |
Van TOEKA tot nou |
Gemengde media |
13 tot 16 jaar |
Wicus Swanepoel |
Ons wandelpad |
Illustrasie: Potlood, houtskool of pensketse |
13 tot 16 jaar |
Jumari van Buuren |
My onderwysers – die helde en heldinne van my lewe |
Skilder, verf, akriel, waterverf of olieverf |
17 tot 20 jaar |
Kyla Vermeulen |
Dementia – die uitwerking daarvan en verlange na wat was en wie die persoon was |
Baie geluk aan elke deelnemer en wenner van ATKV-DigiKuns.