ATKV-DigiSpanpraat 2026: Wenners bekend!
ATKV-DigiSpanpraat, die ATKV se digitale spanredenaarskompetisie, het ten doel om jongmense met raakpraatvaardighede toe te rus waarby hulle altyd sal kan baat. Aangesien die kompetisie vereis dat ’n mens jou eweknieë éérs van jou standpunt moet oortuig, word leerders van jongs af bemagtig om hul sê in enige omstandighede te kan sê – en veral by hul standpunt te kan hou wanneer maatjies dalk nie daarmee saamstem nie.
In ’n opwindende kinkel in vanjaar se ATKV-DigiSpanpraatkompetisie dring die topvyfspanne in elke graad vanjaar deur na die nasionale ATKV-Spanredenaarsfinaal, wat op 14 Oktober by ATKV-Buffelspoort plaasvind.
Vind hieronder uit watter spanne deurdring na die finaal, waar hulle hul standpunt vanuit die digitale sfeer in die werklikheid gaan moet verdedig.
Baie geluk aan al die spanne!
| Graad 1 Afrikaans Huistaal-spanne | ||
|
Bryanston Parallel Medium |
Philip du Plessis, Henco Minnie, Nico Minnie en Frederick Storm |
Seuns het nie geite soos dogtertjies nie! |
|
Laerskool Jan van Riebeeck |
Danieke Havenga, Hanru van Zyl, Bruwer Nieman en Janrich Erasmus |
Balsport leer ons om druk te vat. |
|
Laerskool Kruinsig |
Almé van Staden, Enzo Goetz, Alyssa Anderson en Lawrence Smith |
Kinders wil weer “kattermaai” en nie in boksies gesit word nie |
|
Laerskool Louis Trichardt |
Almoné Jooste, Nilándi Schlebusch, J.C. Young en Du-Randt Janse van Rensburg |
Trek dit uit! |
|
Laerskool Pietersburg-Oos |
Zelcke Visser, Philip Smit, Reuben Wentzel en Hanru Griesel |
’n Graad 1 se skooltas is ’n geheime wapen |
|
Graad 2 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
Laerskool Impala |
Lara Strydom, Leon van Aarde, Lené Scheün en Rumé Swart |
Dagvaarding teen prestasieverslawing, dis ’n saak wat nie kan staan nie. |
|
Laerskool Kruinsig |
Almé van Loggerenberg, Juvan Hagen, Liv Jacobs en Ulrik Blignaut |
Sê eerder dankie! |
|
Laerskool Lynnwood |
Stian van Wyngaard, Heinrich van der Vyver, Milla Grovè en Ameli Wagenaar |
Skoolskoene |
|
Laerskool Lynnwood |
Lodewyk Swart, Lenard Steyn, Henry Miles en Alex Minty |
Tans onbekend |
|
Laerskool Orion |
Lindi van Jaarsveldt, Luhan Hansen, Wian le Roux en Marli Vosloo |
Huiswerk moet onwettig verklaar word. |
|
Graad 3 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
Laerskool Kruinsig |
Ava Jacobs, Bettina Jonischkeit, Xilah Knight en Iwah du Preez |
Die regte skoene vat jou verder |
|
Laerskool Lynnwood |
WC Steyn, Noah Steyn, Bouwer van Aardt en Danelo de Kock |
Lag is die beste superkrag |
|
Laerskool Lynnwood |
Emily Strydom, Isabella Krüger, Elle Moodie en Isabelle Schoeman |
Saam speel is saam staan. Snap! Vir saamwees! |
|
Laerskool Lynnwood |
Lian Eksteen, Kayden Willis, Richter Maritz en Wouter Rothman |
Sjokolade vra nie vrae nie, sjokolade verstaan ALTYD |
|
Laerskool Pietersburg Oos |
Luvonne Kruger, Espen Booysen, Lily Anders en Chloé Sadie |
Familie is beter as om wildtuin toe te gaan |
|
Graad 4 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
Laerskool Jan van Riebeeck |
Zak Haveng, Mijean de Jager, Miane van Schalkwyk en Ankia Venter |
Skoolgaan is nie net goed vir jou nie. |
|
Laerskool Lynnwood |
James Slabbert, Hansie Olmesdahl, Pierre Fourie en Jayden Delport |
Knapies soos ons word nooit gepla nie! |
|
Laerskool Lynnwood |
Zahn Potgieter, Charlotte Oelofsen, Ivan Roux en Justin Vlotman |
Huiswerk is vir die voëls |
|
Laerskool Orion |
Ruan Oosthuizen, Zandre Hansen, Ben van Jaarsveldt en Helena Joubert |
In graad 4 moet Mamma haar helikopter land. |
|
Lynnwood Laerskool |
Tahlia Strö, Kristebelle Stander, Luan Morland en Ruwan Venter |
Kinders moet kanse vat! |
|
Graad 5 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
Laerskool Anton van Wouw |
Ludwig van Staden, Mia Marias, Erik Louw en Annemie Myburgh |
Pessimiste sit vir optimiste ore aan |
|
Laerskool Lynnwood |
Nienke van Wyngaard, Minay Boshoff, Keanan Naude en Vivier Niehaus |
Ongenooide dinge in die lewe |
|
Laerskool Lynnwood |
Mienke Gremels, Lynicke Pienaar, Cara Swanepoel en Lianka Palm |
Die media wys die regte rigting aan |
|
Laerskool Lynnwood |
Sharné Pretorius , Olivia Opperman, Alicia Schoeman en Calyn van Staden |
Kom nou! Los die trapreling en klim self daai trappe. |
|
Laerskool Lynnwood |
Neo Senekal, Micha-Jentz Nel, Luhard Janse Van Vuuren en Dene Strydom |
Hoe meer jy krap hoe groter die GROM |
|
Graad 6 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
Laerskool Gene Louw |
Joshua Ferreira, Ernst Vosloo, Hendre de Jongh en Luan Kruger |
Die o.12’s is die afskeepkinders van die laerskool. |
|
Laerskool Hermanus |
Alwyn Wiesner, Amri de Wet, Michael Smook en Louhanri Mienie |
Die lewe is nie ’n kitsmaal nie, goeie dinge neem tyd. |
|
Laerskool Kruinsig |
Nelshia Hagen, Gemma van Zyl, Janike Slabbert en Jakes le Roux |
Sê dit net! |
|
Laerskool Menlopark |
Nicola Ludik, Anja Goosen, Joe Swanepoel en Emma Venter |
Almal het ’n stem, maar dit beteken nie jy MOET joune gebruik nie. |
|
Laerskool Orion |
Joniques Steenekamp, Marko Hansen, Kaylee Quinton en Mieke van Rensburg |
Kompetisie is ons bestie |
|
Graad 7 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
Laerskool Anton van Wouw |
Katryn Louw, Theodore van Diemen, Hennie de Vos en Willem Minnaar |
Harmonie wen in ’n huis vol hardekwaste |
|
Laerskool Bakenkop |
Deané Bezuidenhout, Wiandi Rheeders, Lisa-Lyn Venter en Ayden Donaldson |
Kamp buite die boks, vakansie is die beste! |
|
Laerskool Gene Louw |
Luther Marais, Khloe Hanekom, Leila Palvi en Emily Ferreira |
Generasie Alpha is nie swakker as vorige generasies nie – ons is anders. |
|
Laerskool Orion |
Sumay Heymans, Minke Scholtz, MartMari Rautenbach en Mienke Willemse |
Laerskool Orion |
|
Laerskool Saamtrek |
Sanya Visser, Sloan van Wyk, Lua Pfister en Mikayla Bosch |
Kunsmatige intelligensie of egte idiotisme? |
|
Graad 8 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
Helpmekaar Kollege |
Jako Korb, Lara Ainslie, Christiaan Krüger en Haley Fouche |
Etiket: Oordrewe maniere en etiket is nie meer van toepassing in 2026 nie. |
|
Helpmekaar Kollege |
Kayla Hopley, Zanrico Visser, Danielle Marais en André van Antwerpen |
Ontgroening is broodnodig! |
|
Helpmekaar Kollege |
Mia van Huyssteen, Cara Grobler, Dirko Botha, Karlien Serfontein |
Oorlog is ’n groter pes as onkruid! |
|
Helpmekaar Kollege |
Imke Nel, Danae Conradie, Iné Krynauw en Sebastian Ludick |
Mentor/Niemand is so DOOF soos die ouer wat nie wil hoor nie |
|
Hoërskool Linden |
Mea De Villiers, Lian Grobler, Roux Struweg en Anli van Velden |
Ons leef in ’n wêreld vol tienerstemme, maar daar is min wat na ons luister. |
|
Graad 9 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
DF Akademie |
Livia van Zyl, Mckenna Eitner, Anneline Steenkamp en Christina Bradley |
Klein of groot, plat of rond – aanvaar jou agtergrond |
|
Helpmekaar Kollege |
Lezé Prinsloo, Lourens Pauer, Leandro Engelbrecht en Danielle van der Westhuysen |
As GROET mode word, sal ons van mekaar kan hou! |
|
Helpmekaar Kollege |
Danica du Plessis, Mari-Lize Jacobs, Deimar Dippenaar en Amber-Leigh Szendrei |
Gee ’n boelie sy eie medisyne en die tendens stop! |
|
Helpmekaar Kollege |
Bismarck Rall, Leonhardt Schulze, Lucy van Loggerenberg en Tanique Jansen van Rensburg |
Tieners neig nie LUI nie. Ons DUBBELDOEN. |
|
Helpmekaar Kollege |
Neil Moore, Tenishke Greyvenstein, Vionne van der Merwe en Lili Bouwer |
Mentor – Beheergierigheid is nie mentorskap nie. Vertroue is. |
|
Graad 10 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
Afrikaans Hoër Meisies Pretoria |
Janita Labuschagne, Mea-Leigh Muller, Kara Neethling en Sandre van Heerden |
Ons het nie die oorspronklik in voorraad nie – neem die generies! |
|
Helpmekaar Kollege |
Taylin de Jong, Ané Potgieter, Tayana Nel en Michael du Buisson |
Die grootste risiko is tienerstilte |
|
Helpmekaar Kollege |
Juan Marais, Marne Mynhardt, Mila Kapp en Suné-Louise Prinsloo |
Polemiek: Akkedisse verander kleur. Mense verander gesig! |
|
Hoërskool Durbanville |
Sion Coetzee, Minje le Roux en Simon Viljoen |
Normaal is vir die voëls |
|
Hoërskool Marais Viljoen |
Kayla Zalewski, Carmi van Westing, Jacques Ferreira en Hendrè Cilliers |
Huiswerk is ’n vorm van onbetaalde kinderarbeid |
|
Graad 11 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
Helpmekaar Kollege |
Mia Ainslie, Tertius van der Walt, Kiara du Toit en Sinden Miller |
Wanneer tradisie afgedwing word, word dit ’n gewetenskrisis |
|
Helpmekaar Kollege |
Charles Baard, Esti Kotze, Ivanka van Buren-Schele en Ilke Otto |
Daar is niks sosiaal aan sosiale media nie! |
|
Helpmekaar Kollege |
Adam Korb, Lienke Olivier, Marli Horn en Stephan Potgieter |
Kultuur in krisis: Om in moderne tye ’n maat af te keer, is ’n perd van ’n ander kleur |
|
Helpmekaar Kollege |
Kara-Mia Botma, Adam Vivier, Carla Janse van Rensburg en Anzelle van Rooyen |
Sekere geweld is metodies ontwerp ... en tjoepstil: Akademie |
|
Hoërskool Marais Viljoen |
Mieke Lok, Hannes Jansen, Scarlett Dippenaar en Zaviër Swanepoel |
Die selfhelpdiktatuur: van die wal af in die sloot |
|
Graad 12 Afrikaans Huistaal-spanne |
||
|
Helpmekaar Kollege |
Deone Mouton, Jana Enslin, Jessica Jenkinson en Riané Lessingh |
Die Afrikaanse kunste is ONSTUITBAAR! |
|
Helpmekaar Kollege |
Ruewan Henning, Almay Erasmus, Mia Moore en Teneal De Jong |
Nostalgie: ’n Rooskleurige halwe waarheid |
|
Hoërskool Linden |
Dinike Oosthuizen, Herman Nel, Milan Lubbe en Vasti Griesel |
Spoke bestaan |
|
Hoërskool Pietersburg |
Zené Petitt, Mieke van der Westhuizen, Celeste van Tonder en Karla Strydom |
Tieners se probleme is net tydelik |
|
Hoërskool Pietersburg |
Li-Mei Wessels, Martinette Potgieter, Ronél Brits en Cayleigh Coroto |
Die meme, die foonfoto, het die grootste impak op moderne geskiedenis. |