ATKV-Rieldans 2018: Dié groepe op pad na halfeindronde
Nie eers dreigende reën in Vredendal kon die kwarteindronde van die ATKV-Rieldanskompetisie ontspoor nie en dit was nie lank voordat die rooi stof in die lug gehang het nie.
Die volgende groepe het na die halfeindronde deurgedring:
Junior o.14's
– Prins Albert Vastrappers
– G.B. Batt Askoeke van die Koo
– Net vir Pret van Barrydale
– Plett Rieldansers van Kranshoek
– Biesie Trappers van Kranshoek
Junior o.20's
– Brandvlei Stofskoppers van Brandvlei
– Prins Albert Vastrappers
– Bitterfontein- Tradisionele Rieldansers
– Boland Vastrappers van Paarl
– Net vir Pret 2 van Barrydale
Seniors
– Vloed Rieldansers van Laingsburg
– Kamiesberg Rieldansers van Garies
– Bitterfontein Tradisionele Rieldansers
– Eden Rieldansers van Kranshoek