ATKV-DigiPraat 2026 se topsprekers aangewys
Die indrukwekkende jong sprekers wat vanjaar aan ATKV-DigiPraat deelgeneem het, het weereens bewys dat hulle Afrikaans met insig en oortuiging kan gebruik. Deur hul toesprake het hulle gehoorlede ingelig, gemotiveer en vermaak.
Die kompetisie het ’n groot aantal inskrywings gelok en die gehalte van die aanbiedings was van ’n uitsonderlik hoë standaard. Om deelnemers aan te moedig om elke kans met selfvertroue aan te gryp en hul kommunikasievaardighede met entoesiasme te slyp, ontvang elke deelnemer ’n toekenningsimbool wat hul deelname erken.
Baie geluk aan elke ATKV-DigiPraat-deelnemer wat die moed gehad het om hul stem te laat hoor – duidelik, doelgerig en met trots!
Hier is die topsprekers in elke kategorie:
*Die hoeveelheid topspreker(s) in ’n kategorie is bekendgemaak op grond van die hoeveelheid inskrywings wat die kategorie ontvang het.
Graad 1 tot 3, Afrikaans Huistaal
|
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige |
Simbool |
|
1 |
Eben de Waal |
Jou huis bepaal of jy jou paaltjie verloor of ’n ses slaan. |
Laerskool Elarduspark |
A++ |
|
2 |
Blayne-Henry Buss |
Jy hoef nie skaam te wees om ’n geraas te maak nie. |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
|
3 |
Enzo Goetz |
Elke huis moet ’n troeteldier hê. |
Laerskool Kruinsig |
A+ |
|
4 |
Sebastian Roets |
Grootmense moet minder raas en meer luister! |
Laerskool Tygerpoort |
A+ |
|
5 |
Liané Gouws |
Geraas: Kommunikasie kan ’n simfonie of ’n kakofonie wees. |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
|
6 |
Malan van Heerden |
Die grootste trekpleister vir skool toe gaan is ’n klas vol manne. |
Laerskool Garsfontein |
A+ |
|
7 |
Leah van der Westhuizen |
Geraas – vyand of vriend? |
Laerskool Dalview |
A+ |
|
8 |
Levandi Holmner |
Van oos tot wes bly suid bes. |
Laerskool Jan van Riebeeck |
A+ |
|
9 |
Bettina Jonischkeit |
Seuns dryf my tot bloukous status toe met hulle lawaai. |
Laerskook Kruinisg |
A+ |
|
10 |
Carlu Burger |
Geraas gee jou woema! |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
Graad 1 tot 3, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
|
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
1 |
Masase Muladi |
Moenie wag nie – trek die pleister af. |
Laerskool Louis Trichardt |
A+ |
Graad 4 en 5, Afrikaans Huistaal
|
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige |
Simbool |
|
1 |
David van Wyk |
Maak die tyd op jou horlosie eerder jou vriend, as jou vyand! |
Laerskool Kruinsig |
A+++ |
|
2 |
Lincke Jacobs |
Veg en floreer om op koers te bly en jou rigting te behou! |
Laerskool Kruinsig |
A++ |
|
3 |
Logan Donaldson |
Spanning maak sout… stroopsoet! |
Laerskool Bakenkop |
A++ |
|
4 |
Lena Joubert |
Koers |
Privaat |
A+ |
|
5 |
Leya Hölscher |
Respekteer mekaar se kriewels, al is dit soms gruwels. |
Laerskool Pietersburg-Oos |
A+ |
|
6 |
Ockert du Plessis |
Vat die spinnekop wat kriewel tuin toe, nie bokveld toe nie. |
Grey Kollege Primêr |
A+ |
|
7 |
Sebastian Bornman |
Skoolstelsels wat krioel van onregverdigheid stuur kinders van koers af. |
Laerskool Tygerpoort |
A+ |
|
8 |
David van Wyk |
Die koers van die moderne gesin skep ruimte vir boeties om hul sussies te irriteer! |
Laerskool Kruinsig |
A+ |
|
9 |
Eike Bosch |
Kriewels wat wil nes maak in jou kop. |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
|
10 |
Reuben de Jager |
Kopluise sorteer ’n seun se probleme so kriewel vir kriewel uit. |
Privaat |
A+ |
Graad 4 en 5, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
|
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
1 |
Harper Swartz |
Mense wat diere mishandel moet tronk toe! |
Unicorn Preparatory School |
B |
Graad 6 en 7, Afrikaans Huistaal
|
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
1 |
Ayden Donaldson |
Rebelleer teen spoed! |
Laerskool Bakenkop |
A+ |
|
2 |
Aidan Havenga |
Tieners moet pronk met hulle slordigheid. |
Laerskool Hennopspark |
A+ |
|
3 |
Logan van Heerden |
Graad 6’e moet nie vir die eerstespan gekies word nie! |
Laerskool Garsfontein |
A+ |
|
4 |
Liam Erasmus |
Van bok tot agteros... Stop die vergelykings! |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
|
5 |
Mieke Roos |
Rebelleer deur te dans asof niemand kyk nie. |
Laerskool Elarduspark |
A |
|
6 |
Khloë Hanekom |
Vroue is beter leiers as mans. |
Laerskool Gene Louw |
A |
|
7 |
Naomi Russell |
Kunsmatige intelligensie se KIESte bol! |
Laerskool Lynnwood |
A |
|
8 |
Shaun van Zyl |
Rebelleer teen normaliteit. |
Laerskool Elarduspark |
A |
|
9 |
Theodore van Diemen |
Om jou ma se kos te bevraagteken is ’n gesonde rebellie! |
Laerskool Anton van Wouw |
A |
|
10 |
Carli de Jager |
Min is beter as meer. |
Privaat |
A |
Graad 6 en 7, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
|
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
1 |
Masana Muladi |
Suid-Afrikaners kan trots wees op ons paaie! |
Laerskool Louis Trichardt |
A+ |
|
2 |
Atlegang Molokomme |
Waag dit om met oop oë te droom. |
Unicorn Preparatory School |
A |
|
3 |
Amoré Christi Frost |
Laaste plek is die beste plek. |
Privaat |
B+ |
Graad 8 en 9, Afrikaans Huistaal
|
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
1 |
Kaitlyn de Beer |
Die 3%-reël. |
Bergsig Akademie |
A+++ |
|
2 |
Kiara Jordaan |
Die KI-gids gaan jou nie help as jy tussen die biblioteek se rakke verdwaal nie. |
Hoërskool Randburg |
A++ |
|
3 |
Liam Havenga |
’n Familie-sloertoer is die beste vorm van mentorskap vir tieners. |
Hoërskool Zwartkop |
A++ |
|
4 |
Igna Venter |
Helikopter-ouerskapstyl is ’n tendens wat in die kiem gesmoor moet word. |
Hoërskool Centurion |
A |
|
5 |
Charlize van der Schyff |
Die beste mentors is onsigbaar. |
Helpmekaar Kollege |
A |
|
6 |
Olivia de Lange |
Gevleuelde woorde |
DF Akademie |
A |
|
7 |
Karli Meyer |
Sindroom |
Hoërskool Kalahari |
A |
|
8 |
Rosaline Botha |
Ons moet die duwweltjies van die lewe kaalvoet aanpak. |
Hoërskool Wesvalia |
B+ |
|
9 |
Kian van Niekerk |
Mentorskap bevorder nie doelwitte nie. |
Hoërskool Marais Viljoen |
B+ |
|
10 |
Cleo van Wyk |
Die nuwe tendens is dat ’n tienermeisie ’n kêrel moet hê! |
Hoërskool Kemptonpark |
B+ |
Graad 8 en 9, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
|
# |
Deelnemer se |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
1 |
Nontozonke Phillips |
Mentorskap sit nie in almal se broek nie. |
Hoër Tegniese Skool Kimberley |
A+ |
Graad 10 tot 12, Afrikaans Huistaal
|
# |
Deelnemer se naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
1 |
Nina van Wyk |
Jongmense lewe saam met aanlyn monsters wat hulle individualiteit bedreig. |
Hoërskool Waterkloof |
A++ |
|
2 |
Luca Human |
Oumense moet gesien word en nie gehoor word nie. |
Curro Durbanville |
A++ |
|
3 |
Nicolas Minnaar |
Die risiko om nie te waag nie. |
DF Akademie |
A++ |
|
4 |
Kaylee-Jane Koen |
Tieners voer ’n polemiek met volwassenheid. |
Die Hoërskool Menlopark |
A+ |
|
5 |
Lize Daniëlle Naudé |
Gen Z is ’n risiko vir ons samelewing. |
Hoër Meisieskool La Rochelle |
A+ |
|
6 |
Ruben van der Merwe |
Karakter begin waar verskoning ophou. |
CVO skool Vivo |
A+ |
|
7 |
Vionè van Rooyen |
Risiko |
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
A+ |
|
8 |
Isabella Huisamen |
Die grootste risiko van ons tyd. |
DF Akademie |
A |
|
9 |
Kiana Page |
Risiko |
Improv studios |
A |
|
10 |
Clarice van Niekerk |
Vroulike instink is sterker as manlike indruk. |
Hoërskool Marais Viljoen |
A |
Graad 10 tot 12, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
|
# |
Deelnemer naam en van |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
1 |
Kaydn Buss |
Die polemiek teen etikettering. |
Pretoria Boys High School |
A++ |
|
2 |
Tara Thompson |
Tieners is nie die naskrif nie. |
Hoërskool Parel Vallei |
B+ |
Ontdek ’n kleurvolle kultuurspektrum onder die ATKV se DigiProjekte-sambreel. Daar is iets vir almal – die grootpraters, die kreatiewes, die taalboffins en selfs dié wat hulle nou in die buiteland bevind! Klik hier vir meer inligting oor ons DigiProjekte.