ATKV-Tienertoneel: Durban-streeksfeeswenners bekend!
Die 59ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Gauteng en Durban afgeskop. Daar het 189 tieners hul stories grensloos op die Playhouse Company se dramaverhoog in Durban kom vertel.
Met ATKV-Tienertoneel word leerders soveel geleenthede moontlik gegee om by al die aspekte van die toneelstuk betrokke te raak, met ander woorde, by die spel, regie, skryf van tekste, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting, verhoogbestuur, choreografie en selfs bemarking!
ATKV-Tienertoneel se unieke aanbiedingsformaat ontwikkel die jeug se liefde vir toneelspel deurdat die deelnemers aan elke produksie na afloop van hul optrede met mentorbeoordelaars, wat hul merk maak in die vermaaklikheids- en tersiêre-onderrigbedryf, in ’n tweerigtingsgesprek tree oor hul werk tydens opwindende mentorwerkswinkelsessies.
Die mentorbeoordelaars tydens die Durban-streeksfees vanaf 26 tot 29 Julie was Wilhelm van der Walt, Ilana Cilliers, Marlo Minnaar en Jacques Bessenger.
Nie net was dit hierdie mentorbeoordelaars se taak om ons deelnemers te inspireer met wenke om hul produksies te verfyn nie, maar hulle het ook die geleentheid om toppresteerders in hierdie streek aan te wys.
Die nominasies en wenners vir verskeie komponente in die teatermaakproses is tydens ’n spogprysuitdeling op 29 Julie bekendgemaak.
Kategorie: Beste klankoperateur
Nominasies:
1. |
Joey du Preez |
Gestrand |
Hoërskool Ferrum |
2. |
Detlifd Kunneke |
Die Slegste Leerderproduksie ooit |
Kuswag Skool |
3. |
Ewald Smith |
Mamma Lynette se huis van hoop |
Kuswag Skool |
Die beste klankoperateur tydens die Durban-streeksfees is:
Kategorie: Beste beligtingsoperateur
Nominasies:
1. |
Monique Luus |
Pophuis |
Hoërskool Ferrum |
2. |
Jody Ballack |
Die Boomhuis-bende en die kontrak |
Kuswag Skool |
3. |
Monique Luus |
Gestrand |
Hoërskool Ferrum |
Die beste beligtingsoperateur tydens die Durban-streeksfees is:
Monique Luus |
Gestrand |
Hoërskool Ferrum |
Kategorie: Beste verhoogbestuurder
Nominasies:
1. |
Megan Murray |
Spieëlkas |
Gelofte Skool |
2. |
Adelia van der Merwe |
Stommerikke |
Hoërskool Richardsbaai |
3. |
Megan Murray |
Donker Kamertjie |
Gelofte Skool |
Die beste verhoogbestuurder tydens die Durban-streeksfees is:
Megan Murray |
Donker Kamertjie |
Gelofte Skool |
Kategorie: Beste hantering van tegniese aspekte
Nominasies:
1. |
Il Capitano en die robynhalssnoer |
Kuswag Skool |
2. |
Gestrand |
Hoërskool Ferrum |
3. |
Spieëlkas |
Gelofte Skool |
Die prys vir die beste hantering van tegniese aspekte tydens die Durban-streeksfees gaan aan:
Kategorie: Beste akteur in ’n ondersteunende rol
Nominasies:
1. |
Chris Cronjé as Arlechino |
Il Capitano en die robynhalssnoer |
Kuswag Skool |
2. |
Simon Krige as Pulchinella |
Il Capitano en die robynhalssnoer |
Kuswag Skool |
3. |
Jay-Dee Sutherland as Gerrie |
Die Slegste Leerderproduksie ooit! |
Kuswag Skool |
4. |
Clint van Rensburg as Dylan |
Die Boomhuis-bende en die kontrak |
Kuswag Skool |
Die beste akteur in ʼn ondersteunende rol tydens die Durban-streeksfees is:
Kategorie: Beste aktrise in ʼn ondersteunende rol
Nominasies:
1. |
Teagan Peché as La Ruffiana |
Il Capitano en die robynhalssnoer |
Kuswag Skool |
2. |
Micke Hannay as La Signora |
Il Capitano en die robynhalssnoer |
Kuswag Skool |
3. |
Megan Els as Liza die Verhoogbestuurder |
Die Slegste Leerderproduksie ooit! |
Kuswag Skool |
4. |
Danelle Oosthuizen as Marlise |
Die Slegste Leerderproduksie ooit! |
Kuswag Skool |
Die beste aktrise in ’n ondersteunende rol tydens die Durban-streeksfees is:
Kategorie: Beste akteur in ’n hoofrol
Nominasies:
1. |
Pieter van Romburgh as Il Capitano |
Il Capitano en die robynhalssnoer |
Kuswag Skool |
2. |
Frans Botha as Coco |
Gestrand |
Hoërskool Ferrum |
Die beste akteur in ’n hoofrol tydens die Durban-streeksfees is:
Kategorie: Beste aktrise in ’n hoofrol
Nominasies:
1. |
Juanette Kritzinger as Karien |
Modelskool |
Hoërskool Ferrum |
2. |
Carla Bezuidenhout as Riana |
Modelskool |
Hoërskool Ferrum |
3. |
Antonia Maartins as Mamma Lynette |
Mamma Lynette se huis van hoop |
Kuswag Skool |
Die beste aktrise in ’n hoofrol tydens die Durban-streeksfees is:
Kategorie: Beste ensemble
Nominasies:
1. |
Il Capitano en die robynhalssnoer |
Kuswag Skool |
2. |
Die Slegste Leerderproduksie ooit |
Kuswag Skool |
3. |
Stommerikke |
Hoërskool Richardsbaai |
4. |
Mamma Lynette se huis van hoop |
Kuswag Skool |
Die beste ensemble tydens die Durban-streeksfees is:
Kategorie: Beste regisseur
Nominasies:
1. |
Linda Coertze en Magdel Brand |
Il Capitano en die robynhalssnoer |
Kuswag Skool |
2. |
Rowan Leibbrandt |
Die Slegste Leerderproduksie ooit |
Kuswag Skool |
3. |
Monica Ann Herbst |
Stommerikke |
Hoërskool Richardsbaai |
Die beste regisseur tydens die Durban-streeksfees is:
Die beste produksie tydens die Durban-streeksfees is:
ATKV-Tienertoneel is hierdie week (31 Julie tot 5 Augustus) in Pretoria by die UNISA Little Theatre vir Gauteng se tweede streeksfees om die grenslose tieners se werk te mentor en te vier. Die ATKV-Tienertoneel-Bloemfonteinstreeksfees begin ook op 5 Augustus in die Wynand Mouton-teater in Bloemfontein.
Besoek die volgende skakel vir programme en kaartjies: https://linktr.ee/atkv_tienertoneel