ATKV-DigiSpel 2024: Hier is die wenners!
ATKV-DigiSpel 2024 se wenners is bekend!
Die maniere waarop spelling getoets word, bestaan onder meer uit flitswoorde, veelkeusevra, en ’n luister-en-spelafdeling.
Die topspellers is bepaal deur die aantal korrekte antwoorde wat hulle gegee het. Indien twee spellers gelykop geëindig het, is die totale tyd waarbinne die antwoorde verskaf is, gebruik om die wenner te bepaal.
Hier is die beste spellers in elke kategorie:
In die kategorie Afrikaans Huistaal:
Kategorie/Graad |
Naam en van |
Opvoedkundige |
Totale |
Totale tyd |
Graad 1 |
Michaela van Niekerk |
Laerskool Bakenkop |
100.00% |
00:03:50 |
Graad 2 en 3 |
Mateo Perreira |
Laerskool Jan Van Riebeeck Kaapstad |
100.00% |
00:05:45 |
Graad 4 en 5 |
Leahné van Niekerk |
Laerskool Bakenkop |
100.00% |
00:06:10 |
Graad 6 en 7 |
Lika Claassens |
Primêre Meisieskool Oranje |
97.37% |
00:04:42 |
Graad 8 en 9 |
Jozua Jordaan |
Hoërskool Porterville |
92.00% |
00:06:51 |
Graad 10 tot 12 |
Karmen Schilz |
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria |
96.00% |
00:08:07 |
Volwassenes |
Cara-Lize Jansen van Rensburg |
|
98.00% |
00:06:33 |
In die kategorie Afrikaans Eerste Addisionele Taal:
Kategorie/Graad |
Naam en van |
Opvoedkundige |
Totale |
Totale tyd |
Graad 4 en 5 |
Cara van Zyl |
Unicorn Preparatory School |
92.5% |
00:08:10 |
Graad 6 en 7 |
Ester van Staden |
Unicorn Preparatory School |
95.00% |
00:05:22 |
Graad 8 en 9 |
Keesha Don |
Hoërskool De Kuilen |
80.39% |
00:21:08 |
Graad 10 tot 12 |
Abigail Cullen |
Middelburg Hoërskool |
96.08% |
00:08:58 |