ATKV-DigiSpanpraat 2022: Hier is die topspanne!
624 jong redenaars het vanjaar in spanne hulle gekose onderwerpe met kreatiewe invalshoeke, innoverende uitgangspunte en genoeg gees en ywer getakel!
Na afloop van die evaluasieronde is dit duidelik dat spanwerk sowaar sentraal gestaan het en dat die boustene van deeglike beredenering die spanne gehelp het om nuwe hoogtes te bereik!
Dit is vir die ATKV ’n voorreg om aan elke span wat vanjaar presteer het erkenning te gee, asook aan elkeen wat die geleentheid vir gesonde wedywering en spangees aangegryp het! Baie geluk!
Die topspanne in elke kategorie is:
Graad 1 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Laerskool Lynnwood |
Neo Senekal, Laylie Theunissen, Mika de Wet en Luhard Janse van Vuuren |
Nuuskierige agies vra baie-baie vragies |
A |
Naaswenners |
Laerskool Anton van Wouw |
Mila Nieman, Alto du Toit, Lisa Polson en Jozua Bosch |
Goggas leer ons om hard te werk |
A |
Derde plek |
Laerskool Concordia |
Linique Koen, Minay Botha, Ruben Bezuidenhout en Anina Mathey |
Stories wakker ons sintuie aan |
A |
Graad 2 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Laerskool Kruinsig |
Jakes le Roux, Nelshia Hagen, Gemma van Zyl en Milla Maritz |
’n Gelukkige gesin is ’n vervroegde hemel |
A+ |
Naaswenners |
Laerskool Orion |
Joniques Steenekamp, Alyssa Zalewski, Willie le Roux en Marko Hansen |
Seuns en dogters is verskillend |
A+ |
Derde plek |
Laerskool Orion |
Mieke van Rensburg, Milane Landsman, Steff de Swardt en Mieke Harwood |
Kinders mag die kat in die donker knyp |
A+ |
Vierde plek |
Laerskool Randhart |
Luah Nel, Eldie van Niekerk, Sadie van Niekerk en Emily Herbst |
Haastige hond verbrand sy mond |
A+ |
Vyfde plek |
Laerskool Randhart |
Juwan van Zyl, Megan Hopley, Marnelle Moroney en Lienke-Marie Mitton |
Hasie-ore hoor alles |
A |
Graad 3 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Laerskool Orion |
MartMari Rautenbach, Sumay Heymans, Lanrich Jankowitz en Minke Scholtz |
Uit die mond van die suigeling hoor jy die waarheid |
A+ |
Naaswenners |
Laerskool Anton van Wouw |
Theodore van Diemen, Hennie de Vos, Willem Minnaar en Marje Dirker |
Ons is gebore om uit te staan in die reënboog |
A+ |
Derde plek |
Laerskool Lynnwood |
Livi Engelbrecht, Cullen Naudé, Bella Wolfaardt en Milandri Schalekamp |
Eiewys henne – lê daai eiers op sy! |
A |
Vierde plek |
Laerskool Lynnwood |
Amelie Barnard, Mariza Jonker, Miané Swanepoel en Mark Wiggens |
Monsters bestaan regtig |
A |
Vyfde plek |
Laerskool Park |
Jana Kruger, Reghardt Smit, Le Roux Keyser en Zara Le Roux |
Die grense wat ons kindwees steel, moet val! |
A |
Graad 4 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Laerskool Tygerpoort |
Zoë Eysele, Mieke De Wet, Christian Groenewald en Arne Louw |
Skooltasse se vervaldatum is verby |
A+ |
Naaswenners |
Laerskool President Steyn |
Sharnie Oosthuizen, Mateo Jankowitz, Suzè Johnson en Cailyn Prinsloo |
Daar is soveel reëls – dis ’n sirkus, man! |
A+ |
Derde plek |
Curro Hazeldean |
Lieschen Raath, Lea du Rand, Mieke de Swart en Leia Mentz |
Bangmaak-boeke maak jou vreesloos! |
A+ |
Vierde plek |
Laerskool Orion |
Mignon Brakhoven, Pieter Labuschagne, Kiara Jordaan en Joshua Scheepers Gregorowski |
Die sirkus langs die baan maak die kinders gedaan |
A+ |
Vyfde plek |
Laerskool Kruinsig |
CJ Engelbrecht, Anja Foster, Dane Keyser en Rossouw du Preez |
Kinders moet nie hanteer word volgens hul posisie in die gesin nie! |
A |
Graad 5 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Laerskool President Steyn |
Wian Olver, Shevanne Muller, Sunè Colyn en Christiaan Jonker |
Die onmiddellike omgewing beïnvloed die groen van die boom |
A+ |
Naaswenners |
Laerskool Anton van Wouw |
Wehann Snyman, Milla Landman, Gustav Kluge en Liza Marais |
’n Naam is soos ’n spieël – dit ontbloot die naakte waarheid |
A+ |
Derde plek |
Laerskool Lynnwood |
Alexi Engelbrecht, Rubert Pieters, Lienka Lamprecht en Bella Nel |
PASOP! Krapperigheid kan maklik lei tot knorrigheid |
A |
Vierde plek |
Laerskool Orion |
Juvan Bornman, Kylie van der Merwe, Phillip Meets en Megan Botha |
Oos, wes, Suid-Afrika is bes |
A |
Vyfde plek |
Laerskool Die Krans |
Stefan le Roux, Elric Trumpelmann, Joshua Jansen van Vuuren en Niklaas Venter |
Pre-tieners se grootste penarie: Niks maak sin nie! Ons pas nie in nie! |
A |
Graad 6 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Laerskool Anton van Wouw |
Bernard van Nieuwenhuizen, Clarise van Niekerk, Rikus Pretorius en Stegmann Joone |
Sjokolade is ’n belangrike deel van kinders se opvoeding |
A+ |
Naaswenners |
Laerskool Orion |
Kayla Zalewski, Liam de Swardt, Marne Mynhardt en Wessel Kriel |
Die verste berge is altyd die blouste |
A+ |
Derde plek |
Laerskool Tygerpoort |
Ivan Louw, Lyla Hutton, Merentia Swanepoel en Christiaan Jacobs |
Ouers luister mooi: oortrokke en oorBEtrokke kan dieselfde voel en lyk |
A |
Vierde plek |
Laerskool Orion |
Jacques Ferreira, Mire Rautenbach, Anje Brakhoven en Carmi van Westing |
Wie is bang? Nie ek nie! |
A |
Vyfde plek |
Laerskool Kruinsig |
Lucill Engelbrecht, Kiley Kukard, Charlotte Baker en Jana Marx |
Waaghalse is die enigstes wat werklik lewe |
A |
Graad 7 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Laerskool Tygerpoort |
Megan Eysele, Cobus Verster, Rachel Peasley en Reuben Dreyer |
Fotofilters is vir die voëls |
A+ |
Naaswenners |
Laerskool Lynnwood |
Tristan Engelbrecht, Leané Muller, Simoné Spies en Kayden Venter |
Afrikaans, al is jy soms “Afrikôns”, jy bly darem maar ’n lekker ding, jong |
A+ |
Derde plek |
Laerskool Lynnwood |
Gabrielle Wilson, Ané Pretorius, Giselle Matfield en Klara Strauss |
Vrouwees is mos SOVEEL meer as mooiwees |
A+ |
Vierde plek |
Laerskool Die Krans |
Marinus Venter, Hendrik le Roux, Christopher Jansen van Vuuren en Hano van Heerden |
Bly kalm en klop elke krisis kreatief! |
A+ |
Vyfde plek |
Midstream College Primary |
Erik Botha, Carmia van den Berg, Alzan Swanepoel en Sebastiaan Struwig |
Kitswysheid sit die pot mis! |
A+ |
Graad 8 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Hoërskool Pietersburg |
Duchan le Roux, Celeste van Tonder, Kota Hattingh en Bea Venter |
Afrikaans is nie deel van ons erfenis nie, dit is ons erfenis |
A+ |
Naaswenners |
Die Hoërskool Wagpos |
Hendrik de Jager, Roedolf van Wyk, Danika Landman en Aidon Parsons |
AFRIKAANS SAL OORLEEF! |
A+ |
Derde plek |
Helpmekaar Kollege |
Stefan Kapp, Karlie Nel, Deone Mouton en Teneal de Jong |
Tegnologie is nie altyd goed nie |
A+ |
Vierde plek |
Hoërskool Marais Viljoen |
Jean-Mari van Westing, Ayva Schutte, Michelle Ferreira en Ninke Botha |
Skooluniforms moet bly – dit maak vir jou deure oop! |
A+ |
Vyfde plek |
Helpmekaar Kollege |
Jessica Jenkins, Juwan Wessels, Mienke Serfontein en Almay Erasmus |
Lag is die emosie wat elke donker wolk ’n silwer rantjie gee |
A+ |
Graad 9 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Helpmekaar Kollege |
Kristen Stemmet, Brendan Kruger, Vanessa Langford en Martin Koen |
Nie elke stoep is veilig om op te kuier nie |
A+ |
Naaswenners |
Helpmekaar Kollege |
Blyde Schoeman, Luke Lambert, Gustav Grotius en Katelyn Booyse |
Afripop het GEDOP |
A+ |
Derde plek |
Hoërskool Kempton Park |
Wian Pieters, Karlien Venter, Marli Willemse en Timarie Grobbelaar |
Bang Jan, dooie Jan – by jou kan ons niks leer nie! |
A+ |
Vierde plek |
Helpmekaar Kollege |
Carmen Toms, Keanu Kukard, Tarquin van der Berg en Anandri Nel |
Vergeet van gister se foute – gryp VANDAG met al jou krag |
A+ |
Vyfde plek |
Hoërskool Louis Trichardt |
Junel Joubert, Danica Straube, Brendan Bruce en Elmay Koen |
Die slang in ons opvoedingstelsel is besig om ons land te vergiftig |
A+ |
Graad 10 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Helpmekaar Kollege |
Mia Nel, Joelize Bekker, Shanae Nel en Aimee Langenhoven |
Bring Afrikaans terug! |
A++ |
Naaswenners |
Helpmekaar Kollege |
Elanzé Kuhn, Gizelle Jordaan, Emily de Beer en Jullian Jacobs |
Kinders is die klei van die toekoms |
A+ |
Derde plek |
Helpmekaar Kollege |
Coenraad Olivier, Waldo Haasbroek, Bernard van Krieken en Michaela Roesch |
Geslagsgelykheid = ongelykheid |
A+ |
Vierde plek |
Hoërskool Zwartkop |
Alexa Retief, Emma Thompson, Jessica Pretorius en Morné Kruger |
Hou die blink kant bo! |
A+ |
Vyfde plek |
Hoërskool Pietersburg |
Leoné van Schalkwyk, Keagen Baker, Lené van Jaarsveld en Amelie Franken |
Keuses kan ’n lewensverskil maak |
A+ |
Graad 11 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Hoërskool Marais Viljoen |
Kyle Middleton, Dewan Botha, Kaylee Schutte en Karla Jansen |
Lisensie op 16! |
A+ |
Naaswenners |
Hoërskool Bastion |
Juan Venter, Runé Etsebeth, Tanisha Geyer en Morgan Shezi |
Nepotisme stink! |
A+ |
Derde plek |
Helpmekaar Kollege |
Vian Singleton, Lehan Kruger, Josh van Rhyn en Lafras Beukes |
Daisy, daar is fout met hierdie prentjie |
A+ |
Vierde plek |
Hoërskool Kempton Park |
Monique van Niekerk, Elsje Cloete, Megan Smith en Helen Peach |
Woeste Suid-Afrika is jou oesveld vir ’n vrugbare toekoms |
A+ |
Vyfde plek |
Hoërskool Kempton Park |
Handri Rossouw, Amber Jonker, Leane Channing en Danielle Olivier |
Jong dames dinamiet: Vroue van die 21ste eeu kan hulle man staan |
A+ |
Graad 11 Afrikaans Addisionele Taal-spanne
Wenspan |
Hoërskool Jeugland |
Khabo Caleb Boroto, Rami Malapile, Naomi Nsenda en Demi Kurowski |
Kies mense, nie dinge nie – hulle is jou kosbaarste besitting |
A+ |
Graad 12 Afrikaans Huistaal-spanne
Wenspan |
Hoërskool Pietersburg |
Tanya Kruger, Mia van Straaten, Ruvé Erasmus en Shani du Plessis |
TikTok breek alle grense! |
A+ |
Naaswenners |
Hoërskool Kempton Park |
Sarel Erasmus, Mia Gildenhuys, Xanthus Matthee en Alda Mostert |
Mense wil nie altyd die blaam dra vir hulle keuses nie |
A+ |
Derde plek |
Hoërskool Jeugland |
Duan Ruthenberg, Jaden Valentini, Marli DuPreeze en Savannah Jacobson |
Ons diverse Afrikaanse taal is die maatstaf van ons verhaal |
A+ |
Vierde plek |
Hoërskool Bastion |
Mieke de Beer, Dominique Smith, Nicole Liebenberg en Tiaan Breet |
Daar is plek vir fantasie in ons realiteit |
A+ |
Vyfde plek |
Hoërskool Jeugland |
Martin Monroe, Evert Marais, Rechelle Casimiro en Damien Stolz |
Geen grense met sosiale media – dit vernietig ons verhoudings |
A+ |
*Die hoeveelheid topspanne in ’n kategorie is bekendgemaak op grond van die hoeveelheid inskrywings wat die kategorie ontvang het.