ATKV-DigiPraat: Hier is die topsprekers!
Met ATKV-DigiPraat skep ons vir sprekers ’n platform waar hulle in Afrikaans kan wys hoe glad hulle met die mond is. Óf hulle nou wou inlig, motiveer, vermaak óf redeneer – ons het geluister!
Sprekers kon in die gerief van hulle eie huis hulle toespraak opneem en vir ons stuur.
Die standaard van die inskrywings was baie hoog en dit was vir die beoordelaarspaneel ’n voorreg om toesprake van sulke gehalte te beoordeel.
Erkenning van deelname met toekenningsimbool en meegaande repliek op grond van die beoordeling is aan elke spreker toegeken om as inspirasie te dien om altyd geleenthede aan te gryp, altyd in hulleself te glo, en hulle vaardighede met oorgawe te bly ontwikkel!
Hier is die topsprekers in elke kategorie:
Graad 1 tot 3, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer Naam en Van |
Soort Toespraak |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Danae Conradie |
Motiverings- |
Dis nie nodig om te wonder hoe ons ons aarde gaan skoon kry nie. |
Curro Krugersdorp |
A+++ |
2 |
Andreas de Vries |
Oorredings-toespraak |
Fees |
Curro Hazeldean |
A++ |
3 |
Christopher Oelofse |
Oorredings-toespraak |
Kinderpartytjies is nie ’n oorbodige luuksheid nie. |
Laerskool Vastrap |
A++ |
4 |
Desiré Roodt |
Oorredings-toespraak |
Dat haarstiliste wonders doen, is ononderhandelbaar. |
|
A++ |
5 |
Catherine Oelofse |
Oorredings-toespraak |
Dis ’n fees om een van ’n tweeling te wees. |
Laerskool Vastrap |
A++ |
6 |
Leila Erasmus |
Oorredings-toespraak |
Kaalvoet |
Welkom Volkskool |
A++ |
7 |
Ankia Killian |
Oorredings-toespraak |
Die wonderwêreld van voëls. |
|
A++ |
8 |
Milan du Plessis |
Oorredings-toespraak |
Ek sê jou ... ons hoef nie te WONDER of ons spesiaal is nie! |
Bryanston Parallelmedium |
A++ |
9 |
Jacobus Oosthuizen |
Oorredings-toespraak |
Die wonder van die menslike verbeelding. |
Voluit Primêre Skool |
A++ |
10 |
Mila-né van Der Schyff |
Oorredings-toespraak |
Dis 'n fees om 'n kind in my huis te wees. |
Leeuwenhof Akademie |
A++ |
Graad 1 tot 3, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer Naam en Van |
Soort Toespraak |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Steyn Bronkhorst |
Oorredings- |
Wonder |
Bryanston Parallelmedium |
A |
Graad 4 en 5, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer Naam en Van |
Soort Toespraak |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Annabella van der Linde |
Oorredings- |
Ek wonder vir ’n lewe! |
|
A++ |
2 |
Emma Roos |
Oorredings- |
Vriende los mooi voetspore. |
|
A++ |
3 |
Reinhard Roodt |
Oorredings- |
Ek voel dat skool sonder sport nie skool is nie. |
|
A++ |
4 |
Denay Welgemoed |
Oorredings- |
Vrees: Mens moet die vrees voel, maar nie toelaat dat dit jou beheer nie. |
Laerskool Hennopspark |
A++ |
5 |
Joah de Villiers |
Oorredings- |
Dit is ’n fees om ’n sokkerspeler te wees. |
Fichardtpark Primêre Skool |
A++ |
6 |
Elri Fourie |
Oorredings- |
Kaalvoet loop laat mens borrel van geluk. |
|
A++ |
7 |
Noah Cremore |
Oorredings- |
Die wonder van voëls word afgeskeep. |
Laerskool Tzaneen |
A+ |
8 |
Wian Matthee |
Oorredings- |
Kaalvoet – 'n stap in die regte rigting. |
Willem Postma Primêre Skool |
A+ |
9 |
Kayla van de Merwe |
Oorredings- |
2020 verdien ’n plek rondom die feestafel. |
A+ |
|
10 |
Elzerie Vermaak |
Oorredings- |
Kommunikasie word beïnvloed deur sekere struikelblokke. |
Laerskool Elarduspark |
A+ |
Graad 6 en 7, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer Naam en Van |
Soort Toespraak |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Luke Nijland |
Oorredings- |
Net drie letters is die wortels van menswees. |
Laerskool Risiville |
A++ |
2 |
Nathan Pucjlowski |
Oorredings- |
Tienertyd is ’n deurgang na die toekoms wat ons kop om hoog kan in gaan. |
Laerskool Randhart |
A++ |
3 |
Lienke Olivier |
Oorredings- |
'n Blink toekoms wag vir onsterflike onderwys. |
Laerskool Randhart |
A++ |
4 |
Andre Pieterse |
Oorredings- |
Voel |
Hoërskool Wilgerivier |
A+ |
5 |
Melmari Ann Pretorius |
Motiverings- |
Ons kan ’n verskil aan die toekoms maak. |
|
A+ |
6 |
Daniëlle Montgomery |
Oorredings- |
Voel |
Laerskool Protearif |
A+ |
7 |
Edwin Montgomery |
Oorredings- |
Toekoms |
Laerskool Protearif |
A+ |
8 |
Dawid Roos |
Oorredings- |
Pasop! Die toekoms lyk rookkleurig en morsig. |
|
A+ |
9 |
Cara Verster |
Oorredings- |
Letters is die lot wat die toekoms van ons kinders bepaal. |
Leeuwenhof Akademie |
A+ |
10 |
Clara Serfontein |
Oorredings- |
Voel battery bobaas. |
Laerskool Lynnwood |
A+ |
Graad 6 en 7, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer Naam en Van |
Soort Toespraak |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Aeden Anderson |
Oorredings- |
’n Ware man mag maar voel en huil. |
Laerskool Messina |
A+ |
2 |
Abigail Cullen |
Vermaaklikheids-toespraak |
Poeierhol |
|
A+ |
3 |
Anke Pretorius |
Oorredings- |
Jou manier van letters skryf wys met watter gesindheid jy lewe. |
Cambridge Academy |
A+ |
Graad 8 en 9, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer Naam en Van |
Soort Toespraak |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Waldo Haasbroek |
Vermaaklikheids-toespraak |
Ons is maar net almal kinders van die wind. |
Helpmekaar Kollege |
A++ |
2 |
Waldo Haasbroek |
Motiverings-toespraak |
Is jy IN of UIT? |
Helpmekaar Kollege |
A++ |
3 |
Monet Meyer |
Oorredings- |
Ink op papier gee steeds die grootste plesier. |
Hoër Meisieskool Oranje |
A+ |
4 |
Leané Craucamp |
Oorredings- |
Jy moet tussen die lyne kan lees! |
Hoërskool Merensky |
A+ |
5 |
Caitlin Scheepers |
Oorredings- |
Beroepskeuses is nie instinktief nie. |
Hoërskool Hentie Cilliers |
A+ |
6 |
Henk de Wet |
Oorredings- |
’n Mens se neus is jou persoonlike super instinkmeter. |
Hoërskool Merensky |
A+ |
7 |
Leah Vivier |
Oorredings- |
Ouers moet ophou om vir hulle tieners "nee" te sê |
Hoërskool Oosterlig |
A+ |
8 |
Mia Bester |
Oorredings- |
Biblioteke is nie ’n ding van die verlede nie, maar die hoekstene van ’n suksesvolle toekoms. |
Curro Grantleigh |
A+ |
9 |
Hilke Scheepers |
Oorredings- |
Die hand van etiek is nog nie ferm genoeg om die monster van digitale kommunikasie te tem nie. |
Hoërskool Parys |
A+ |
10 |
Leché Steenberg |
Oorredings- |
Om lief te hê is soms meer pyn as plesier. |
Hoërskool Marais Viljoen |
A+ |
Graad 8 en 9, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer Naam en Van |
Soort Toespraak |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Geane Anderson |
Oorredingstoespraak |
Tieners se toekoms word bedreig. |
Hoërskool Merensky |
A+ |
Graad 10 tot 12, Afrikaans Huistaal
# |
Deelnemer Naam en Van |
Soort Toespraak |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Toekenning |
1 |
Chante Luus |
Oorredings- |
Daar moet plek gemaak word vir drama op die puntestaat |
Ferrum Skool |
A++ |
2 |
Kayla Olivier |
Oorredings- |
Dis mos 'n vrou se werk! |
Global Leadership Academy |
A++ |
3 |
Joscelyn Wessels |
Oorredings- |
Murgbene uitsuig kan tot nuwe insigte lei |
Hoërskool Oosterlig |
A++ |
4 |
Keynan Fox |
Oorredings- |
Die F-generasie wurg die murg uit ons |
Hoërskool Merensky |
A+ |
5 |
Elisna Fourie |
Oorredings- |
Kuns is die sein van verandering |
Hoërskool Randburg |
A+ |
6 |
Marlo Kirsten |
Oorredings- |
Opvoeding is die deur tot sukses. |
Stirling High School |
A+ |
7 |
Drikus du Toit |
Oorredings- |
Vir elke woord so stief, is daar 'n alternatief |
Hoërskool Merensky |
A+ |
8 |
Zoe Labuscagne |
Oorredings- |
Tieners se menslikheid-seine is broos en kwesbaar |
Hoërskool Noordheuwel |
A+ |
9 |
Micarney Janse van Vuuren |
Oorredings- |
Erosie is nie 'n doodsvonnis nie |
Hoërskool Zwartkop |
A+ |
10 |
Johan van den Heever |
Oorredings- |
Vroumense krap waar dit nie jeuk nie |
Hoërskool Merensky |
A+ |
10 |
Mia le Roux |
Oorredings- |
Erodeer informalisering die voortbestaan van Afrikaans? |
Hoërskool Randburg |
A+ |
Graad 10 tot 12, Afrikaans Eerste Addisionele Taal
# |
Deelnemer Naam en Van |
Soort Toespraak |
Onderwerp |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
1 |
Marissa de Coning |
Oorredings- |
Die erosie van spraakvryheid bedreig ons demokrasie. |
Hoërskool Eric Louw |
A++ |
2 |
Shudu Maboyi |
Oorredings- |
Die E-boek is NIE die alternatief vir ’n regte boek NIE. |
Hoërskool Merensky |
A+ |
3 |
Gavin Cullen |
Oorredings- |
Rookseine |
Middelburg Hoërskool |
A+ |
*Hoeveelheid topspreker(s) in ’n kategorie is bekend gemaak op grond van die hoeveelheid inskrywings wat die kategorie ontvang het.