ATKV-DigiPraat 2024 se topsprekers aangewys
Die verstommende jong raakpraters wat vanjaar aan ATKV-DigiPraat deelgeneem het, het weereens hul welsprekendheid in Afrikaans ten toon gestel en met hul toesprake ingelig, gemotiveer, vermaak en beredeneer.
Talle inskrywings is vir dié kompetisie ontvang en die standaard wat die sprekers gestel het, was soos altyd baie hoog, aldus die beoordelaars van ATKV-DigiPraat 2024.
Ten einde deelnemers te inspireer om altyd geleenthede aan te gryp, in hulself te glo en hul vaardighede met oorgawe te bly ontwikkel, kry elkeen erkenning van hul deelname met ’n toekenningsimbool op grond van die beoordeling.
Geluk aan elke DigiPraat-deelnemer wat die geleentheid aangegryp het om hul sê met selfvertroue te sê!
Hier is die topsprekers in elke kategorie:
*Die hoeveelheid topspreker(s) in ’n kategorie is bekendgemaak op grond van die hoeveelheid inskrywings wat die kategorie ontvang het.
Graad 1 tot 3, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Miané van Greunen |
Sprokieskarakters is nie goeie rolmodelle nie |
Laerskool Roodekrans |
A+++ |
2 |
Milah van der Merwe |
Rooimiere is ’n goeie teken |
Laerskool Elarduspark |
A+++ |
3 |
Ockert du Plessis |
Oorlosie |
Grey Kollege Primêr |
A+++ |
4 |
Milandri Rossouw |
Inkleur gebruik ’n potlood, maar teken gebruik ’n towerstaf. |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
5 |
Miana Riekert |
Gestremdes se tekens word steeds geïgnoreer |
Laerskool Monumentpark |
A++ |
6 |
Nua Steyn |
Oorlosie: Oorlosies het “H’s” |
Laerskool Monumentpark |
A++ |
7 |
Tuané Strydom |
Sprokies maak ons slimmer. PUNT! |
Laerskool Stephanus Roos |
A++ |
8 |
Wynand Burger |
Diere gee die sprankel aan sprokies! |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
9 |
Lenique Loggenberg |
Die tik-tik van tyd |
Primêre Skool Naudeville |
A++ |
10 |
Kayla Welthagen |
Teken jouself slim |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
Graad 1 tot 3, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Clarise Minnie |
Children should feel confident saying “NO!” |
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman |
A++ |
Graad 4 en 5, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Carli de Jager |
Geen ouers moet op die skoolgrond toegelaat word nie |
Privaat |
A++ |
2 |
Jannelie Vermaak |
Elke meisiekind MOET ’n handsak hê |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
3 |
Mirei de Waal |
Ongegronde reëls veroorsaak kinders se erosie |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
4 |
Janike Slabbert |
Selfies maak seer! |
Laerskool Kruinsig |
A++ |
5 |
Jannelie Vermaak |
Kinders wat op meer as een buitemuurse stoel wil sit, |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
6 |
Elizabeth Coetzee |
Suid-Afrika, die kammaland |
Leeuwenhof Akademie |
A+ |
7 |
Anja Botha |
Luister |
Laerskool Pionier |
A+ |
8 |
Aidan Havenga |
Musiek moet die grondslag van die skoolkurrikulum vorm |
Laerskool Hennopspark |
A+ |
9 |
Kirien Smith |
Foto: Jou familiefoto steek niks weg nie |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
10 |
Miané Swanepoel |
’n Foto kan terugkom om jou te byt |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
Graad 4 en 5, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Hannah Stewart |
Selfies is ’n towerstaf |
Unicorn Preparatory School |
A++ |
Graad 6 en 7, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Liam Havenga |
Ledigheid is ’n bate as jy slim daarmee woeker |
Laerskool Hennopspark |
A++ |
2 |
Liani Gouse |
Mense waag nie meer om hulself te wees nie |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
3 |
Cionette Potgieter |
Die wekker het vir skole afgegaan. Dis tyd vir evolusie, maar ons skole is nie voorbereid vir die nuwe siklus wat ons samelewing betree nie. |
Curro Nelspruit |
A++ |
4 |
Lizay Joubert |
Perfeksionisme is ’n magneetveld wat ’n kind se kompas laat tol |
Laerskool Randhart |
A++ |
5 |
Arthur Gravett |
Waag dit vandag om jou vriende te weeg |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
6 |
Rubert Pieters |
Dis kommerwekkend hoe julle grootmense alles wat goed en mooi is, tot niet vir maak |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
7 |
Pieter Viviers |
Dit is goed om soms die sluimerknoppie te druk |
Universitas Primêre skool (Tjokkies) |
A+ |
8 |
Armand Britz |
Dinamiet kan in klein houertjies kom |
Laerskool Muldersdrif |
A+ |
9 |
Anke Kuperus |
Waag om te luister, dan sal jy meisies beter verstaan |
Laerskool Elarduspark |
A |
10 |
Jayden Gouws |
Jy kan nie gaan jag sonder ’n goeie veldgids nie |
Laerskool Pietersburg Oos |
A |
Graad 6 en 7, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Chadlin Davids |
Honde is die lewe se Prozac |
Unicorn Preparatory School |
B+ |
2 |
Ntsakisi Mabuza |
Die tyd is ryp om groen te wees |
Unicorn Preparatory School |
B |
Graad 8 en 9, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Oarabile Mosito |
Reis |
Hoërskool Vaalharts |
A++ |
2 |
Lanique Burger |
Die paradoks van geluk |
Hoërskool Bellville |
A+ |
3 |
Wian Joubert |
Kantlynsitters verskaf die grootste vermaak |
Hoërskool Louis Trichardt |
A+ |
4 |
Cara Verster |
Moenie op die kantlyn staan en kla nie! |
Leeuwenhof Akademie |
A+ |
5 |
Ruben Olivier |
Kantlyn |
Hoërskool Pietersburg |
A+ |
6 |
Ayden Redelinghuys |
’n Verskil in opinie hoef nie ’n meulsteen te wees nie |
Afrikaanse Hoër Seunskool |
A+ |
7 |
Elzerie Vermaak |
Die “Eie-ek-era” is die meulsteen om ons nek |
Hoërskool Waterkloof |
A+ |
8 |
Layla Fouche |
Skoolure is die meulsteun vir akademiese sukses |
Hoërskool Bellville |
A+ |
9 |
Vanrique Hanneman |
’n Sakgeld-boekmerk vorm karakter |
Hoërskool Montana |
A |
10 |
Suelize de Kock |
Moenie terugkyk na slegte boekmerke van die verlede nie |
Hoërskool Bellville |
A |
Graad 8 en 9, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Kyle Frehse |
Videospeletjies maak jou nie gewelddadig nie |
Hoërskool Parel Vallei |
A |
Graad 10 tot 12, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Logan van der Merwe |
Liefde is nie edel nie, maar ’n paradoks! |
Hoërskool Marais Viljoen |
A+++ |
2 |
Liam Duminy |
Ontwikkelde lande is die oorsaak van massas dode in die wêreld |
Privaat |
A++ |
3 |
Danél Botes |
Bereik jou doelwitte deur elke dag beter te wees |
Hoërskool Oos-Moot |
A++ |
4 |
Junél Joubert |
Tegnologie verskaf visie in die klaskamer |
Hoërskool Louis Trichardt |
A++ |
5 |
Lanique Burger |
Die paradoks van geluk |
Hoërskool Bellville |
A+ |
6 |
Zian Niemand |
Vrye spraak |
Hoërskool Parel Vallei |
A+ |
7 |
MJ Ueckermann |
Die elektriese-motor-visie verdof in die Afrikason! |
Hoërskool Stoffberg |
A+ |
8 |
Leon Schoonraad |
Die utopiese ideologieë wat Suid-Afrika se leiers najaag, is distopies |
Hoërskool Eric Louw |
A+ |
9 |
Morgan Corbett |
Angel |
Hoër Tegniese Skool Middelburg |
A+ |
10 |
Kara Meyer |
Die paradoks van die hasepad of pa se pad |
Hoërskool Durbanville |
A+ |
Graad 10 tot 12, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Madison-Mae Alexander |
Die wetenskap agter visionêre denke |
Curro Durbanville |
A+ |
2 |
Jessica Malungane |
WEES KATVOET, kunsmatige intelligensie kan ons ’n |
Hoërskool Eric Louw |
A+ |
3 |
Tyrone Sibanda |
Visielose tieners verloor hulle rigting in die samelewing |
Hoër Tegniese Skool Middelburg |
A |