ATKV-DigiSpel: Tweede groep wenners bekend
Die ATKV se digitale spelkompetisie, ATKV-DigiSpel het vanjaar nie minder nie as twee keer vir spelboffins die geleentheid gegee om hul spelvernuf ten toon te stel.
Deur middel van onder andere flitswoorde, veelkeusevrae en luister-en-speltoetse is die topspellers bepaal deur die hoeveelheid korrekte antwoorde wat in die kortste tyd gegee is.
Dit is vir die ATKV ’n voorreg om die wenners van hierdie kompetisie aan te kondig. Baie geluk!
Afrikaans Huistaal-wenners:
Kategorie/Graad |
Naam en van |
Opvoedkundige instansie |
Totale persentasie |
Totale tyd |
Graad 1 |
Nikyle John Cloete |
Privaat inskrywing |
100.00% |
07:46:17 |
Graad 2 en 3 |
Cay-Lynn Lamprecht |
Laerskool Truida Kestell |
100.00% |
10:39:21 |
Graad 4 en 5 |
Nicolai White |
Laerskool Worcester-Oos |
100.00% |
04:09:17 |
Graad 6 en 7 |
Jakoba Meyer |
Futurum Akademie |
97.50% |
12:31:31 |
Graad 8 en 9 |
Tara Geldenhuys |
Hoërskool Bellville |
94.00% |
08:32:39 |
Graad 10 tot 12 |
Amelia de Villiers |
Hoërskool Bellville |
96.00% |
15:32:00 |
Volwassenes |
Celetia le Grange |
N.v.t. |
94.00% |
06:42:21 |