ATKV-Tienertoneel: Bloemfontein-streeksfeeswenners bekend
Die 59ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Bloemfontein en Gqeberha plaasgevind. Daar het 449 tieners uit die binneland hul stories grensloos op die Wynand Mouton-teater in Bloemfontein kom vertel het.
Met ATKV-Tienertoneel word leerders soveel geleenthede moontlik gegee om by al die aspekte van die toneelstuk betrokke te raak, met ander woorde, by die spel, regie, skryf van tekste, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting, verhoogbestuur, choreografie en selfs bemarking!
ATKV-Tienertoneel se unieke aanbiedingsformaat ontwikkel die jeug se liefde vir toneelspel deurdat die deelnemers aan elke produksie na afloop van hul optrede met mentorbeoordelaars, wat hul merk maak in die vermaaklikheids- en tersiêre-onderrigbedryf, in ’n tweerigtingsgesprek tree oor hul werk tydens opwindende mentorwerkswinkelsessies.
Die mentorbeoordelaars tydens die Bloemfontein-streeksfees vanaf 5 tot 12 Augustus was Marijda Kamper, Solomon Cupido, prof. Marié-Heleen Coetzee en Jacques Bessenger.
Nie net was dit hierdie mentorbeoordelaars se taak om ons deelnemers te inspireer met wenke om hul produksies te verfyn nie, maar hulle het ook die geleentheid om toppresteerders in hierdie streek aan te wys.
Die nominasies en wenners vir verskeie komponente in die teatermaakproses is tydens ’n spogprysuitdeling op 12 Augustus bekendgemaak.
Kategorie: Beste klankoperateur
Nominasies:
1. |
Mienke Brummer |
Vry |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
2. |
Haileigh Slater |
JINX |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
3. |
Nadine Strydom |
Aanhanger |
Hoërskool Jim Fouché |
4. |
Lucien du Toit |
Moeg |
Grey Kollege |
Die beste klankoperateur tydens die Bloemfontein-streeksfees is:
Kategorie: Beste beligtingsoperateur
Nominasies:
1. |
Lee-Anne Mouton |
Vry en JINX |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
2. |
Quintus Senekal |
Aanhanger |
Hoërskool Jim Fouché |
3. |
Arno Theunissen |
Kopvirus |
Volkskool Potchefstroom |
4. |
Aiden Coetzee |
Moeg |
Grey Kollege |
Die beste beligtingsoperateur tydens die Bloemfontein-streeksfees is:
Kategorie: Beste verhoogbestuurder
Nominasies:
1. |
Simoné Nel en Line Myburgh |
Vlinderslag |
Hoërskool Witteberg |
2. |
Simoné Nel en Line Myburgh |
Die Ballade van Isabella de Wilde |
Hoërskool Witteberg |
3. |
Janah Swarts |
Aanhanger |
Hoërskool Jim Fouché |
Die beste verhoogbestuurder tydens die Bloemfontein-streeksfees is:
Simoné Nel en Line Myburgh |
Die Ballade van Isabella de Wilde |
Hoërskool Witteberg |
Kategorie: Beste hantering van tegniese aspekte
Nominasies:
1. |
Vry |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
2. |
Twee Kamers |
Hoërskool Garsfontein |
3. |
Rita en Raul |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
4. |
Bulldozer |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
Die prys vir die beste hantering van tegniese aspekte tydens die Bloemfontein-streeksfees gaan aan:
Kategorie: Beste akteur in ’n ondersteunende rol
Nominasies:
1. |
Dimi Demetriou as Lourens Lategan |
Die Ballade van Isabella de Wilde |
Hoërskool Witteberg |
2. |
Eduan Kriel as Francis |
Koebaai ou Koba, en ander kaskenades deur Tehuis de Oude Akkers |
Hoërskool Kalahari |
3. |
Zander Oberholster as Verhoogbestuurder |
Bulldozer |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
Die beste akteur in ’n ondersteunende rol tydens die Bloemfontein-streeksfees is:
Dimi Demetriou as Lourens Lategan |
Die Ballade van Isabella de Wilde |
Hoërskool Witteberg |
Kategorie: Beste aktrise in ’n ondersteunende rol
Nominasies:
1. |
Greta Maschke as Jess |
Afspiegeling |
Eunice High School |
2. |
Michelle du Toit as Alex |
JINX |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
3. |
Kalia Jordaan as Alet |
Koebaai ou Koba, en ander kaskenades deur Tehuis de Oude Akkers |
Hoërskool Kalahari |
4. |
Moitse Madikong as Vinessa |
Koebaai ou Koba, en ander kaskenades deur Tehuis de Oude Akkers |
Hoërskool Kalahari |
Die beste aktrise in ’n ondersteunende rol tydens die Bloemfontein-streeksfees is:
Kategorie: Beste akteur in ’n hoofrol
Nominasies:
1. |
Ethan West as Bertie |
Koebaai ou Koba, en ander kaskenades deur Tehuis de Oude Akkers |
Hoërskool Kalahari |
2. |
Thys Fourie as Tommie |
Koebaai ou Koba, en ander kaskenades deur Tehuis de Oude Akkers |
Hoërskool Kalahari |
3. |
Zander Oberholster as Raul |
Rita en Raul |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
4. |
Hanno van Zyl as Simon |
Die Laastes |
Volkskool Potchefstroom |
Die beste akteur in ’n hoofrol tydens die Bloemfontein-streeksfees is:
Kategorie: Beste aktrise in ’n hoofrol
Nominasies:
1. |
Jenna Claire van den Berg as Jackie |
Vry |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
2. |
Ancois Bodenstein as Deidre |
Vry |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
3. |
Danelle Jacobs as William |
Bulldozer |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
4. |
Lucy Groenewald as Dela |
Afspiegeling |
Eunice High School |
Die beste aktrise in ’n hoofrol tydens die Bloemfontein-streeksfees is:
Kategorie: Beste ensemble
Nominasies:
1. |
Afspiegeling |
Eunice High School |
2. |
Koebaai ou Koba, en ander kaskenades deur Tehuis de Oude Akkers |
Hoërskool Kalahari |
3. |
Rita en Raul |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
4. |
Blok |
Hoërskool Jim Fouché |
Die beste ensemble tydens die Bloemfontein-streeksfees is:
Kategorie: Beste regisseur
Nominasies:
1. |
Barnie Mans |
Bulldozer |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
2. |
Barnie Mans |
Rita en Raul |
Hoërskool Martin Oosthuizen |
3. |
Chanmari Erasmus |
Vry |
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje |
Die beste regisseur tydens die Bloemfontein-streeksfees is:
Die beste produksie tydens die Bloemfontein-streeksfees is:
ATKV-Tienertoneel is hierdie week vanaf 14 tot 19 Augustus weer terug in Gauteng vir dié provinsie se derde streeksfees om die grenslose tieners se werk te mentor en te vier by die UNISA Little Theatre. Die Wes-Kaap-streeksfees van ATKV-Tienertoneel begin ook reeds op Sondag 20 Augustus in die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch.
Besoek die volgende skakel vir programme en kaartjies: https://linktr.ee/atkv_tienertoneel