ATKV-DigiVoordrag 2026: Wenners is bekend!
ATKV-DigiVoordrag, die ATKV se digitale kompetisie vir jong voordragkunstenaars, is vanjaar vir die derde keer aangebied. Die entoesiastiese belangstelling en deelname van leerders van graad RR tot graad 12 spreek van ’n behoefte aan ’n digitale verhoog en nog ’n geleentheid om hul voordragslag te wys. Die kompetisie is vir Afrikaans Huistaal- en Afrikaans Addisionele Taal-deelnemers aangebied.
Die ATKV is verheug om die wenners van ATKV-DigiVoordrag aan te kondig en is oortuig dat hierdie kompetisie in die toekoms van krag tot krag sal gaan.
|
Graad RR en R, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Nina Elizabeth le Roux |
Afrikaans Huistaal |
Graad RR en R |
Klankeland Kleuterskool |
A++ |
|
Graad RR en R, Afrikaans Addisionele Taal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Liam Erasmus |
Afrikaans Addisionele Taal |
Graad RR en R |
Dramatics Speech and Drama |
A |
|
Graad 1-3, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Janco Theron |
Afrikaans Huistaal |
Graad 1 tot 3 |
Privaat inskrywing |
A++ |
|
Graad 1-3, Afrikaans Addisionele Taal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Lily Solomon |
Afrikaans Addisionele Taal |
Graad 1 tot 3 |
É-motion Drama Studio |
A++ |
|
Graad 4 en 5, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Else-Mari Fourie |
Afrikaans Huistaal |
Graad 4 en 5 |
Bonnievale Hoërskool |
A+++ |
|
Graad 4 en 5, Afrikaans Addisioneel Taal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Lili Katali |
Afrikaans Addisionele Taal |
Graad 4 en 5 |
St George's Diocesan School, Windhoek |
A+ |
|
Graad 6 en 7, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Antjie Samuel |
Afrikaans Huistaal |
Graad 6 en 7 |
Laerskool Jan van Riebeeck |
A+++ |
|
Graad 6 en 7, Afrikaans Addisionele Taal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Dharma-Nina Thambapilai |
Afrikaans Addisionele Taal |
Graad 6 en 7 |
St George's Diocesan School, Windhoek |
A+ |
|
Graad 8 en 9, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Luan Koekemoer |
Afrikaans Huistaal |
Graad 8 en 9 |
Hoërskool Durbanville |
A+ |
|
Graad 10-12, Afrikaans Huistaal |
||||
|
Deelnemer naam en van |
Taalvoorkeur |
Ouderdomsgroep |
Opvoedkundige instansie |
Simbool |
|
Michail Kleyn |
Afrikaans Huistaal |
Graad 10 tot 12 |
Hermanus Hoërskool |
A++ |
Baie geluk aan al die wenners!
Ontdek ’n kleurvolle kultuurspektrum onder die ATKV se DigiProjekte-sambreel. Daar is iets vir almal – die grootpraters, die kreatiewes, die taalboffins en selfs dié wat hulle nou in die buiteland bevind! Klik hier vir meer inligting oor ons DigiProjekte: https://atkv.org.za/neem-deel/digiprojekte/